Page 301 of 406

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:33
by ACiD_Omega
sorry muffins, ek het nie eintlik Crystal nie, so jy kry wat oorbly as die shipyard Q klaar vol is vir die volgende 16 ure
maar hopelik kan jy dit gebruik :wink:

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:37
by muffinman
dis reg dankie acid, ek se nie nee dankie vir res nie

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:39
by ACiD_Omega
goed :)

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:42
by Tribble
Tribble wrote:
SykomantiS wrote:Tribble, where exactly are your planets?
1.76 - I have 3
3.187 - starting a new colony.
Being ignored sux

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:46
by ACiD_Omega
sorry tribble, syko het tienteeneen gaan gym

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:52
by Tribble
*Sigh* Ah well - guess he will never know then :twisted:

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:54
by SykomantiS
Nee, hy't storie gekyk. Acid, ons kan anyway nie daai dude vat sonder ten minste kenny se hupl nie, en hy's anyway online.

Tribble, I took note, sorry if you flt ignored. I'm still trying to decide where to plant my next colony.

Doo, The way I have it, IPM's kan nie gemoker word soos die res van jou defenses nie :? Hoe werk dit? Ek meen, as hy jou defenses nuke, kan jou IPM's ook in die slag bly? :scratch:

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:54
by ACiD_Omega
why are you starting in gal3? theres so much of us in 2

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:57
by muffinman
SykomantiS wrote: Doo, The way I have it, IPM's kan nie gemoker word soos die res van jou defenses nie :? Hoe werk dit? Ek meen, as hy jou defenses nuke, kan jou IPM's ook in die slag bly? :scratch:
Ek dink dit kan, as jy nie sufficient defenses het nie, word jou silo ook aangeval deur ipm's.

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:59
by Tribble
I have been chatting to one of the top players. He suggested a spread of 9 planets over three galaxies eventually. He says that if I do 1, 3 and 5 - then I have a wider spread of galaxies to harvest, he says it is a good moderate strategy. He has a planet or two nearby and says he will look after my planets. He has been playing for 4 years already

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 18:59
by SykomantiS
:eyebrow: Ek sal moet gaan oplees oor dit. Dit suck eintlik dan, want regular attacks kan dan nie ABM's uit haal nie. So why the other way around? :x

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:02
by doo_much
Muff is reg.
3 rockets from planet Kaitain [1:238:11] smashed into your planet Homeworld [1:243:11] !

defence hit
Interplanetary Missiles 18( -18 )
Small Shield Dome 1( -1 )
Light Laser 45
Rocket Launcher 100( -55 )
Sy volgende 2 het die res van die RL en LL uitgehaal.
2 rockets from planet Kaitain [1:238:11] smashed into your planet Homeworld [1:243:11] !

defence hit
Light Laser 45( -45 )
Rocket Launcher 45( -45 )
Alhoewel ek moet erken ek was ook onder daai wanindruk Syko - 'n gewone raid raak tog nie aan IPMs nie?

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:03
by SykomantiS
Nog IPM's, nog ABM's :evil:

Dit suck
Maar die ander kant van die coin, dit maak retaliation moeilik...

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:06
by Tribble

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:06
by doo_much
In my geval - onmoontlik.

Maar dis OK, die wiel draai. Daai raid moes hom 'n kakhuis vol deut gekos het.
Combat at Homeworld [1:243:11] (26.10.2010 17:12:23)

MuadDib from SG 2 [1:238:11]

MuadDib from SG 2 [1:238:11]
vs

Sadsack V2.0 from Homeworld [1:243:11]

Ships/Defence: 471 Ships/Defence: 0
Lost units: 0 Lost units: 0
Weapons: ø 100% Weapons: 80%
Shields: ø 90% Shields: 80%
Armour: ø 100% Armour: 80%
Winner: MuadDib, MuadDib
The attacker has won the battle!
Loot : 13 Metal, 6 Crystal and 0 Deuterium.
debris field : 0 metal and 0 crystal.
Repaired : No defence structures could be repaired
Detailed combat report >>

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:06
by muffinman
julle moet onthou dat jou ABM's sowel as jou IPM's word in dieselfde silo gestoor, so as abm's gemaak word om attacking ipm's aanteval, dan maak dit vir my sin om te se dat n missile silo een van jou ipm's se target sal wees

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:07
by SykomantiS
doo_much wrote:In my geval - onmoontlik.

