Afrikaans
Forum rules
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.

- Iceblade
- Moderator Emeritus
- Posts: 6087
- Joined: 25 Jan 2004, 02:00
- Processor: Intel i5 4670K
- Motherboard: MSI gaming Z87 MPower
- Graphics card: MSI R9290 OC edition Twin FROZR
- Memory: CORSAIR Vengeance Pro 2x8gb 2400
- Location: Free State
- Contact:
Afrikaans
Yslem is terug in die groot taal
So waar is die ou volk en nuwe volk wat die taal praat
Julle is hier rond, moenie skaam wees nie
Afrikaans is lekka
So wie is nog saam met my

hullo daar yslem en donkerengel. ek wonder maar net hoekom julle vir julle iceblade en darkangel noem as julle afrikaans is :)
Last edited by droplet on 29 May 2004, 11:00, edited 1 time in total.
touch-typing celibate monk
Seker vir die selfde rede dat jy nie Druppeltjie is nie? *grin*
Hooei ou Haan! ek het 'n probleem! so jy mag maar weer met my praat!
Oh, en jy moet soos ek maak met die koue.... skop jou vrou uit, dra jou babie langs jou bed en sit onder die keberse en speel......

"Integrity" and "integer" both contain a Latin root meaning "whole; complete." The root sense, then, is that people may be said to be acting with integrity when their beliefs, words, and actions have a sense of unity or wholeness.
- Iceblade
- Moderator Emeritus
- Posts: 6087
- Joined: 25 Jan 2004, 02:00
- Processor: Intel i5 4670K
- Motherboard: MSI gaming Z87 MPower
- Graphics card: MSI R9290 OC edition Twin FROZR
- Memory: CORSAIR Vengeance Pro 2x8gb 2400
- Location: Free State
- Contact:
jee wrote:Seker vir die selfde rede dat jy nie Druppeltjie is nie? *grin*
Hooei ou Haan! ek het 'n probleem! so jy mag maar weer met my praat!
Oh, en jy moet soos ek maak met die koue.... skop jou vrou uit, dra jou babie langs jou bed en sit onder die keberse en speel......
Wel sort jou MSN uit
Ou haan help altyd, maar MSN wys jy's offline
Sal jou plan volg vir hitte
Jee, 'n druppeltjie... julle is altwee nice. Ek wonder of ons toegelaat word om al die postings in Afrikaans te antwoord ? Sal dit AMOK maak ?
hoeveel van ons wat geregistreer is op die forums is eindlik Afrikaans ?
Sal nogal interresant wees om uit te vind ....

Gravity is a myth, the Earth sucks! Life is what happens when your'e looking the other way....
Nee man , jy kannie sulke vloek woorde hier kom rond gooi nie!!
Ek stem saam met yslem ... jy moet 'n bietjie "Dutchman" iewers in jou bloed he
Ons kan als in Afrikaans antwoord , maar die sal vlam oorloe tot gevolg he
Glo my op daai een, het dit al by varsity se discussion boards getry... gaos...
Is dit nie mooontlik om 'n "poll" te maak oor "Wie is afrikaans"??

My BF2142 Stats:
Slasher : Former member of www.PCFormat.co.za
I have reached the end of my near 5 year forum life. Farewell good days...
slasher (at) webmail (dot) co (dot) za
Slasher : Former member of www.PCFormat.co.za
I have reached the end of my near 5 year forum life. Farewell good days...
slasher (at) webmail (dot) co (dot) za
- Iceblade
- Moderator Emeritus
- Posts: 6087
- Joined: 25 Jan 2004, 02:00
- Processor: Intel i5 4670K
- Motherboard: MSI gaming Z87 MPower
- Graphics card: MSI R9290 OC edition Twin FROZR
- Memory: CORSAIR Vengeance Pro 2x8gb 2400
- Location: Free State
- Contact:
Slasher het jou hare al begin terug groei na die vlam oorlog met "noob"
Hel daai ou het jou nie baie gelaaik nie
So wie gaan telling hou
Iceblade
Slasher
Jee
Ridgeback
DarkAngel
Mal-Gedierte
pSychoSis
en wie nog

Last edited by Iceblade on 29 May 2004, 16:44, edited 2 times in total.
Mal-Gedierte dink ek is ook 'n afrikaner...
IceBlade... Ek laat my nie afsit deur newb nie ... het net lekker marshmellows in daai vlam oorlog gebraai.... ... ...
IceBlade... Ek laat my nie afsit deur newb nie ... het net lekker marshmellows in daai vlam oorlog gebraai.... ... ...
My BF2142 Stats:
Slasher : Former member of www.PCFormat.co.za
I have reached the end of my near 5 year forum life. Farewell good days...
slasher (at) webmail (dot) co (dot) za
Slasher : Former member of www.PCFormat.co.za
I have reached the end of my near 5 year forum life. Farewell good days...
slasher (at) webmail (dot) co (dot) za
Ja nee... my klein toonjie is al pot blou van die koue...
Maar vanaand braai ons weer , dan sit ek weer lekker met my voete op die rant van die braaier en ontdooi