sticky pc
sticky pc
When I try to run the following games my pc runs sticky: OF dragon rising, Tom Clancy's rainbow six vegas 2 , racedriver Grid, battlefield bad company 2 and prototype. My pc's specs are:
Nvidia geforce 8400gs 512mb
Q6600
2,5 Gb RAM
Windows xp 32bit
As you can see my pc meets the minimum specs required to run the games and in some cases even the recommended specs (according to the website canyourunit.com)please any help appreciated.
Thank You

- hamin_aus
- Forum Moderator
- Posts: 18363
- Joined: 28 Aug 2003, 02:00
- Processor: Intel i7 3770K
- Motherboard: GA-Z77X-UP4 TH
- Graphics card: Galax GTX1080
- Memory: 32GB G.Skill Ripjaws
- Location: Where beer does flow and men chunder
- Contact:
Re: sticky pc
I don't think I have ever heard the term "runs sticky" before. Please elaborate...
Also, your graphics card is fairly dated.
What settings are you running your games on - I hope you don't expect to run the with all settings on high?
Try running these games at their lowest graphics settings, and then if that doesn't "run sticky", slowly ramp it up until you have an acceptable balance between performance and looks.
Updating the graphics card drivers may help, if you have not done this already.

Thanks I also didnt know quite if that it is the right term (my father sais it is haha) I don't know if you understand afrikaans but in afrikaans it means"My rekenaar speel hakkerig" Uhm to elaborate in English: IT does'nt runs smoothly it is the opposite. Acording to google translate it mean that my pc runs hesitantly i am not sure if that is tectonically correct either.
I was running a 2007 version of my driver and i am updating it now.
Also I was running the games on default video settings.
I was running a 2007 version of my driver and i am updating it now.
Also I was running the games on default video settings.
-
- Registered User
- Posts: 3515
- Joined: 28 Feb 2004, 02:00
- Processor: Xeon E5620
- Motherboard: Asus P6T6 Workstation
- Graphics card: MSI GTX770
- Memory: 24GB Hynix
- Location: ::1
Re: sticky pc
I would put the blame on the GFX card. I had a 8600 about 3 years ago, and while it did the job, its wasn't very good, even back then.
Also check if there is not a bunch of programs running in the background.
Also check if there is not a bunch of programs running in the background.
-
- Registered Pervert
- Posts: 6879
- Joined: 30 Jul 2004, 02:00
- Processor: Intel i7 4790k
- Motherboard: MSI Z97 Gaming 7
- Graphics card: MSI GTX780Ti Gaming
- Memory: G.Skill Sniper 1866mhz 16GB
- Location: The Greater Unknown
- Contact:
Re: sticky pc
So jy is afrikaans? Jou grapics card is biekie oud and nie die vinigste kaarte wat daar is nie. Jou ram is genoeg vir meeste van die games maar ek dink jy moet dalk net daai gfx vervang met iets soos 'n 560ti or 460gtx 1gb en jy behoort heel ok te wees.
Gaan kyk na die pryse op http://www.take2.co.za of http://www.prophecy.co.za of http://www.rebeltech.co.za
As jou games ewe skielik stadig begin speel het is daar dalk 'n ander probleem met jou prgramme op jou rekenaar en dalk tyd vir format en reinstall. Maar kyk eers na 'n nuwe graphics card.

Dankie ek het my drywer op ge gradeer en run nou op 800*600(ek dink hy kan halk beter doen sal nog kyk). En dit werk nou aanvaarbaar. Is daar dalk enige ander goedkoop kaarte wat jy kan aanbeveel daai is betjie buite my begroting. Dankie
-
- Registered User
- Posts: 3515
- Joined: 28 Feb 2004, 02:00
- Processor: Xeon E5620
- Motherboard: Asus P6T6 Workstation
- Graphics card: MSI GTX770
- Memory: 24GB Hynix
- Location: ::1
Re: sticky pc
Wel, dis bietjie moeilik om 'n voorstel te maak as ons nie weet wat jy bereid is om te spandeer nie.
Re: sticky pc
Uhm, wel nie meer as R1000 nie. Dit is dalk 'n betjie min maar begroting is baja klein!
Re: sticky pc
O en ekt vergeet om te vra. Is daar 'n verdkil tussen ddr2 en ddr3 opi gfx? Ek moet seker die regte een wat op my mobo gan pas koop of hoe?
Re: sticky pc
Not unless you're playing Quake.Cyberduke wrote:Acording to google translate it mean that my pc runs hesitantly i am not sure if that is tectonically correct either.
