Page 8986 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2013, 14:30
by Hman
Mirrag

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2013, 15:48
by Tribble
Hallloooooo

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 07:04
by KatrynKat
Dagsê... :)

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 07:11
by CapNemo
:banghead:

Dagse almal hopelik is daar vandag bietjie klater hier

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 08:10
by Hman
More

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 08:21
by Tribble
Ek gee weer klas.

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 08:40
by Hman
Jy moet vir my kom klas gee.

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 09:39
by CapNemo
:lol:

More Hman en Tribble
Geniet maar die klas gee hopelik is hulle nie te stupid nie

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 10:41
by Hman
Skiet my 'seblief

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 10:59
by CapNemo
Ok, maar is daar n rede?

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 14:30
by Hman
Is werk 'n goeie rede?

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 20:00
by CapNemo
Een van die bestes ja

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 20:32
by wit_skapie
Nou kan ek se amper naweek!

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 20:50
by CapNemo
beslis

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 20:53
by wit_skapie
Wat sleg is - dit voel of vandag moes Vrydag wees!

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 23:40
by CapNemo
Sou nogals nice gewees het, maar sou beter gewees het as dit n lang naweek was :)

Re: Afrikaans

Posted: 25 Jul 2013, 23:47
by CapNemo

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2013, 07:11
by KatrynKat
Dagsê... :)

vir 'n groot stuk van gister dog ek dit was woensdag... eish...
1 vergardering en 1 werkswinkel vandag...

en toe gaan besluit die lieflike stad van Pretoria om die straat by Belvedere en Steve Biko toe te maak... so nou ry jy of om nog 'n blok of jy ry die klein padjie by die volgende robot... en dis nie asof niemand dai pad gebruik nie...

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2013, 07:15
by CapNemo
Goeie dag KK

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2013, 11:27
by Hman
More

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2013, 14:19
by CapNemo
Dagse Hman
en nou gaan ek huistoe voor ek n stroke kry van mense in die plek wat my bloed druk op jaag

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2013, 14:50
by Tribble
Dis Vrydag middag - en die dag is amper oor. Hman - ek sal jou graag leer

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2013, 16:13
by CapNemo
Welkom Tribble

Re: Afrikaans

Posted: 29 Jul 2013, 07:04
by KatrynKat
More...

Re: Afrikaans

Posted: 29 Jul 2013, 10:46
by Hman
More, fml, ek haat Maandae