Maar dis OK, die wiel draai. Daai raid moes hom 'n kakhuis vol deut gekos het.
True dat :D

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:08
by ACiD_Omega
:cry: ek kry nie die bottle AmericanHoney neergesit nie, en ek weet ek gaan more spyt wees hys leeg...

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:12
by SykomantiS
muffinman wrote:julle moet onthou dat jou ABM's sowel as jou IPM's word in dieselfde silo gestoor, so as abm's gemaak word om attacking ipm's aanteval, dan maak dit vir my sin om te se dat n missile silo een van jou ipm's se target sal wees
Ek volg nie jou logika nie... Net omdat 'n abm 'n incoming ipm kan af skiet, beteken dit nie ipm's target silo's nie. onthou, abms target ipms, nie anders om nie. Ook, in galaxy view is IPM's ine een van die teikens as jy kies waar jou nukes hulle fire moet concentrate nie.

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:12
by muffinman
ai, ek het so gehoop vir n goeie krieket wetsryd vanaand. sa maak n grap van pakistan

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:15
by muffinman
SykomantiS wrote:
muffinman wrote:julle moet onthou dat jou ABM's sowel as jou IPM's word in dieselfde silo gestoor, so as abm's gemaak word om attacking ipm's aanteval, dan maak dit vir my sin om te se dat n missile silo een van jou ipm's se target sal wees
Ek volg nie jou logika nie... Net omdat 'n abm 'n incoming ipm kan af skiet, beteken dit nie ipm's target silo's nie. onthou, abms target ipms, nie anders om nie. Ook, in galaxy view is IPM's ine een van die teikens as jy kies waar jou nukes hulle fire moet concentrate nie.
Ok, stel dit so. As jy n planeet aanval met skepe, gaan die skepe op alles skiet wat hul kan afskiet, selfde met ipm's. Silo's stoor abm's wat ipm's target, dis hoekom ipm attacks silo's target.

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:15
by doo_much
ACiD_Omega wrote::cry: ek kry nie die bottle AmericanHoney neergesit nie, en ek weet ek gaan more spyt wees hys leeg...
Daai klink na 'n idee. Ek dink ek moet ophou werk en 'n dop whisky drink om my brein af te skakel. :?
SykomantiS wrote:
muffinman wrote:julle moet onthou dat jou ABM's sowel as jou IPM's word in dieselfde silo gestoor, so as abm's gemaak word om attacking ipm's aanteval, dan maak dit vir my sin om te se dat n missile silo een van jou ipm's se target sal wees
Ek volg nie jou logika nie... Net omdat 'n abm 'n incoming ipm kan af skiet, beteken dit nie ipm's target silo's nie. onthou, abms target ipms, nie anders om nie. Ook, in galaxy view is IPM's ine een van die teikens as jy kies waar jou nukes hulle fire moet concentrate nie.
Logies of te nie. Hy't my IPMs moertoe geskiet.
Wag ek kyk gou wat se wikia.

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:17
by SykomantiS
So basically, IPM's is nie items wat gebou word om ge collect te word nie en stof te gaar nie... I can live with that :twisted:

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:19
by ACiD_Omega
Doo, hoeveel ABMs was in daardie silo? (ek verstaan jy het 18 IPMs gehad)

Re: Ogame

Posted: 26 Oct 2010, 19:19
by muffinman
Ek het die les ook destyds op die harde manier geleer. Ek het net ipm's gebou as ek iemand wou bomb