Page 9061 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:09
by doo_much
Die graf lewe nog soms? :eyebrow:

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:29
by Hman
Op sekere tye van die maand

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:31
by doo_much
Bloedige tye....?

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:37
by CapNemo
Shees leef jy darm ook nog Doo?

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:38
by doo_much
Meeste van die tyd ja.

Was jy weer rAge toe?

O en Hman - is jy op Middelburg og Nelspruit?

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:40
by CapNemo
Nee die barbare het die shutdown geskuif sodat dit in daai tyd was

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:45
by Hman
Nelspruit

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:56
by CapNemo
Hey Hman

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 11:56
by doo_much
Wat kan ek sĂȘ Cap? Die bliksems!

Enige lekker suiplekke behalwe Die Hoofkantoor en die Deck Hman?

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 12:23
by CapNemo
Was jy darm bietjie daar gewees Doo

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 12:31
by doo_much
So 'n rukkie ja. My gat afgewerk. En oppad huistoe eers onthou Hman is (miuskien) indie geweste!

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 12:34
by CapNemo
Ag nee dit is jammer. So ek neem aan dit gaan darm nog goed met die werk as jy so besig is :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 12:50
by doo_much
Ek kla nie.

Wie hang nog gereld heir uit?

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 12:59
by Hman
Ek kan sien hoe is doo se hart...

Maar ja, daar is 'n paar lekker plekke en 'n paar gomgat plekke

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 13:01
by doo_much
So noem 'n paar. Ek moet weer terugkom een of ander tyd!

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 13:04
by Hman
Lakeview Lodge, die Chinese restaurant naby my huis (nie baie mooi nie, maar drank is goedkoop en mense vriendelik)

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 13:13
by doo_much
Goedkoop drank? Ek kan daarmee saamlewe.

Saljou volgende keer 'n bulder gee.

Re: Afrikaans

Posted: 05 Nov 2014, 13:22
by Hman
Ek hoop so

Re: Afrikaans

Posted: 07 Nov 2014, 12:11
by doo_much
Steeds niks?

Re: Afrikaans

Posted: 07 Nov 2014, 14:17
by Hman
Dis darem Vrydag

Re: Afrikaans

Posted: 07 Nov 2014, 14:35
by doo_much
Inderdaad. Bier voor my, besig om admin te doen. Die lewe is goed...

Re: Afrikaans

Posted: 07 Nov 2014, 14:39
by Hman
Biets

Re: Afrikaans

Posted: 08 Nov 2014, 09:08
by GDI_Lord
Ek voel moeg. Moeg binne in my spiere in. Moeg moeg moeg. Maar ek kan nie nou slaap nie, daar's te veel om te doen.

Re: Afrikaans

Posted: 09 Nov 2014, 23:34
by Hman
Dit klink nie goed nie

Re: Afrikaans

Posted: 10 Nov 2014, 14:53
by doo_much
trala blerrie la...