Page 9073 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 22 Sep 2016, 17:31
by GDI_Lord
Halo daar mense! :-)

Re: Afrikaans

Posted: 28 Mar 2020, 10:47
by Tribble
Waar is julle mense ? Doo_Much, Pok, etc

Re: Afrikaans

Posted: 28 Mar 2020, 18:45
by Spicy-McHaggis
Ja nee kyk... kan nie wag vir somer nie!

Re: Afrikaans

Posted: 28 Mar 2020, 18:52
by Tribble
En ons kry nou winter. Dit gannie lekker wees nie

Re: Afrikaans

Posted: 31 Mar 2020, 21:21
by Spicy-McHaggis
Ons kry 18'c die naweek

Re: Afrikaans

Posted: 31 Mar 2020, 21:27
by Ron2K
Our temperature is dropping...

(Now I'm just waiting for Kat to come along and analyse it!)

Re: Afrikaans

Posted: 31 Mar 2020, 21:54
by KatrynKat
Ron2K wrote: 31 Mar 2020, 21:27 Our temperature is dropping...

(Now I'm just waiting for Kat to come along and analyse it!)
Aangesien ek nie jou area se weerpatrone ken nie kan ek nie sê of dit reg of verkeerd is dat jou temperature daal nie. Ek weet julle is meer suid as ons en gewoonlik daal ons temperature eers later volgende maand, hang af ook waar jy bly in SA. So dit is moontlik dat dit reg is dat die temperature laer word. Ek het wel gesien dat julle 'n aantal kouefronte kry so dis dalk die rede. Om wetenskaplik jou te antwoord moet ek eintlik eers na die klimaat data oor 'n tydperk van 30 jaar kyk en die patroon so volg en dan kan 'n mens ook kan sien of dit later of vroeër koud word. Dit is koeler op die oomblik as ander jare die tyd so hopelik is dit 'n goeie aanduidiging vir 'n kouer winter en dus meer sneeu op die berge wat sal beteken meer water in die riviere.

Ek's mal oor kouer weer maar ek sit met mense in 'n oop plan kantoor wat nie eers die aircons aan soek in die middel van somer nie so ek sal maar net moet my USB waaiertjies aan sit en so werk...

Re: Afrikaans

Posted: 01 Apr 2020, 07:35
by Tribble
Ek hou nie van die koue nie maar ook nie van die hitte (hutte?) nie. Ek hou van die weer wat ons nou het. Dis intussen, party dae is warm en meeste is koel(l)er. Ek kannie meer in Afrikaans spel nie.

Re: Afrikaans

Posted: 01 Apr 2020, 09:16
by KatrynKat
Tribble wrote: 01 Apr 2020, 07:35 Ek hou nie van die koue nie maar ook nie van die hitte (hutte?) nie. Ek hou van die weer wat ons nou het. Dis intussen, party dae is warm en meeste is koel(l)er. Ek kannie meer in Afrikaans spel nie.
hehe... dis ok...
Hitte is korrek. Hutte = huts
Koeler is korrek.
Intussen moet tussenin word.

Ek skryf ook nie meer so baie in Afrikaans nie, dis net as ek met my ouers praat of RRF en dan is dit gewone taal gebruik. Hoogs wetenskaplike werk word net in Engels gedoen deesdae...

Re: Afrikaans

Posted: 01 Apr 2020, 10:18
by Tribble
Ek het 'n paar vriende waarmee ek game. So ons praat met mekaar in Afrikaans. Laat ek liewer se dat ek probeer.

Re: Afrikaans

Posted: 14 Jun 2020, 00:38
by Iceblade
Ice is in die huis in die ysige koue, hy loop -6 nou hier en my vinger wil dood. Maar game moet ek game

Re: Afrikaans

Posted: 14 Jun 2020, 09:56
by Tribble
Iceblade wrote: 14 Jun 2020, 00:38 Ice is in die huis in die ysige koue, hy loop -6 nou hier en my vinger wil dood. Maar game moet ek game
Welkom terug. Ek is bly dat jy nie verdwaal het nie. En ja - dis vrek koud!!!

Re: Afrikaans

Posted: 14 Jun 2020, 23:07
by Iceblade
Ek game al met moffie handskoene, maar steeds is my vinger punte dood

Re: Afrikaans

Posted: 15 Jun 2020, 07:17
by Tribble
Iceblade wrote: 14 Jun 2020, 23:07 Ek game al met moffie handskoene, maar steeds is my vinger punte dood
Ek het 'n paar van Dischem gekoop maar weggegee. Hulle was te duk. Konnie my muise mooi vashou nie

Re: Afrikaans

Posted: 15 Jun 2020, 22:41
by Iceblade
Myne se punte is afgesny, so kan click en game darem

Re: Afrikaans

Posted: 07 Sep 2022, 10:53
by DarkRanger
Tribble wrote: 28 Mar 2020, 10:47 Waar is julle mense ? Doo_Much, Pok, etc
Ek't nooit gesien die forum is aan die lewe weer nie.

Hello hello.

Pok was getroud, het 'n kind, en het nou 'n nuwe girlfriend. Die man laat nie op hom wag nie.
Kenny is getroud, het 'n kind oppad.
Ek is getroud, het emigreer Duitsland toe. GUTEN TAG!

En bietjie hartseer nuus. Ek het so jaar of 2 terug verneem dat Oom doo ongelukkig nie meer met ons is nie.

Re: Afrikaans

Posted: 07 Sep 2022, 11:08
by DarkRanger
Ok correction:

Pok het sy broek bedinges toe hy sien ek se hy het 'n kind.

Hy het 3 kinders. Wil net vir ons almal vertel dat hy lekker steek.

Maar hy het nie toegang tot sy registreerde email nie. Wonder of Ron sy email kan verander. ek kan nie PM's stuur of access nie.