Page 9059 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 25 Aug 2014, 12:04
by GDI_Lord
*WHOOSH!*
Dis Maandag! :-)

Re: Afrikaans

Posted: 25 Aug 2014, 23:49
by Iceblade
hel die naweke is te kort deesdae

Re: Afrikaans

Posted: 26 Aug 2014, 11:31
by CapNemo
Ek sal daai een second

Re: Afrikaans

Posted: 25 Sep 2014, 11:37
by CapNemo
Wow die arme draadjie word darm maar erg af geskeep deesdae :(

Re: Afrikaans

Posted: 30 Sep 2014, 12:21
by SykomantiS
Die hele forum is erg af geskeep.

Re: Afrikaans

Posted: 01 Oct 2014, 10:40
by CapNemo
Ja nee dit lyik maar woes

Re: Afrikaans

Posted: 02 Oct 2014, 17:00
by Hman
Meh

Re: Afrikaans

Posted: 03 Oct 2014, 08:57
by CapNemo
Ja nee Hman dit is maar bad :(

Re: Afrikaans

Posted: 03 Oct 2014, 11:20
by GDI_Lord
Staan die "H" in "Hman" vir "Hit?" Dis wat ek altyd gedink het, was ek reg?

Re: Afrikaans

Posted: 03 Oct 2014, 11:57
by CapNemo
Jy sal hom maar moet vra NOD

Re: Afrikaans

Posted: 03 Oct 2014, 12:41
by GDI_Lord

Re: Afrikaans

Posted: 08 Oct 2014, 19:32
by Hman
Ongelukkig nie, staan vir my naam

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:09
by Tribble
/die kat loer dinne en wonder of haar hoekie nog vry is

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:10
by Hman
Ek glo so

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:13
by CapNemo
Daar is probably n paar ekstra oop hoekies
Gaan dit Hman

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:24
by Hman
Sleg, voel soos Vrydag, maar dit is nie :(

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:30
by GDI_Lord
Ja jou hoekie is oop :-)

'n Kollega het ook gese dat dit soos 'n Vryday vir haar voel. Snaaks.

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:40
by CapNemo
Kom ons bly almal more by die huis en se ons het gedink dis Saterdag?

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:43
by Hman
Ek wonder of my baas dit sal aanvaar?

Btw, my motorfiets is besig om geverf te word

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 11:44
by Hman
Candy apple red

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 12:03
by CapNemo
Wie gee om of hulle dit aanvaar :dontknow:

Ah dit klink nogals nice geniet dit

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 12:15
by GDI_Lord
Nice Hman! Pics asb!

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 12:19
by Tribble
:D

Hallo Manne. Lekker om julle weer te sien. Ja dit voel ook soos Vrydag vir my - maar dan kan elke dag 'n vry dag wees

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 12:28
by Hman
Sal op laai as dit klaar is.

Tribble sit die vry in Vrydag

Re: Afrikaans

Posted: 09 Oct 2014, 12:39
by Tribble
Vry moet maar in elke ding wees. Niks beter nie :D Wel amper nie