Page 9029 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 08:48
by doo_much
Ek sou julle laat ry het - dis net 'n 3 ure trippie? :twisted:

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 09:00
by SykomantiS
Jong, nee. Ekke probeer maar om die drank vir die naweke te hou. Maar as die vriende bel op 'n Woensdag aand, dan gaan dit maaar moeilik. :P

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 09:03
by doo_much
Klink bekend.

Buddy van my het begin werk by 'n 'zero-tolerance' maatskappy. So hy drink nou net Saterdae. Sy sosiale lewe is deesdae interessant. En ons het permanent 'n designated driver!

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 09:47
by SykomantiS
Vodacom het 'n zero alcohol on site policy, maar dis darem nie zero tolerance nie.

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 09:57
by doo_much
Daai is aanvaarbaar. Maar hierdie zero tolerance besigheid is maar k kkerig. Ek sou dit nie gemaak het nie!

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 10:49
by CapNemo
Goeie dag mense hoop dit gaan goed

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 10:54
by doo_much
Hooza Cappie!

Ga goed dankie - daar?

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 14:03
by Hman
Ek haat verkoue

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 16:14
by CapNemo
Gaan goed Doo net te veel nonsens by die werk

Re: Afrikaans

Posted: 22 Jan 2014, 16:15
by CapNemo
Sterkte Hman

Re: Afrikaans

Posted: 23 Jan 2014, 08:47
by Hman
More

Re: Afrikaans

Posted: 23 Jan 2014, 12:35
by doo_much
En toe het almal weer(steeds) stilstuipe?

Mirrag diertjies!

Re: Afrikaans

Posted: 23 Jan 2014, 13:07
by SykomantiS
Dagsê.

Ek het sopas besluit ek soek 'n KTM 390 Duke om my comuting duties mee te doen.
Nou moet ek net uit figure hoe ek die ding gaan bekostig :cry:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Jan 2014, 13:16
by Kennyisalive
wat van jou GSX-R?

Re: Afrikaans

Posted: 23 Jan 2014, 13:41
by SykomantiS
Niks. Ek hou die GSX-R (en skuld nog 'n hopie geld aan die bank)

Re: Afrikaans

Posted: 23 Jan 2014, 16:36
by Hman
ry met die susbox

Re: Afrikaans

Posted: 23 Jan 2014, 21:57
by SykomantiS
Die watseding?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 07:27
by Hman
suzuki

more

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 12:03
by SykomantiS
More.

Ek doen gewoonlik, maar die suzuki staan en wag vir die assuransie :cry: I made a boo-boo.
Maar af gesien van die feit, ek soek 'n klein bike om mee werk toe en terug te ry bo en behalwe die suzuki- ek sit eenvoudig te veel klio's op daai bike vir my eie smaak- en ek soek iets wat ligter op sous is as 'n GSX-R1000 se warp drive (alhoewel ek seker nie kan kla oor 'n 15km/L average oor die laaste 20 000km nie?). My punt is, ek het die bike gekoop op 3809km, en die ding staan al op ~40 000km, en ek het nog nie eers die bank klaar betaal nie. Die kilo's tel net te vinnig op na my smaak.

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 12:13
by doo_much
Ietsie kleiners behoort ook meer beweeglik in die verkeer te wees?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 12:49
by SykomantiS
Ja. Daar is min plekke waar ek nie kan deur druk met die 1000 nie, maar so nou en dan het ek al gewens ek het ietsie maerder. En so Duke 390 het 'n single cylinder layout, so die dingetjie is lekker maer soos 'n supermoto. Net ligter op sous en effe stadiger. Maar heel vinnig genoeg vir werk toe en terug. Kan 160 as jy nou regtig regtig moet, maar van wat ek gelees het meer happy om so 100 - 120 te cruise op die highways.
KTM 390 Duke

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 12:59
by Hman
Sterkte daarmee dan

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 14:19
by SykomantiS
Dankie.
Wens net ek kan uit figure hoe ek die ding gaan bekostig :(

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 14:44
by CapNemo
Wees proudly southafrican en steel een?

Ganit mense? Hier te warm maar darm klaar met werk

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jan 2014, 15:03
by Hman
Ek moet nog 'n uur en 'n half by die werk sit