Page 9069 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 03 Aug 2015, 09:26
by doo_much
Kennyisalive wrote:LOL.. Doo ek is regtig Verloof.. DR is net n Drol soos altyd

Ahh... in daai geval - Veels Geluk! :occasion6:

Seuntjie of dogtertjie?
DarkRanger wrote:Ek's 'n reenboog poep.
Daai klink meer as 'n bietjie gay... :eyebrow:

KatrynKat wrote: ondersteun ook jou verloofde, sy gaan dit baie nodig hê...
Nie noodwendig nie. Ek verneem sy kan 'n dop vat sonder om om te neuk.

Re: Afrikaans

Posted: 03 Aug 2015, 09:33
by GDI_Lord
Congrats Kenny! Jy's regtig alive :-)

Hi KK! Lekker om te hoor dat dinge goed gaan :-)

Re: Afrikaans

Posted: 19 Aug 2015, 06:20
by doo_much
En toe breek die draadjie heeeeltemal. :/

Re: Afrikaans

Posted: 19 Aug 2015, 08:09
by GDI_Lord
:-/

Re: Afrikaans

Posted: 19 Aug 2015, 09:10
by Bladerunner
doo_much wrote:En toe breek die draadjie heeeeltemal. :/
Moenie so seker wees nie.

Re: Afrikaans

Posted: 19 Aug 2015, 09:15
by Bladerunner
En geluk Kenninggietus. Jy sal nou maar permanent sonder my aartappelslaai moet klaarkom.

Re: Afrikaans

Posted: 31 Aug 2015, 08:30
by CapNemo
En die lifesupport hou nog so soortvan

Re: Afrikaans

Posted: 04 Sep 2015, 08:37
by DarkRanger
Wow die draadjie is mors dood...

Re: Afrikaans

Posted: 04 Sep 2015, 09:50
by GDI_Lord
Nee dit is nie.

Re: Afrikaans

Posted: 29 Sep 2015, 16:21
by Hman
My rug is seer

Re: Afrikaans

Posted: 29 Sep 2015, 16:47
by GDI_Lord
Hoekom, wat het jy gedoen? Slegte postuur?

Re: Afrikaans

Posted: 29 Sep 2015, 17:01
by Hman
Weet nie, so op gestaan

Re: Afrikaans

Posted: 30 Sep 2015, 14:31
by KatrynKat
Hman wrote:Weet nie, so op gestaan
minder yoga posisies probeer in die bed...
jy is meer so jonk nie... :P

hoop alles loop goed hier... 8)

Re: Afrikaans

Posted: 04 Oct 2015, 15:36
by doo_much
Bladerunner wrote:
doo_much wrote:En toe breek die draadjie heeeeltemal. :/
Moenie so seker wees nie.
Ek dink onlangse (gebrek aan..) gebeure rugsteun my opinie...

Re: Afrikaans

Posted: 06 Oct 2015, 18:30
by SykomantiS
En vir so oomblik het ek opgewonde geraak toe ek al die unread posts opmerk...

Wie van julle Ogame nog?

Re: Afrikaans

Posted: 06 Oct 2015, 21:47
by doo_much
Nee vrek, ek het al vergeet hoe om te Ogame!

Alhoewel as daar 'n nuwe server oopmaak....

Re: Afrikaans

Posted: 07 Oct 2015, 10:32
by GDI_Lord
Ogame... is dit om te programmeer en 'n running tally van die BigO nommers to hou? ;-)

Re: Afrikaans

Posted: 07 Oct 2015, 13:08
by doo_much
Ons klomp Afrikaners het eens nogals amok gemaak op 'n nuwe server.
http://forums.pcformat.co.za/viewtopic.php?f=19&t=26622

Re: Afrikaans

Posted: 08 Oct 2015, 09:57
by Hman
doo_much wrote:
Bladerunner wrote:
doo_much wrote:En toe breek die draadjie heeeeltemal. :/
Moenie so seker wees nie.
Ek dink onlangse (gebrek aan..) gebeure rugsteun my opinie...
Jou opinie is taamlik akkuraat

Re: Afrikaans

Posted: 08 Oct 2015, 11:51
by doo_much
'Taamlik'?
Jy vat my laag. En nie op 'n lekker manier nie!

Re: Afrikaans

Posted: 08 Oct 2015, 17:47
by Hman
Beter as om hoog gevat te word?

Re: Afrikaans

Posted: 08 Oct 2015, 18:34
by doo_much
'S waar, skat ek.

Terloops. Ek nag myse klient om weer daai kant draai te kom maak. Mis die klomp by die Hoofkantoor! Sal NIE die maand gebeur nie, dis Oksober vir my, maar as ek kom gee ek jou 'n bulder?

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2015, 11:38
by Hman
Dis reg so, gaan elk geval ook maar taai hier. Lelike sel rekenings, beseerde troeteldier en gladde bande.....

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2015, 11:42
by SykomantiS
Ek dog jy doen daai lawwe niks-drink ding in Februarie?

Re: Afrikaans

Posted: 10 Oct 2015, 08:20
by doo_much
'Dinge' het voorgeval en ek kon nie Februarie doen nie. So nou is dit OF Oksober OF Droësember. En laasgenoemde is meer as bietjie van 'n k kkerige idee.