Page 3 of 4

Posted: 28 Feb 2007, 18:16
by Psych0_Cr1tt3r
::Lag kliphard::

Posted: 28 Feb 2007, 18:22
by Spicy-McHaggis
ek weet nie of hierdie a gepos was nie amar hier is dit!

ek het hierdie op die kuns en kultuur van Suid-Afrika se website gekry...
Sadly, the popular song is in danger of being hijacked by a minority of right-wingers who not only regard De la Rey as a war hero but want to mislead sections of Afrikaans-speaking society to think that this is a “struggle song” that sends out a “call to arms.”

As the Ministry of Arts & Culture, we want to state it categorically that the Minister Dr. Z. Pallo Jordan – together with countless other unsung heroes - spent his entire adult life and much of his adolescence and youth fighting for the right of freedom of expression.
http://www.dac.gov.za/media_releases/06Feb07.html

Posted: 28 Feb 2007, 18:51
by maxxis
Psych0_Cr1tt3r wrote:
Spicy-McHaggis wrote:Psycho dit sal my verbaas as die prentjie langer as n maand daar bly...
Ek sal soos 'n dronk skoolkind giggel as die thread vir meer as 'n week lewendig bly.
In daai geval doen ek my bes om albei te behou.

Posted: 28 Feb 2007, 19:05
by Psych0_Cr1tt3r
My bliksem. Ek't nie dit verwag nie.

Posted: 28 Feb 2007, 19:11
by maxxis
haha

Posted: 28 Feb 2007, 19:14
by Spicy-McHaggis
maxxis wrote:
Psych0_Cr1tt3r wrote:
Spicy-McHaggis wrote:Psycho dit sal my verbaas as die prentjie langer as n maand daar bly...
Ek sal soos 'n dronk skoolkind giggel as die thread vir meer as 'n week lewendig bly.
In daai geval doen ek my bes om albei te behou.
Jy saam drink?

Posted: 28 Feb 2007, 19:18
by jee
Geskiedenis van 'n plek/kultuur is net dit - iets wat gebeur het in die verlede - its overs gedovers. Ons lees/luister/kyk dinge van die vorige eeue, huil saam met Braveheart, lees die mitologie, - en wonder hoeveel tuis mense meer weet van die geskiedenis van ons land en wie RERIG hier was voordat Brit, Boer, Hollander, Malleier, Zulu, Hugenoot, Porras en whoever nog die land "binnegekom" het.

Maar dit daar gelaat - die liedjie het my herhinner aan Racheltjie De Beer... aan Wolraad Woltemade, aan Steve Biko en Mandela - aan heros wat hul bes probeer het om hul mense te red... Maar dis maar die lewe... daar is menigte wat altyd iets in 'n onskuldige projek sal sien... paranoiese mense wat after die deur staan en sonder die korrekte inligting aantuigings maak... of jy nou 'n liedjie uitbring.. of 'n fliek maak. of 'n boek skryf... of sommer net iets se wat op jou hart is.

Posted: 28 Feb 2007, 19:25
by Spicy-McHaggis
So jy drink ook saam? sal vir jou fles wyn agterhou....

Posted: 01 Mar 2007, 04:32
by hamin_aus
I think this is a great song!

What those few thousand boers achieved back during the Anglo-Boer was was nothing short of amazing. Their horsemanship, marksmanship and sheer guts in the face of what was at the time the best army in the world deserves recognition.

I am all for any of South Africa's people celebrating their history, heritage and national hero's.

It's sad to think that even now, any display of nationalist pride by Afrikaners is seen as a bad thing. This is not the boeremag, or the AWB cantering through the streets on horseback. I'm appalled that people (on both sides of the colour spectrum) try to make out like it is.

Posted: 01 Mar 2007, 04:41
by Spicy-McHaggis
jamin_za wrote:I'm appalled that people (on both sides of the colour spectrum) try to make out like it is.
Join the club,

Posted: 01 Mar 2007, 04:59
by wizardofid
Psych0_Cr1tt3r wrote:
wizardofid wrote:Hoekom is dit dat meeste mense nog verwys na wit afrikaans spreekende mense as boere...??N' boer is iemand wat n' plaas het in die vrystaat...??
Ek is nie boer nie maar n' wit Suid afrikaner
Image

:P
Die transvaal vier kleur so better gewees het

Posted: 01 Mar 2007, 07:24
by Lithe_Joint
Sien, soos ek dinge nou deurgelees het, is dit selfs moeilik om iemand gelukkig te hou oor die "oranje,blanje,blou". Ek dink dit moet dan n helse ding wees om hele klomp van ons gelukkig te hou :?
Maar dit beteken nie dat ons nie gehoor moet word nie.(Maak nie saak wat elk van ons te se het nie)

Die belangrikste ding is dat ons mekaar moet respekteer ongeag vel kleur of nationaliteit, veral wanneer dit kom by publieke forums en "warm" onderwerpe :)

someone forgive your inane ness

Posted: 01 Mar 2007, 13:54
by F-ROD
maxxis wrote:
F-ROD wrote:Afrikaners make me guffaw with sadness
Praat afrikaans of hou jou bek.

