Page 9062 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 10 Nov 2014, 14:59
by Hman
Is jy 'n feetjie?

Re: Afrikaans

Posted: 10 Nov 2014, 17:50
by doo_much
As ek een was, sou ek die 'tooth fairy' gewees het.

Want ek haal tanne uit! Met 'n baseball bat.... :twisted:


Image

Maar nee, ongelukkig is ek nie. 'n Fairy bedoel ek nou. Ook maar goed. My hand-oog koordinasie snuif pritt.

Re: Afrikaans

Posted: 10 Nov 2014, 23:58
by Hman
So het ek al gehoor

Re: Afrikaans

Posted: 11 Nov 2014, 06:08
by KatrynKat
Dagsê...

lekker reëntjies, hoop net dat dit op hou so bietjie vrydag lunch tyd...
kannie wag vir vakansie... son, swembad, see en die berge... :D

Re: Afrikaans

Posted: 11 Nov 2014, 07:31
by Hman
Klink lekker

Re: Afrikaans

Posted: 11 Nov 2014, 10:22
by CapNemo
Ja nee vakansie klink goed vir my

Re: Afrikaans

Posted: 11 Nov 2014, 10:22
by CapNemo
Dagse almal wat dalk hier is

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 10:23
by doo_much
Dis dalk tyd dat ons vir een laaste keer 'n Gilroys besoek reel?

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 11:42
by Hman
Dit werk nie vir my nie, afstand

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 11:52
by CapNemo
Ons sal maar vir jou n bus kaartjie moet koop of iets

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 11:53
by doo_much
Kom jy nooit, vir enige rede, die kant toe nie?

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 11:54
by CapNemo
Ek sal seker dan ook moet n plan maak en die plek gaan soek

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 12:14
by doo_much
Jy sien - dis maklik. :)

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 13:07
by Hman
Nee

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 13:12
by KatrynKat
ons troue gaan voel soos 'n mini meet, so 7 van ons wat daar gaan wees kom van die forum af... :)

kan dalk 'n plan maak maar aangesien ek mag min kos eet (soos 100g vleis en 120g groente vir lunch en supper) is dit maar moeilik om rondom mense te sit wat smul lekker kos eet... sal maar sien...

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 14:31
by CapNemo
Dink nie juis Doo beplan eet nie

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 14:51
by Hman
Wat laat jou so dink?

Re: Afrikaans

Posted: 12 Nov 2014, 16:03
by CapNemo
Die dat dit Doo is wat dit wil reel en waar hy dit wil reel :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 13 Nov 2014, 07:04
by doo_much
Actually was die kos nogals lekker toe ek laas daar was?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Nov 2014, 07:22
by Hman
Het jy geëet? Das est wunderbar!

Re: Afrikaans

Posted: 13 Nov 2014, 11:50
by doo_much
Tatsächlich!
Een van my minder bekende swakhede is dat ek op 'n gerëelde basis (moet) eet. Weet nie waarom nie. Dit laat die bier definitief beter smaak!

Re: Afrikaans

Posted: 13 Nov 2014, 11:55
by CapNemo
:lol: Daai is n rowwe swakheid Doo

Re: Afrikaans

Posted: 13 Nov 2014, 12:46
by doo_much
Die ergste van alles is dat my gestel daarop aandrng dat dt moet lekker wees. Met vleis ja, met vleis!


So. Ter opsomming. Dis nog net Cap en Hman wat hier uithang. En natuurlik KK?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Nov 2014, 13:00
by Hman
So dan en wan

Re: Afrikaans

Posted: 14 Nov 2014, 10:14
by CapNemo
Min of meer ja Doo tribble se darm so eenkeer elke 2 of 5 maande hi