On your budget I'd seriously consider a second hand card.
-
- Registered Pervert
- Posts: 6879
- Joined: 30 Jul 2004, 02:00
- Processor: Intel i7 4790k
- Motherboard: MSI Z97 Gaming 7
- Graphics card: MSI GTX780Ti Gaming
- Memory: G.Skill Sniper 1866mhz 16GB
- Location: The Greater Unknown
- Contact:
Re: sticky pc
The ddr on the gfx isnt important but saying its 128bit, 192bit, 256bit is important. For R1000 your looking at the radeon 56xx range of cards. I only look at mid to high end cards these days since everything must run smoothly at max detail. IF your budget concious then you take what you can get sadly.
Re: sticky pc
Ekwalent to what nvidia card is a radeon 56xx?
Re: sticky pc
O sorry for all this short posts but 'n just want to know if the value of the model number is higher is it a better card? eg: a 56xx is better than a 55xx? And is it the same with nvidia's cards?
Re: sticky pc
hey daar cyberduke
ok my opinie van die games wat jy try run in die volgorde sal ek jou raad gee op die games.ek was in jou selfde booitjie en sal jou help.ek het amper die selfde specs gehaad inteen deel minder. voor ek ge-upgrade het.my specs is in die hakies
Nvidia geforce 8400gs (512mb Same card)
Q6600 (awsome Prosessor ek het op n duel core gespeel)
2,5 Gb RAM ( 2 GB ram)
Windows xp 32bit ( same OS)
dragon rising,(was ok op low settings)
Tom Clancy's rainbow six vegas 2 ( het hom op die selfde kaart gespeel.medium settings en hy het awsome gespeel)
racedriver Grid ( jy moet als op low setting speel om die een te run en hy gan nog steeds Sticky wees)
battlefield bad company 2( jy moet als op low setting speel om die een te run en hy gan nog steeds Sticky wees)
prototype. ( nog nie gespeel nie maar kort nogal n sterk Card)
As you can see my pc meets the minimum specs required to run the games and in some cases even the recommended specs please any help appreciated. (DONT READ THE BOX IT LIES) van die games se minimum Spec speel nie eers die game nie.
Update jou kaart Drivers Altyd as dit release dit sort meeste van jou freezes en errors uit en maak jou kaart meer stabiel.
atleast spaar tot jy R1300 - R1500 het dan kan jy n decent kaart koop wat jou vir 3 - 5 jaar se gaming gan hou max.jip Die kaarte is duur maar dits die eenagste moeite wert en quick upgrade wat jy kan gan om awesome gaming te he.op n R1000 rand se budget gan jy n kaart kry wat nie nou veel beter is nie.
ek sou op n resolutoin van 1024 x 768 pixels op n 19" crt monitor. as jy Lcd of beter het hoer as daai size is beter maar dit is waarvan jy hou en kan sien. http://www.a3webtech.com/index.php/best ... ution.html
AGP = Baie oud en crappie cards en dit is oud en outdated en hulle sluk net jou geld om dit verkoop te kry.as jy n mobo het wat Agp support Vebrand dit.
Pci = dit is die algemeenste kaart se slot size en werk beter en alle mother boards support dit. ek dink jou 8400Gs is pci kaart
Jou kaart keuse is maar wat jy verkies.daar is jare en jare se gestryery van wie is beter ATI Radeon of Nvidia.My keuse is Nvidia dit was n kaart wat my nog nooit in die steek gelaat het nie.ATi het ek net probleeme gehaad op.en dits hoekom ek nie van hulle hou nie.
hoop dit antwoord al die Vra.let wel meeste van die antwoorde is op my opinie ek se nie jy moet dit doen nie.
geniet.

Selde wat ek sou se.translation: run jou kaart op low settings op elke kategorie in die games dan sit die goed stadig op en tot dit begin sticky raak.as dit sticky raak weet jy dit is jou limit en dan sit jy dit n setting laer en dan kan jy die game op daai level van graphics speel.jamin_za wrote:I don't think I have ever heard the term "runs sticky" before. Please elaborate...
Also, your graphics card is fairly dated.
What settings are you running your games on - I hope you don't expect to run the with all settings on high?
Try running these games at their lowest graphics settings, and then if that doesn't "run sticky", slowly ramp it up until you have an acceptable balance between performance and looks.
Updating the graphics card drivers may help, if you have not done this already.
