Page 8980 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2013, 11:34
by doo_much
Hoop nie die 'reghelp' het 'n snot klap ingesluit nie?

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2013, 11:37
by doo_much
Damn - in 'n wêreld met k k kaarte is daai Icon kaart wragtig rerig k k. :roll:

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2013, 11:49
by CapNemo
:lol: ja dit werk eintlik net soortvan met n gps en dan raai jy ook maar

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2013, 11:49
by CapNemo
Dit he amper maar het my self darm gekeer voordat ek myself gefire kry

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2013, 11:53
by doo_much
Raai raai riepa? Gatlik.

Wat het die arme siel gesondig?

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2013, 12:55
by doo_much
Ek gaan weg vir 'n rukkie n niks gebeur nie?

Damn. Nog 'n dag soos al die ander...

Re: Afrikaans

Posted: 01 Jul 2013, 17:13
by CapNemo
:lol: ja het bietjie besig geraak.

Nee hy het nie veel gedoen nie ek moet eintlik die een kry wat nie ordentlik skof oor gegee het nie

Re: Afrikaans

Posted: 02 Jul 2013, 07:58
by KatrynKat
@Oom Doo: baja dankie :)

ek en RRF gaan lunch tyd dok toe, moet hierdie ding uit my systeem kry want oor minder as 2 weke sit ek vir 'n week in Nylstroom vir 'n kongres...

maar ek moet sê dit was lekker om bietjie laat op te staan al moes ek my ma wakker bel 6am (haar alarm werk nie), die vroeg opstaan en in die donkerte ry is nie altyd so lekker nie... en dan het jy die koue...

op dai noot, oppas vir vrydag...

Re: Afrikaans

Posted: 02 Jul 2013, 10:25
by CapNemo
Wat se kou praat julle van ek het nog nie eers n baadjie nodig gehad die winter nie

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 05:49
by doo_much
Dis nie die koue wat k k is nie Cap -dis die donkerte...

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 08:40
by KatrynKat
dis lekker by die huis... afgeboek en more ook...

Dagsê mense...

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 09:07
by doo_much
Luigat.

Ek is jaloers...

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 10:41
by CapNemo
:lol: se haar Doo en ek stem saam met die donkerte

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 11:42
by StoneIce
Hello hello julle !

Hoe gaan dit ?

Het enige een van julle X58 1366 motherboard ?

Ek myne verkoop en die ander ou draai so lank en slegte nuus vir my.. ek so n f**op gemaak

ek deperaat en probeer plan maak

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 17:22
by CapNemo
Jammer Klippies ek het nie een nie

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 17:45
by doo_much
Klippies is terug op die draadjie?

Steek weg julle dogters!

Re: Afrikaans

Posted: 03 Jul 2013, 19:55
by CapNemo
Wat bedoel oom hy is n steun pilaar van die gemeenskap

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 07:35
by doo_much
:shock:

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 07:55
by Bladerunner
CapNemo wrote:Wat bedoel oom hy is n steun pilaar van die gemeenskap
Kyk ek het al baie bullshyte gehoor in my lewe, maar die een vat die koek.

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 08:10
by doo_much
Ja-nee, as perdedrolle vye was...

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 08:28
by Bladerunner
doo_much wrote:Ja-nee, as perdedrolle vye was...
Weet oom wat?

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 08:56
by doo_much
Sê maar?

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 08:58
by Bladerunner
doo_much wrote:Sê maar?
My forum is baie meer lewendig as die een. Wil oom nie kom hallo seg nie? :mrgreen:

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 09:59
by Tribble
Desilu en Jeremy gaan ook by Icon. My kinders ook. Dit was pret laas keer. Kannie wag nie. Hoop dat jy dit kan maak doo. Baie Lara Crofts laas keer

Re: Afrikaans

Posted: 04 Jul 2013, 10:57
by doo_much
Wie de donder is Desilu en Jeremy? :eyebrow:

Lemmetjie - ek het nie eens meer die link na jou forumpie toe nie!