Page 9064 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 27 Nov 2014, 15:55
by doo_much
Die dag is actually heel lekker? Pas 9 ure op die [pad spandeer, my werk klaargemaak en sit en wag vir Hman met 'n Castle voor my.


Die lewe? Is 'n lied!

Hman, ek is die aantreklike ou tussen die meisies met die laptop voor my. Wel, die laptop gedeelte is waar!

Re: Afrikaans

Posted: 27 Nov 2014, 16:41
by Hman
Haha, en die meisies is seker op die laptop se skerm

Re: Afrikaans

Posted: 27 Nov 2014, 20:13
by Hman
Dit was nou heel gaaf om mnr much te ontmoet

Re: Afrikaans

Posted: 28 Nov 2014, 08:14
by CapNemo
Klink of julle fun gehad het :thumbup:

Re: Afrikaans

Posted: 29 Nov 2014, 07:55
by doo_much
Inderdaad heel interessant om Hman na al die jare te ontmoet! En sy bike lyk nogals blerrie mooi. :)

Re: Afrikaans

Posted: 02 Dec 2014, 12:39
by CapNemo
Dis altyd n goeie ding om ander mense te ontmoet dink ek

Re: Afrikaans

Posted: 02 Dec 2014, 13:22
by Hman
Ek's lekker moeg

Re: Afrikaans

Posted: 04 Dec 2014, 12:36
by CapNemo
Ek wil nou naweek he

Re: Afrikaans

Posted: 04 Dec 2014, 12:38
by Hman
Ek ook...

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2014, 12:25
by CapNemo
En die naweek is ook al weer verby :(

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2014, 13:15
by Hman
Was ekstra lui laas naweek

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2014, 13:23
by GDI_Lord
Dis amper weer naweek mense.

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2014, 13:34
by Hman
Dis nog vêr

Re: Afrikaans

Posted: 10 Dec 2014, 10:37
by doo_much
Trala frikken la.

Hou op kla!

Hoop dit gaan nog goed met julle twee bittereinders?

Re: Afrikaans

Posted: 10 Dec 2014, 10:44
by Hman
Môre


Is Donderdag

Re: Afrikaans

Posted: 10 Dec 2014, 16:09
by CapNemo
Ja wat Doo kyk maar noord en ....
Hoop maar die standby is rustig die naweek is nie baie lus om by die werk te weesi

Re: Afrikaans

Posted: 11 Dec 2014, 09:08
by GDI_Lord
Haai julle!
Image

Re: Afrikaans

Posted: 11 Dec 2014, 09:18
by Hman
Môre

Re: Afrikaans

Posted: 11 Dec 2014, 10:17
by Ark
Vandag

Re: Afrikaans

Posted: 11 Dec 2014, 10:25
by Hman
Blikemmer, lewe jy nog Ark

Re: Afrikaans

Posted: 11 Dec 2014, 12:30
by Ark
Hehe ja voeter nog aan :)

Re: Afrikaans

Posted: 12 Dec 2014, 13:28
by CapNemo
Wow nuwe/ou mense weer in die draadjie
Hoop almal het n great dag

Re: Afrikaans

Posted: 12 Dec 2014, 13:42
by Hman
Dis **** besig by die werk

Re: Afrikaans

Posted: 12 Dec 2014, 14:30
by GDI_Lord
Watter type werk doen jy Hman?

Re: Afrikaans

Posted: 12 Dec 2014, 16:11
by Hman
Aankoper by 'n paneelklopper, of dis ten minste wat my titel is