Page 8983 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2013, 13:18
by CapNemo
Cheers Trib geniet die dag

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2013, 16:06
by Tribble
Dankie jy ook

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2013, 10:29
by CapNemo
Shoe maar dis stil in die plek waarheen het almal nou weer gef.. off?

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2013, 11:49
by Tribble
Weet nie - net besig die kant

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2013, 10:18
by CapNemo
Selfde hier :(

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2013, 10:24
by Tribble
Dis erg. Ons moet rus tyd kry

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2013, 10:26
by CapNemo
Verseker, maar wonder nog steeds wat die ander se verskoning is

Re: Afrikaans

Posted: 12 Jul 2013, 10:27
by oukie
"click"

Re: Afrikaans

Posted: 13 Jul 2013, 07:19
by Tribble
Hallo daar Oukie :D

Doo - gaan jy ons ontmoed vandag?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Jul 2013, 10:18
by Hman
Ek hou julle dop!

Re: Afrikaans

Posted: 15 Jul 2013, 12:11
by ACiD_Omega
Cap, betaal jy subscription vir eve, of het jy genoeg besigheid in die game om plex te generate?

Re: Afrikaans

Posted: 15 Jul 2013, 12:20
by Hman
Ek haat dit as mense se fone beset is

Re: Afrikaans

Posted: 15 Jul 2013, 13:42
by CapNemo
Op die oomblik betaal ek daarvoor Acid, kan seker plex koop as ek wil maar het bietjie min gespeel die laaste tyd so kan die isk beter spandeer as dit ek kort n T3 cruiser vir lv 4 missions

Re: Afrikaans

Posted: 15 Jul 2013, 13:42
by CapNemo
Bly om te sien jy is darm ook nog hier rond Hman

Re: Afrikaans

Posted: 16 Jul 2013, 12:35
by Tribble
Ek ook. Welkom terug

Re: Afrikaans

Posted: 16 Jul 2013, 14:33
by CapNemo
Ok bly jy is ook nog hier Tribble
So het jy toe Blade se draadjie weer gaan uit check ek wil weet of dit die moeite werd is

Re: Afrikaans

Posted: 16 Jul 2013, 15:52
by Hman
Nee, nie rerig nie.

Re: Afrikaans

Posted: 16 Jul 2013, 16:33
by CapNemo
Ah ok thx vir die tyd spaar Hman

Re: Afrikaans

Posted: 16 Jul 2013, 16:35
by Hman
Was daar, het selfs tapatalk opgesit om dit makliker te maak, maar daar gebeur maar min.

Re: Afrikaans

Posted: 17 Jul 2013, 00:12
by CapNemo
Ai tog n lewendiger plek is nodig

Re: Afrikaans

Posted: 17 Jul 2013, 08:52
by Bladerunner
Ek gaan nie gatlek om julle daar te kry nie. Ek het destyds 'n vriendelike aanbod gemaak dat julle kan wegkom van die karkas af. Ons posts per day is definitief meer as hier, ons threads is net so divers (en ook nie net hope spam nie), en ons loop beter forum software.

My aanbod staan steeds, julle is welkom; maar ek stel nie meer belang om op hierdie dooie plek te post nie.

Re: Afrikaans

Posted: 17 Jul 2013, 09:44
by Hman
Ek wil nog slaap

Re: Afrikaans

Posted: 17 Jul 2013, 10:16
by CapNemo
Nou maar slaap nog Hman

Re: Afrikaans

Posted: 17 Jul 2013, 12:11
by Hman
Ek probeer, maar die werk bly my lastig val.

Re: Afrikaans

Posted: 17 Jul 2013, 12:32
by CapNemo
Ag nee dit is n slegte een Hamn :(