Afrikaans
Forum rules
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.

Re: Afrikaans
Ganit hierso mensies? Ek moes nou al vir drie dae in 'n ry ys van my voorruit afkrap in die oggend voor werk.
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
-
- Registered User
- Posts: 14085
- Joined: 06 Oct 2004, 02:00
- Location: Location, Location...
- Contact:
Re: Afrikaans
Ja, ek stem, jou drinks moet ys in hê...c0d3r wrote:Ganit hierso mensies? Ek moes nou al vir drie dae in 'n ry ys van my voorruit afkrap in die oggend voor werk.
Re: Afrikaans
So van drinks gepraat... ek kry die mees ergste sooibrand as ek wyn drink. Of dit nou een glas is of een boks wyn, dit voel asof ek battery suur wil opgooi.
Syko, wat's nuus? Het jy nog jou ysterperd? Hier in NZ het hulle die cc's opgestoot vir learners. Voorheen kon jy net tot by 'n 250cc ry as jy learners het. Dit is nou opgestoot tot 600cc toe (met 'n paar uit sonderinge). Ek het learners maar ek kan myself nie sien 'n 600cc ry nie!
Syko, wat's nuus? Het jy nog jou ysterperd? Hier in NZ het hulle die cc's opgestoot vir learners. Voorheen kon jy net tot by 'n 250cc ry as jy learners het. Dit is nou opgestoot tot 600cc toe (met 'n paar uit sonderinge). Ek het learners maar ek kan myself nie sien 'n 600cc ry nie!
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
-
- Registered User
- Posts: 14085
- Joined: 06 Oct 2004, 02:00
- Location: Location, Location...
- Contact:
Re: Afrikaans
Hi c0d3r. Ek het die bike nog ja- het juis vandag werk toe gery met die ding. En die 600cc ding in blerrie awesome!! Jy hoef nie 'n 600 sportsbike te kry vir 'n 1ste bike nie- soos ek dit sien beteken dit net jy't baie meer opsies vir 'n 1ste fiets as voorheen.
En wat die wyn betref, al wat dit vir my sê is jy moet dan maar die wyn so by die bokse drink om die beste van 'n slegte situasie te maak
En wat die wyn betref, al wat dit vir my sê is jy moet dan maar die wyn so by die bokse drink om die beste van 'n slegte situasie te maak
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
Ek ook nie.. ek dink jy moet maar jou lesensie gaan doen en dan vir jou n 1000cc koopc0d3r wrote: Ek het learners maar ek kan myself nie sien 'n 600cc ry nie!
Gan groot of gan huistoe!
-
- Registered User
- Posts: 14085
- Joined: 06 Oct 2004, 02:00
- Location: Location, Location...
- Contact:
Re: Afrikaans
Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
Re: Afrikaans
Wel, ek het al tegnieslik op 'n 1000cc geklim. Maar nie self gery nie. Ek die grootste wat ek self gery het was 'n 400cc wat glad nie 'n sport fiets was nie. Dit was blerrie swaar en ek het maar net so 100 m gery met die ding. Solank ek nie die wyn en die fiets saam meng nie, anders gaan die 'n slegte uitkoms aan 'n slegte situasie wees
Haai hman.
Haai hman.
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val!SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
gHello.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey

Ek dink jy moet liewer by 4 wiele stick?Kennyisalive wrote:hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val!SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
Rissiepit - daar's niks fout met 'n 600 nie. Waarvoor wil jy haar gebruik? Stadsverkeer of oop paaie. Werk of pret?
Persoonlik sal ek van ietsie soos die hou. Nou weliswaar 650, maar...
- Spoiler (show)
Last edited by doo_much on 11 Jul 2012, 12:14, edited 2 times in total.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 28520
- Joined: 06 Oct 2003, 02:00
- Processor: Intel i5 650
- Motherboard: Asus P7H55-M LX
- Graphics card: Gigabyte 7850 2GB OC
- Memory: 8GB Kingston DDR3
- Location: In my skin
- Contact:
Re: Afrikaans
As jy vinnig gaan gly jy oor die grond, as jy stadig gaan vaal jy reguit grond toeKennyisalive wrote:hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val!SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
"Every thinking man is a drinking man."
Member of the Barberton Tigers
Member of the Barberton Tigers
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
Vrou lief se die sele ding..eks nie bang vir spoed nie!doo_much wrote: Ek dink jy moet liewer by 4 wiele stick?
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
Jy sien dis nie die val en gly oor die grond wat jou dood maak nie.. die die lampaal, taxi,Die D_0s se BWM wat jou stop wat jou dood maak..Hman wrote:As jy vinnig gaan gly jy oor die grond, as jy stadig gaan vaal jy reguit grond toeKennyisalive wrote:hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val!SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Dissie die spoed nie dis die vinnig stop en keer met jou hande...
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
Re: Afrikaans
Kenny since when het jy 'n vroulike counterpart?
Doo, ek het geen begeerte vir 'n motorfiets nie. Ek's klaar gering en geveer so ek kan dit nie meer as 'n "my motorbike brings all the boys to the yard" nie. Ek laaik my kar nog baie. En dit reen te veel in Aucks vir 'n bike om sy geld werd te wees. En die jaarlikse registrasie is soos $400 (+- R2400). Too much.
Doo, ek het geen begeerte vir 'n motorfiets nie. Ek's klaar gering en geveer so ek kan dit nie meer as 'n "my motorbike brings all the boys to the yard" nie. Ek laaik my kar nog baie. En dit reen te veel in Aucks vir 'n bike om sy geld werd te wees. En die jaarlikse registrasie is soos $400 (+- R2400). Too much.
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Snap Hman!
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
O, OK - was onder die indruk jy's in die mark. En ek dink jy verstaan verkeerd hoekom (die meeste) mense motorfiets ry.c0d3r wrote: Doo, ek het geen begeerte vir 'n motorfiets nie. Ek's klaar gering en geveer so ek kan dit nie meer as 'n "my motorbike brings all the boys to the yard" nie. Ek laaik my kar nog baie. En dit reen te veel in Aucks vir 'n bike om sy geld werd te wees. En die jaarlikse registrasie is soos $400 (+- R2400). Too much.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
Re: Afrikaans
Om hopelik nie af te bliksem nie, ek hoop
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
dubbel
Last edited by doo_much on 11 Jul 2012, 12:57, edited 1 time in total.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Dit ook ja! Maar sommige is meer suksesvol as ander.
Nè, Hman...?
Nè, Hman...?
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
Re: Afrikaans
Tjeers, ek moet slaap.

Lekker slaap