Page 9063 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 17 Nov 2014, 06:51
by KatrynKat
Was Vrydag vir my 2 weke weeg vandat ek die Slender Wonder begin het...
het so 5.7 kg al verloor... 3.7 kg is vet en die res is vog...

gaan weer oor so 2 weke...

Re: Afrikaans

Posted: 17 Nov 2014, 13:35
by Hman
Vog sĂȘ jy?

Re: Afrikaans

Posted: 17 Nov 2014, 14:13
by KatrynKat
water... vog is die woord wat die dok gebruik het...

Re: Afrikaans

Posted: 19 Nov 2014, 15:29
by CapNemo
:?

Re: Afrikaans

Posted: 19 Nov 2014, 15:31
by Hman
:|

Re: Afrikaans

Posted: 19 Nov 2014, 16:01
by CapNemo
Hey Hman ganit daar?

Re: Afrikaans

Posted: 19 Nov 2014, 16:03
by Hman
Stil soos 'n landmyn

Re: Afrikaans

Posted: 19 Nov 2014, 16:04
by CapNemo
Ah nee ma dan sal ek maar stil bly ook :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Nov 2014, 19:49
by doo_much
Hman - hoe lyk dit met Donderdagaand?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Nov 2014, 19:57
by Hman
Donderdag aand kan moontlik werk

Re: Afrikaans

Posted: 25 Nov 2014, 10:11
by CapNemo
Dagse bier drinkers hoop almal is nog oraait en aan die gang

Re: Afrikaans

Posted: 25 Nov 2014, 11:01
by Hman
Hallou, ons probeer maar

Re: Afrikaans

Posted: 25 Nov 2014, 12:00
by CapNemo
Ah wel solank mens probeer is daar darm nog n kans

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 03:56
by doo_much
Tjap. klink na 'n plan. Ek is oppad Durban toe, behoort more aand te maak.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 05:23
by Hman
Ok, laat weet wanneer

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 10:17
by CapNemo
Julle is te vroeg wakker

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 10:26
by Hman
Het te vroeg gaan slaap

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 15:36
by CapNemo
Traai 2am so twee aande in n ry jy sal dan ok wees

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 16:25
by doo_much
Ek moes ry van Oos-Londen af Durban toe. Prettig.

Hman, ek PM jou my Cell. Hoe lyk dit met so 17:00 by Die Hoofkantoor?

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 16:29
by Hman
Ek sal eers so 17:30 dit kan maak

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 17:36
by doo_much
OK> Ek sal intussen suip!

Re: Afrikaans

Posted: 26 Nov 2014, 17:58
by Hman
Haha, reg so

Re: Afrikaans

Posted: 27 Nov 2014, 10:48
by CapNemo
Hoop julle het fun

Re: Afrikaans

Posted: 27 Nov 2014, 10:57
by Hman
Dag loop stadig

Re: Afrikaans

Posted: 27 Nov 2014, 15:19
by CapNemo
Ja nee die dag sucks