Page 9067 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jun 2015, 07:59
by Kennyisalive
ek hou hom nie vas nie

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jun 2015, 10:16
by KatrynKat
Dagsê...

Hoop alles gaan goed met almal...

more is op die datum is ek en RRF 2 maande getroud... :D
tyd stap aan...

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jun 2015, 10:55
by CapNemo
Ja nee Doo ek sien dit is meer af as toe, maar darm iets.

Geniet dit KK

Sup Kenny

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jun 2015, 14:14
by Kennyisalive
KatrynKat wrote:Dagsê...

Hoop alles gaan goed met almal...

more is op die datum is ek en RRF 2 maande getroud... :D
tyd stap aan...
jy is getroud :shock:

damn.. wat het ek nog gemis

Sup CappY!

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jun 2015, 08:04
by CapNemo
Sup Kenny. Jy nie teveel gemis nie wat, maar net minor stuff soon mense wat trou etc

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jun 2015, 16:30
by GDI_Lord
Congrats KK!! Sjoe, tyd vlieg, ne? :-)

Hoe gaan dit Kenny?

Yarr, Kapt'n.

Re: Afrikaans

Posted: 28 Jun 2015, 10:33
by CapNemo
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 28 Jun 2015, 20:33
by doo_much
Bliksems, hier's meer lewe hier die afgelope week as die ses maande voor dit!

Re: Afrikaans

Posted: 30 Jun 2015, 08:43
by Kennyisalive
en skielik is julle almal still!!

Re: Afrikaans

Posted: 30 Jun 2015, 09:39
by GDI_Lord
Ja, ons is almal "still" hierso. :-p

Re: Afrikaans

Posted: 30 Jun 2015, 10:05
by doo_much
Wel, 3 'posts' op een dag? Dis flippen besig vandag!

Re: Afrikaans

Posted: 30 Jun 2015, 13:38
by GDI_Lord
Drie, of vier? ;-)

Re: Afrikaans

Posted: 30 Jun 2015, 15:01
by Kennyisalive
maak dit 4

Re: Afrikaans

Posted: 30 Jun 2015, 15:44
by Kennyisalive
GDI_Lord wrote:Drie, of vier? ;-)
ses

Re: Afrikaans

Posted: 30 Jun 2015, 16:00
by GDI_Lord
Agt?

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2015, 09:48
by CapNemo
En toe mis ek die besige dag

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2015, 13:01
by GDI_Lord
Nie eintlik nie:
Board Index page wrote:Most users ever online was 393 on Mon Jan 17, 2011 3:49 am

Re: Afrikaans

Posted: 02 Jul 2015, 09:29
by Kennyisalive
GDI_Lord wrote:Nie eintlik nie:
Board Index page wrote:Most users ever online was 393 on Mon Jan 17, 2011 3:49 am
2007-2009 rond was ons besige tye hier

Re: Afrikaans

Posted: 02 Jul 2015, 12:46
by GDI_Lord
Ja dit was.

Re: Afrikaans

Posted: 02 Jul 2015, 17:35
by CapNemo
Jip was fun

Re: Afrikaans

Posted: 02 Jul 2015, 17:39
by doo_much
Dit was fun maaar dis damn laaaaak terug. Julle word nou oud dat die heimwee so deurslaan. ;)

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2015, 09:42
by CapNemo
Haha moet wees Doo of dalk ek net bored met die dat ek moet werk soek en free time het

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2015, 23:13
by doo_much
Met die dat jy 'mpet werk soek'?

Whattsup?

Re: Afrikaans

Posted: 09 Jul 2015, 13:46
by Kennyisalive
wat gaan hier aan dat hier niks aan gaan nie

Re: Afrikaans

Posted: 09 Jul 2015, 15:44
by GDI_Lord
*gaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaap*