miskien moet jy 'n lys maak van die wat NIE Afrikaans is nie...
"Integrity" and "integer" both contain a Latin root meaning "whole; complete." The root sense, then, is that people may be said to be acting with integrity when their beliefs, words, and actions have a sense of unity or wholeness.

wizardofid wrote:AG nee Colin suig het die demo gespeel....maar ek het ook hulk en unreal2004 en battlefield vietnam gekoop..so 2 weke trug en unreal het my verbaas.....Wie het al gesien dat 2004 se "framerates" vinniger is as 2003..??
Jy like mos spoed en jy like nie Colin nie 8O
Nee man kry die hele speletjie en nie die demo nie, glad nie slegte game nie

Dankie daar voor het ek "nood vir spoed ondergrond"...Sound K@K
Wel ek is sommer ekstaties dat ek nou deel is van die "clan" ek gaan sommer vir my nou n' alkoholiese versnappering aanskaf. Mag die afrikaners plesierig bly en die kastele koud en volop loop.
Ek hou van afrikaanse meisies, hulle doen dit vir die taal.
PRAAT AFRIKAANS OF HOU JOU BEK EN DOEN DIE BRIEKDANS
agge nee! Daai prentjie wat sê "image hosted by tripod" was so n' bevange prentjie van leon schuster se Briekdans Album. Ag ****. hier is die adres as jy hom wil sien
Inslaine, jy klink soos iemand wat ek en Slaher kan gebruik om ons plan uit tevoer om die wereld afrikaans te maak,
maar jy sal eers deur erge opleiding moet gaan en as jy marteling kan weerstaan en nie uit praat nie, is jy in.
Weetie... miskien moet ons hom na #Basecamp01 toe nooi?? Of maak ons 'n #Bootcamp01 vi hom oop... as hy na die tyd nog voel soos dit, dan kan ons seker maar
Onthou net : Die troepe op die veld ken nie altdy die geheime... hulle het net orders...
My BF2142 Stats:
Slasher : Former member of www.PCFormat.co.za
I have reached the end of my near 5 year forum life. Farewell good days...
Ja ek weet Slasher, dink jy die man(jou baas) wat als begin het is dom
Nee ek het jou vertrou met daai plan aangesien jy gewenteloos is en ek jou nie in die veld kan instuur nie,
ons sal troepe moet bymekaar maak en hulle net minimum inligting gee en ons kry al die eer as die wereld afrikaans is.
whohahahahaha
whohahahahaha
Last edited by Iceblade on 30 May 2004, 15:05, edited 1 time in total.
Wel perre. Ek is in vir enige iets wat hierdie land van ons Afrikaans sal hou, want ek moet sê, dit maak my woedend om in Suid-Afrika met enige iemand (wit of swart) enige ander taal moet te praat. Jy bly in die vlippen land maar jy praat engels............is dit net ek of is daar iewers in ons land n' probleem met die konsep dat afrikaans ONS taal is, en as ek Portugal to gaan dan gaan ek nie verwag van hulle om afrikaans met my te praat nie want ek is in hulle land.........of maak ek nou alweer nie sin nie?????
Ons maak hom 'n generaal... gee net fals inligting sodat ons nie blameer kan word.. of selfs soldaat...
Wat my meer onderkry is as iemand se Afrikaans sprekendes is nie "South African" of 'n Afrikaner nie... Het hulle reguit sleg gese... Een ou wat so gese het het by RAU geloop oor ons hom gese het hy moet sy dinges in rat kry en wakker word... ERNSTIG... een ou het opgeskop oor almal kwaad was vir hom...
My BF2142 Stats:
Slasher : Former member of www.PCFormat.co.za
I have reached the end of my near 5 year forum life. Farewell good days...
Ek wil alles weet of niks...........dit is finaal..........geen false informasie nie! Ek het ook n' artikel die ander dag gelees oor daai PRAAT AFRIKAANS OF HOU JOU BEK t-hemde wat jy nou kan koop. Hulle sê dit is vieslik en rasisties..............WAT DE MOER? Dit is patriotisties op die ergste.........hulle sal sê alles is rasisties maar dit is OK as hulle FUBU verkoop in ons land. FUBU staan vir "FOR US BY US" en dit word gemaak deur swart vervaardigers, maar dit is ok?? wat ook al. "I REST MY CASE"