Page 9071 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 26 Oct 2015, 12:43
by Bladerunner
So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini ... ID40400312

Hoe lyk dinge diekant?

Re: Afrikaans

Posted: 26 Oct 2015, 13:22
by GDI_Lord
Stil.

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 08:27
by doo_much
Bladerunner wrote:So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini ... ID40400312

Hoe lyk dinge diekant?
Nicerig. Ek gebruik steeds my LG LX110 op 'n gereelde basis vir apps wat maar net nie in Win 7/8/10 wil loop nie. Battery is voos maar verder is sy klopdosselboom. Enigste laptop waarmee ek ooit gemaklik op 'n vliegtuig kon werk.
Jammer hulle het nie 'n groter hardeskyf in daai outjie nie. Kan jy verbeter op hom en die RAM if is dit een van daai vat-dit-of-los-dit modelle?

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 10:02
by Bladerunner
doo_much wrote:
Bladerunner wrote:So pas vir my 'n nuwe netbook aangeskaf: http://www.takealot.com/lenovo-e10-mini ... ID40400312

Hoe lyk dinge diekant?
Nicerig. Ek gebruik steeds my LG LX110 op 'n gereelde basis vir apps wat maar net nie in Win 7/8/10 wil loop nie. Battery is voos maar verder is sy klopdosselboom. Enigste laptop waarmee ek ooit gemaklik op 'n vliegtuig kon werk.
Jammer hulle het nie 'n groter hardeskyf in daai outjie nie. Kan jy verbeter op hom en die RAM if is dit een van daai vat-dit-of-los-dit modelle?
Dagse oom. Die netbooks is ongelooflik handig, veral op 'n vliegtuig ja.

Hy kom saam met 'n 500GB HDD ek dink en kan tot en met 4GB se DDR3 RAM vat. Ek dink enigiets bo dit sal die CPU hom in elk geval begin bottleneck.

Ek beplan maar net om Windows 7 saam met LaTeX en MATLAB te run op hom vir studies wanneer ek portability nodig het. Ek het nog my main PC vir games en enigiets wat groter werkverrigting nodig het.

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 13:51
by doo_much
Tegniese laptop? Pierie wierie. Hoop julle het jare su vreugde saam.

Wat my herinner. Weet enigiemand (ja - ek praat met die 2 lurkers) waar ek 'n laptop battery kan laat repack in Gauteng?

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 14:46
by Hman
Het nie rerig geld nie Doo, die bank help ook nie. 'n Vriend het gesê ek kan 'n bike by hom kry, moet nog net gaan haa en by die werk kry sodat ek die ding kan reg maak. Dis 'n ou Suzuki Katana 1100, moet gediens word, tyres en briek blokkies kry en dan moet ek die bike se bedrading oor doen.

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 14:48
by Hman
doo_much wrote:Tegniese laptop? Pierie wierie. Hoop julle het jare su vreugde saam.

Wat my herinner. Weet enigiemand (ja - ek praat met die 2 lurkers) waar ek 'n laptop battery kan laat repack in Gauteng?
Kan jy nie 'n ander battery kry nie?

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 14:55
by doo_much
My LG is te oud. En in teorie is 'n rebuild goedkoper?

Hi daar. Hoe gaan dit met die nuwe bike?

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 16:05
by Hman
Het jy Alibaba probeer? As jy die selle kan kry kan jy miskien DIY?

Nog nie vêr gegaan nie. Het 'n kollega wat die lisensies hanteer gevra om te gaan kyk of hy papiere kan kry op die bike.

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 16:11
by Hman
http://www.ebay.com/itm/5200mah-Battery ... 0874496430

R340 met free shipping uit China....

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 17:26
by doo_much
Magtig maar jy het l33t skills!

Dankie. Doen bietjie jou free shipping ding vir 'n HP ProBook 4530s se battery - by dieselfde vendor? Ek kom nie reg nie

Re: Afrikaans

Posted: 27 Oct 2015, 17:36
by doo_much
Hman wrote:Het nie rerig geld nie Doo, die bank help ook nie. 'n Vriend het gesê ek kan 'n bike by hom kry, moet nog net gaan haa en by die werk kry sodat ek die ding kan reg maak. Dis 'n ou Suzuki Katana 1100, moet gediens word, tyres en briek blokkies kry en dan moet ek die bike se bedrading oor doen.
Sien nou eers die.

Lekker fietse gewees daai, jy maak my sommer lus. Vir motorfietsry bedoel ek.
Sterkte met die een. Jammer jy's so ver anders kon ek help karwei. Kom ons kyk wat gebeur met my trippie daai kant toe, miskien kan dit nog gebeur?

Re: Afrikaans

Posted: 28 Oct 2015, 08:52
by Bladerunner
doo_much wrote:Tegniese laptop? Pierie wierie. Hoop julle het jare su vreugde saam.
Ja ek sal seker nooit ophou swot soos ek nou aangaan nie :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 28 Oct 2015, 15:44
by Hman
http://www.ebay.com/itm/5200mah-Battery ... 2c85c5ad4e

Selfde prys :P

Die skuif van die fiets is nie 'n probleem nie, maar jy is welkom om 'n draai te maak. Ek is nogal lus nou. Vir 'n bier.

Re: Afrikaans

Posted: 29 Oct 2015, 11:58
by doo_much
Thanks!

Re: Afrikaans

Posted: 11 Nov 2015, 05:57
by doo_much
Klaarblyklik het ek hom gebreek...

Re: Afrikaans

Posted: 11 Nov 2015, 07:12
by Hman
Miskien

Re: Afrikaans

Posted: 11 Nov 2015, 10:07
by GDI_Lord
Watter kien het jy gemis?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Nov 2015, 16:58
by Hman
Die tweede een van phalaborwa

Re: Afrikaans

Posted: 14 Nov 2015, 07:10
by doo_much
Hman - as die klient my budget goedkeur is ek Donderdag of Vrydag in jou geweste.

Re: Afrikaans

Posted: 15 Nov 2015, 13:55
by Hman
Nice, laat weet maar wat gebeur.

My baas wil my help om 'n beter bike te kry, wil gaan kyk na 'n TL1000R in witbank. Hy moet my sê wanneer hy wil gaan kyk na die bike.

Re: Afrikaans

Posted: 16 Nov 2015, 06:55
by SykomantiS
Ek het nou die dag uit gemis op 'n spotgoedkoop TL-R
Minder kilo's op as my K6 vir soos R35 000 gewees. Spotless. Die advertensie was op 'n Donderdag op gesit, Vrydag toe is daai fiets weg. En ek wou nog altyd 'n TL-R gehad het. :evil:

Re: Afrikaans

Posted: 16 Nov 2015, 08:12
by GDI_Lord
Is dit 'n Suzuki soos hierdie Syko?
Image

Die swart en wit lyk vir my darem baie mooi!

Re: Afrikaans

Posted: 16 Nov 2015, 10:09
by Hman
Image

Die een waarna ek wil gaan kyk.

Re: Afrikaans

Posted: 16 Nov 2015, 11:40
by SykomantiS
Einste, maar tradisionele blou en wit gewees. :love4:

Het die oorspronklike link op gespoor. click