Page 1353 of 9073

Posted: 25 Aug 2006, 16:38
by FBiT
sal maar sien...
wat beplan julle vir di naweek?

Posted: 25 Aug 2006, 16:47
by Anthropoid21
Okei.. amper huitoegaan tyd... mmm lekker
Agge nee onthou nou nt ek werk more

Posted: 25 Aug 2006, 16:53
by Ark
Arme jy. Hoekom het die admins jou uit geskop?

Posted: 25 Aug 2006, 16:56
by J2theT
Middag mense!

hoe was jul dag sover?

Posted: 25 Aug 2006, 16:59
by FBiT
haloo
Anthropoid21, Ark, J2theT...

Posted: 25 Aug 2006, 17:02
by lordsnake
@FBiT Lan syp en paaty en jy

Posted: 25 Aug 2006, 17:03
by lordsnake
Hy j2thet hou lyk dit

Posted: 25 Aug 2006, 17:05
by FBiT
@ lordsnake

amper dieselfde maar ek sal maar op die internet speel - ken nog nie gamers hier ni.... lyk my hulle kruip weg of hier is glad ni

en miskien moet ek more werk

Posted: 25 Aug 2006, 17:09
by lordsnake
@FBiT dit is maar sleg

Posted: 25 Aug 2006, 20:50
by Death_Angel
hey mense

Posted: 25 Aug 2006, 20:52
by riaandp
Naand Almal... :lol:

Posted: 25 Aug 2006, 20:53
by Hellfury
Naand mense. Gaan dit?

w00t 2K posts!! :lol:

Posted: 25 Aug 2006, 20:55
by Death_Angel
Congratz!! Dit gan goed en met jo?

Posted: 25 Aug 2006, 20:57
by Hellfury
Dankie dankie :wink: Dit gaan goed met my dankie :)

Posted: 25 Aug 2006, 21:00
by riaandp
Naand Hellfury...

Hoe gaan dit?

@Death_Angel

Hoe gaan dit?

:lol:

Posted: 25 Aug 2006, 21:02
by Death_Angel
Well ekke word deur Velvet gepoke

Posted: 25 Aug 2006, 21:04
by Death_Angel
Dit gan goed dankie en met jou?

Posted: 25 Aug 2006, 21:05
by Sickwacky
Hello... um... ek dink :roll:

Posted: 25 Aug 2006, 21:10
by Death_Angel
Sickwacky wrote:Hello... um... ek dink :roll:
Maiki!!!!

Hello!!!! :D

Posted: 25 Aug 2006, 21:13
by Sickwacky
Hello!!!!

Maiki!!! :D

How goes it?

Posted: 25 Aug 2006, 21:15
by Death_Angel
Gan goed Velvet sit lanks my en se vi almal hello!!

Posted: 25 Aug 2006, 21:16
by Sickwacky
lol.... sê ek sê hello vir haar :wink:

Wat het jy/ julle twee vandag gedoen?

Posted: 25 Aug 2006, 21:25
by Death_Angel
Niks veel net rond gesit

Posted: 25 Aug 2006, 21:26
by Death_Angel
Well mense ekke gan waai cya

Posted: 25 Aug 2006, 21:31
by Sickwacky
Ek gaan ook, cheers!