Page 3 of 3

Posted: 12 Dec 2007, 14:16
by DarkRanger
wel, sover lyk dit soos net ons drie.

Posted: 12 Dec 2007, 14:16
by Matador
Is this an exclusive meet or can anyone go?

I live in PE, Plet won't be such a long dirve.

Going on holiday 21 Dec

Posted: 12 Dec 2007, 14:20
by boerenooi
everyone can go, im sure.

Posted: 12 Dec 2007, 14:21
by DarkRanger
You are more than welcome Matador. I will be arriving in PE round about mid day Saturday, but the meet will probably only be later. :D
:D
I've got a suggestion. Lets make it on Sunday evening. 16 December 2007 at the Red Windmill (I think) at the pier in Port Elizabeth?

Posted: 12 Dec 2007, 14:25
by Matador
Klink soos n plan. Gaan die oggend na die krieket toe (Pro 20's).

Posted: 12 Dec 2007, 14:25
by DarkRanger
ek gaan ook daar wees!! :-D

Posted: 12 Dec 2007, 14:27
by pok
wens ek kon in PE gewees het die naweek!! :cry: good old times ne DR!

sommer lus & ry die naweek deur PE toe! :D

Posted: 12 Dec 2007, 14:28
by DarkRanger
doenit pok. dan kan jy kom saam kuier. :-D

Posted: 12 Dec 2007, 14:28
by Matador
Kwaai

Posted: 12 Dec 2007, 14:30
by pok
DarkRanger wrote:doenit pok. dan kan jy kom saam kuier. :-D
cool bananas - dink ek moet so maak almal net suprize in PE!!

Posted: 12 Dec 2007, 14:30
by DarkRanger
wies kwaai? :? :?

Posted: 12 Dec 2007, 14:32
by boerenooi
ok cool, julle moet maar julle self geniet. NEEM PICS!

Posted: 12 Dec 2007, 14:33
by DarkRanger
boerenooi wrote:ok cool, julle moet maar julle self geniet. NEEM PICS!
hoe nou?? Kan jy dit nie maak nie?

Posted: 12 Dec 2007, 14:35
by boerenooi
DarkRanger wrote:
boerenooi wrote:ok cool, julle moet maar julle self geniet. NEEM PICS!
hoe nou?? Kan jy dit nie maak nie?
ek het het gedink dit gaan in plett wees, ek bly in knysna en moet weer die maandag werk. so ongelukkig is pe 'n bietjie te ver, sorry.

Posted: 12 Dec 2007, 14:39
by DarkRanger
Sorry man. kan jy nie verlof kry op maandag nie?

Posted: 12 Dec 2007, 14:41
by Matador
@Dark Ranger: Stuur PM met sel nommer en naam as jy n bier wil drink by die krieket.

Moet nou werk toe cheers

Posted: 12 Dec 2007, 14:44
by Matador
Nee ek se dit is kwaai dat jy ook by die krieket gaan wees.

Posted: 12 Dec 2007, 14:44
by DarkRanger
Ek sal almal later PM

Posted: 12 Dec 2007, 14:47
by boerenooi
DarkRanger wrote:Sorry man. kan jy nie verlof kry op maandag nie?
Nee ongelukkig nie.

Posted: 12 Dec 2007, 15:33
by DarkRanger
dit suck.

oh well. wie is nog keen?

Posted: 04 Jan 2008, 13:57
by boerenooi
so did this ever happen?