Update jou kaart Drivers Altyd as dit release dit sort meeste van jou freezes en errors uit en maak jou kaart meer stabiel.
ek persoonlike hardloop op n Nvidia 240GT en dit speel tot die latest games op High Graphics.dit was in my begrootingCyberduke wrote:Dankie ek het my drywer op ge gradeer en run nou op 800*600(ek dink hy kan halk beter doen sal nog kyk). En dit werk nou aanvaarbaar. Is daar dalk enige ander goedkoop kaarte wat jy kan aanbeveel daai is betjie buite my begroting. Dankie
atleast spaar tot jy R1300 - R1500 het dan kan jy n decent kaart koop wat jou vir 3 - 5 jaar se gaming gan hou max.jip Die kaarte is duur maar dits die eenagste moeite wert en quick upgrade wat jy kan gan om awesome gaming te he.op n R1000 rand se budget gan jy n kaart kry wat nie nou veel beter is nie.
Cyberduke wrote:Dankie ek het my drywer op ge gradeer en run nou op 800*600(ek dink hy kan halk beter doen sal nog kyk). En dit werk nou aanvaarbaar. Is daar dalk enige ander goedkoop kaarte wat jy kan aanbeveel daai is betjie buite my begroting. Dankie
ek sou op n resolutoin van 1024 x 768 pixels op n 19" crt monitor. as jy Lcd of beter het hoer as daai size is beter maar dit is waarvan jy hou en kan sien. http://www.a3webtech.com/index.php/best ... ution.html
nope no diffrence dit is net die geheue op die kaart wat inkom ddr3 het n vinnager werking geheue as ddr2 maar ddr2 is fine vir nou.as hy ddr3 is wat jy koop is dit nog beter maar jy hoef nie n nuwe mobo te koop nie daar is net die verskil is die kaarteCyberduke wrote:O en ekt vergeet om te vra. Is daar 'n verdkil tussen ddr2 en ddr3 opi gfx? Ek moet seker die regte een wat op my mobo gan pas koop of hoe?
AGP = Baie oud en crappie cards en dit is oud en outdated en hulle sluk net jou geld om dit verkoop te kry.as jy n mobo het wat Agp support Vebrand dit.
Pci = dit is die algemeenste kaart se slot size en werk beter en alle mother boards support dit. ek dink jou 8400Gs is pci kaart
Cyberduke wrote:O sorry for all this short posts but 'n just want to know if the value of the model number is higher is it a better card? eg: a 56xx is better than a 55xx? And is it the same with nvidia's cards?
Jou kaart keuse is maar wat jy verkies.daar is jare en jare se gestryery van wie is beter ATI Radeon of Nvidia.My keuse is Nvidia dit was n kaart wat my nog nooit in die steek gelaat het nie.ATi het ek net probleeme gehaad op.en dits hoekom ek nie van hulle hou nie.
hoop dit antwoord al die Vra.let wel meeste van die antwoorde is op my opinie ek se nie jy moet dit doen nie.
geniet.
-
- Registered User
- Posts: 2812
- Joined: 01 Jul 2005, 02:00
- Location: somewhere over the rainbow where katie melua is running from me.
Re: sticky pc
Add fire, less sticky.
"Friends are a lot like potatoes. If you eat them they die." - Stuart
Re: sticky pc
Siemens wrote:
Add fire, less sticky.
Re: sticky pc
Jap dit antwoord amper al my vrae. Ek weet vir 'n feit my screen is 'n flat screen 19 inch groot. Ek weet ook my kaart is definitief pci-e.
Maar wat ek wou vrae by die grafics cards heel laste het jy 'n betjie verkeerd verstaan. Ek bedoel hoe kyk 'n mens wat die beter kaaart is by 'n sekere company, is dit hoe hoer die kaart se model nommer hoe beter, of hoe ek is nie seker nie.
BAIE DANKIE vir die hulp sover dit help baja.
Maar wat ek wou vrae by die grafics cards heel laste het jy 'n betjie verkeerd verstaan. Ek bedoel hoe kyk 'n mens wat die beter kaaart is by 'n sekere company, is dit hoe hoer die kaart se model nommer hoe beter, of hoe ek is nie seker nie.
BAIE DANKIE vir die hulp sover dit help baja.
-
- Registered Pervert
- Posts: 6879
- Joined: 30 Jul 2004, 02:00
- Processor: Intel i7 4790k
- Motherboard: MSI Z97 Gaming 7
- Graphics card: MSI GTX780Ti Gaming
- Memory: G.Skill Sniper 1866mhz 16GB
- Location: The Greater Unknown
- Contact:
Re: sticky pc
Ek sal se kyk of jy nie 'n cheap 460gtx kan kry 2nd hand nie.