:x
my point exactly

Posted: 01 Mar 2007, 13:55
by FTB_Screamer
Psych0_Cr1tt3r wrote:
wizardofid wrote:Hoekom is dit dat meeste mense nog verwys na wit afrikaans spreekende mense as boere...??N' boer is iemand wat n' plaas het in die vrystaat...??
Ek is nie boer nie maar n' wit Suid afrikaner
Image

:P
Ek weet nie van julle, maar ek en almal wat ek ken is trots daarop om n boer genoem te word.

Posted: 01 Mar 2007, 13:55
by maxxis
Again you make less sense than a can of cyanide in a dishwasher.

What on earth is guffaw???

Posted: 01 Mar 2007, 13:59
by F-ROD
go back to school and learn english

oops i forgot, english was not your first language

i is tell you thet de la rey is a hero

ROFLOL

Posted: 01 Mar 2007, 13:59
by pok
F-ROD wrote:go back to school and learn english

oops i forgot, english was not your first language
don't start something you can't finish! :evil:
maxxis wrote:Again you make less sense than a can of cyanide in a dishwasher.

What on earth is guffaw???
guffaw A hearty, boisterous burst of laughter. To laugh heartily and boisterously.

basically, he is mocking us! :evil:

Posted: 01 Mar 2007, 14:06
by FTB_Screamer
F-ROD wrote:Afrikaners make me guffaw with sadness
Weet jou ma jy is hier?

Posted: 01 Mar 2007, 14:16
by maxxis
F-ROD, gaan spring.

Posted: 01 Mar 2007, 15:09
by SBSP
F-ROD wrote:go back to school and learn english

oops i forgot, english was not your first language

i is tell you thet de la rey is a hero

ROFLOL


at de' end of de' dey' E' I c eeee' ish eeee' Raciest

Posted: 01 Mar 2007, 16:23
by goku
Dis snaaks hoe amal ons afrikaanse mense kan sleg se^ maar laat ons net een ding se^ dan is ons rasisties.

Posted: 01 Mar 2007, 16:25
by SBSP
goku wrote:Dis snaaks hoe amal ons afrikaanse mense kan sleg se^ maar laat ons net een ding se^ dan is ons rasisties.
stem saam.

van nou af noem ek almal n rasis

Dis nou een woord wat somige mense gehoor het en dit oor en oor gebruik
en nie eer die eintlike betekenis ken nie

Posted: 01 Mar 2007, 16:27
by goku
Nee ons mag nie so se^ nie. Dis mos net hulle reg :wink:

Posted: 01 Mar 2007, 16:41
by Spicy-McHaggis
Hier is die beste!

ek het hierdie volgende informasie gekry op die kuns en kultuur gekry,

ek gaan hul bel en sien of ek die call can record en host dan sal ek julle laat weet/hoor wat die mense se...
For further information, call Sandile Memela, Spokesperson for the Ministry of Arts & Culture at 082 800 3750 or Premi Appalraju, Media Liaison Officer at 082 375 2939
Ek stem saam met julle...

my vraag is net hoe kan hul so drama maak hier oor waar teen ons iemand in parlement het wat se anthem is " bring me my machine gun "

en daar word niks teen gese nie...

dis hoekom ek SO bly is dat ek oor 2 jaar nie meer hier is nie...

Posted: 01 Mar 2007, 16:44
by SBSP
Spicy-McHaggis wrote:Hier is die beste!

ek het hierdie volgende informasie gekry op die kuns en kultuur gekry,

ek gaan hul bel en sien of ek die call can record en host dan sal ek julle laat weet/hoor wat die mense se...
For further information, call Sandile Memela, Spokesperson for the Ministry of Arts & Culture at 082 800 3750 or Premi Appalraju, Media Liaison Officer at 082 375 2939
Moet eerder nie jy sal jarre se Ka% he jy kan nie net iemand reccord nie.

as jy dit reccord host dit op n oorsee se hosting service, en maak seker daar is geen link na jou toe nie