Page 2506 of 9073

Posted: 03 Dec 2007, 07:49
by pok
@KM - goed om te hoor & damn you!! :lol:

@dean - as nie hoor nie moet jy voel ne!!

@mori - welkom terug in die land van die lewendes! :D

Posted: 03 Dec 2007, 07:51
by DeanMF
Ja wel, ons guild het vrydag aand 'n event en ek wil so veel level klim as wat ek kan voor dan. Ek kannie wag nie :D

Hoe was almal se naweek??

Posted: 03 Dec 2007, 07:57
by Mori
pok wrote:
@mori - welkom terug in die land van die lewendes! :D
Dankie ! Lekker om terug te wees !

Posted: 03 Dec 2007, 08:09
by MIA
More mense.

Posted: 03 Dec 2007, 08:10
by Knightman
Hi - Mori :D

Posted: 03 Dec 2007, 08:13
by DeanMF
Hi MIA

Posted: 03 Dec 2007, 08:16
by Knightman
Hi Mia :D

Posted: 03 Dec 2007, 08:18
by MIA
More dean, KM

Posted: 03 Dec 2007, 08:18
by muffinman
goeie more aan almal in die afrikaanse draadjie

Posted: 03 Dec 2007, 08:21
by DeanMF
Hi muffin! Hi Mori!

Posted: 03 Dec 2007, 08:23
by Hman
More seuns

Posted: 03 Dec 2007, 08:24
by muffinman
more hman

Posted: 03 Dec 2007, 08:25
by boerenooi
more ho's

Posted: 03 Dec 2007, 08:25
by Knightman
Muffinman - Whats up?
:D

Posted: 03 Dec 2007, 08:26
by muffinman
wat het julle mense die naweek gedoen

more bn, btw ek's n pimp :wink:

Posted: 03 Dec 2007, 08:28
by boerenooi
ek en my verloofde was lekker in die kaap en langebaan tot gister toe. :D

Posted: 03 Dec 2007, 08:28
by Knightman
Ek het scars van Paintball, en recover van 'n office funcktion en 'n hele naweek van clubs... :D :lol: 8)

Posted: 03 Dec 2007, 08:30
by Hman
boerenooi wrote:more ho's
Waat? Waar?

Hoe was jul naweek?

Posted: 03 Dec 2007, 08:30
by MIA
More BN

Posted: 03 Dec 2007, 08:31
by DeanMF
More hman en BN :wink:

Ek kort koffie mense!!!!

Posted: 03 Dec 2007, 08:31
by muffinman
boerenooi wrote:ek en my verloofde was lekker in die kaap en langebaan tot gister toe. :D
ek moet se dit was gister n flippen lekker dag gewees, julle het seker jul self stukkend gebrand in langebaan..


km- ek sit nog steeds met n merk op my bo-lyf van paintball wat ek meer as 2 maande terug gespeel het..

Posted: 03 Dec 2007, 08:33
by Hman
Ek kort brannewyn

Posted: 03 Dec 2007, 08:34
by MIA
Lol muffin :lol: :lol:

Posted: 03 Dec 2007, 08:38
by Knightman
muffinman wrote:
boerenooi wrote:ek en my verloofde was lekker in die kaap en langebaan tot gister toe. :D
ek moet se dit was gister n flippen lekker dag gewees, julle het seker jul self stukkend gebrand in langebaan..


km- ek sit nog steeds met n merk op my bo-lyf van paintball wat ek meer as 2 maande terug gespeel het..
LOL - ek sal maar sien hoe lank die hou, 3 keer op die arm geskiet... :D

Posted: 03 Dec 2007, 08:42
by muffinman
hehehe, ek was lucky. een op my regter boonste ab blokie, linker been, linker enkel, langs my naaltjie en ek het n skoot op die kop gekry.... die een op die kop was hond seer!!! o en een op die geweer