Page 9036 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 25 Feb 2014, 07:41
by Hman
Ons weier

Re: Afrikaans

Posted: 25 Feb 2014, 11:04
by CapNemo
Oh well dit is n "free country"

Re: Afrikaans

Posted: 25 Feb 2014, 12:03
by Hman
Gelukkig

Re: Afrikaans

Posted: 25 Feb 2014, 13:08
by KatrynKat
Dagsê...

maag virus opgetel oppi reis terug van Namibia... gaan eers vrydag terug werk toe...

maar het 'n awesome naweek gehad!!! die sagste koedoe steaks ge eet, dit smelt in jou mond... en lekker skaapie oppi spit...
baja groen en mooi daar... was awesome om weer familie te sien... :D

Re: Afrikaans

Posted: 25 Feb 2014, 13:16
by D3PART3D
:lol:

Namibia is oorsee? Welkom treug. :D

Re: Afrikaans

Posted: 25 Feb 2014, 13:30
by Kennyisalive
NEE

:lurk:

Re: Afrikaans

Posted: 25 Feb 2014, 15:03
by Hman
kk, sterkte met daai een

Re: Afrikaans

Posted: 26 Feb 2014, 06:39
by KatrynKat
Kennyisalive wrote:NEE

:lurk:
Dit is!! Dis oor die rivier... :D
Hman wrote:kk, sterkte met daai een
Dankie

lekekr dag vir almal... :)

Re: Afrikaans

Posted: 26 Feb 2014, 07:30
by Hman
Môre

Re: Afrikaans

Posted: 27 Feb 2014, 09:09
by Hman
Dondergag

Re: Afrikaans

Posted: 27 Feb 2014, 12:19
by CapNemo
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 28 Feb 2014, 05:56
by KatrynKat
Vrydag... :D

terug by die werk...

Re: Afrikaans

Posted: 28 Feb 2014, 07:37
by Hman
Môre

Re: Afrikaans

Posted: 28 Feb 2014, 18:51
by doo_much
Ai, die stil stilte!

Net ou ballies sonder 'n sosiale lewe wat hier rond hang! :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 03 Mar 2014, 06:08
by KatrynKat
goeie more op die reenerige dag... :)

Re: Afrikaans

Posted: 03 Mar 2014, 07:56
by Hman
Môre

Re: Afrikaans

Posted: 04 Mar 2014, 20:38
by CapNemo
Ja dit is maar depressing hoe min hier gesels word deesdae

Re: Afrikaans

Posted: 05 Mar 2014, 09:12
by Hman
Omtrent

Môre

Re: Afrikaans

Posted: 05 Mar 2014, 09:12
by Hman
Omtrent

Môre

Re: Afrikaans

Posted: 05 Mar 2014, 10:29
by CapNemo
Goeie dag Hman gaan dit jou kant?

Re: Afrikaans

Posted: 06 Mar 2014, 10:03
by Hman
Maar sleg, baiebesig

Re: Afrikaans

Posted: 06 Mar 2014, 10:40
by CapNemo
Ja lyk my dinge raak net meer besig deesdae?

Re: Afrikaans

Posted: 06 Mar 2014, 13:14
by doo_much
So stil hierso dat Hman dubbel pos en niemand kom dit agter nie. :?

Re: Afrikaans

Posted: 06 Mar 2014, 13:20
by CapNemo
Ons ignoreer dit net want ek doen dit te gereeld myself

Re: Afrikaans

Posted: 06 Mar 2014, 13:31
by doo_much
Ook waar. Jy ook nog so besig?