Dalk http://www.take2.co.za/electronics-giga ... 15631.html probeer maar weet nie hoe die kaart is nie.
Dalk http://www.take2.co.za/electronics-giga ... 15631.html probeer maar weet nie hoe die kaart is nie.
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: sticky pc
Hmm. Kyk bietjie na 'n Nvidia 240GT of GS of so iets. My broer het so ene en hoewel hy nie berge gaan versit nie sal hy heelwat beter speel as daai 8400.Cyberduke wrote:Uhm, wel nie meer as R1000 nie. Dit is dalk 'n betjie min maar begroting is baja klein!
(Btw: Ons sê 'n PC "lag", hy's nie "sticky" nie )
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
Re: sticky pc
Cyberduke wrote:Jap dit antwoord amper al my vrae. Ek weet vir 'n feit my screen is 'n flat screen 19 inch groot. Ek weet ook my kaart is definitief pci-e.
Maar wat ek wou vrae by die grafics cards heel laste het jy 'n betjie verkeerd verstaan. Ek bedoel hoe kyk 'n mens wat die beter kaaart is by 'n sekere company, is dit hoe hoer die kaart se model nommer hoe beter, of hoe ek is nie seker nie.
BAIE DANKIE vir die hulp sover dit help baja.
aahhh ok ek dink ek weet wat jy meen
ok met Radeon sal ek nie kan help nie want hulle is gewoonlik deur mekaar
maar met nvidia kyk jy na die model nomer
byvoorbeeld as jy hier op die link sal kyk.dit sal die datum van release gee en hoe oud die kaart.so al die bids en pieces sal hier wees
http://en.wikipedia.org/wiki/Comparison ... sing_units
http://www.nvidia.com/object/cuda_gpus.html Die is nvidia se site self
Dink dit is wat jy gevra het.
Die companys is maar jou eie pesoonlike smaak soos mobo.
ek persoonlik sal n Geforce kaart vat wat van gigabyte,msi,chaintech,asus, Nvidia self af kom ook maar moet niks Biostar vat nie ek het net crap van hulle kaarte af gehoor en gesien.gan maar met iets bekends en wat jy ken en gemaklik is meer.
Re: sticky pc
Ja ds was wt ek bedoel het. Baie dankie. Dankie ook vir almal wat sover gehalp het.
Ekt 'n betjie rondgekyk en die kaart lyk nie te sleg nie
http://www.prophecy.co.za/vn240gtmd1g-n ... 68464.html
Maar dalk kan ek beter op daai prysklas kry. Nog voorstelle?
Ekt 'n betjie rondgekyk en die kaart lyk nie te sleg nie
http://www.prophecy.co.za/vn240gtmd1g-n ... 68464.html
Maar dalk kan ek beter op daai prysklas kry. Nog voorstelle?
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: sticky pc
Ek het spesifiek van die een gepraat:
http://www.prophecy.co.za/innovision-nv ... 89407.html
Maar vat dit as 'n tydelike oplossing. Daai prysklas kaarte gaan self nie lank hou nie.
http://www.prophecy.co.za/innovision-nv ... 89407.html
Maar vat dit as 'n tydelike oplossing. Daai prysklas kaarte gaan self nie lank hou nie.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
Re: sticky pc
sortof /off topic
Check out landmarkpc.co.za prices too when making a choice.
They are also an online SA shop - you just might be pleasantly surprised.
Check out landmarkpc.co.za prices too when making a choice.
They are also an online SA shop - you just might be pleasantly surprised.
Re: sticky pc
Thanks I will check landmarkpc.co.za. And that geforce gt 240 looks nice on prophecy. But does it has a vga output? my screen only has a vga and a dvi-d input. I still have to convince my parents to buy online. They are afraid they will be scamed.
ps. We live far from a decent pc shop. (4 Hours drive) The only one here is very expensive.
ps. We live far from a decent pc shop. (4 Hours drive) The only one here is very expensive.
Last edited by Cyberduke on 10 May 2011, 14:32, edited 1 time in total.
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: sticky pc
Pofadder? Springbok? Helshoogte?Cyberduke wrote:Thanks I will check landmarkpc.co.za. And that geforce gt 240 looks nice on prophecy. All that is left to do is convince my parents to buy online. They are afraid they will be scamed.
ps. We live far from a decent pc shop. (4 Hours drive) The only one here is very expensive.
(Ek het 95% van my PC se parte by Prophecy gekoop. Bly net weg van Zaps af.)
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker