Page 8955 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2013, 16:10
by doo_much
Sê as ek kan help.

Ek is seker ek het nog 'n brandyster êrens en die kaggel is reeds aangesteek... :twisted:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2013, 16:39
by ghett0_ghuru
kan self vir 'n babbelas sorg ........ dankie :angryfire:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2013, 16:47
by CapNemo
Ek soek ook n kaggel

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2013, 16:49
by ghett0_ghuru
ek dink daai plek behoort aan die katte....
miskien pas jy in ????

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2013, 17:03
by KatrynKat
met wie praat jy nou en watse katte van praat jy... die wat meow sê of die wat blonde en warm is?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2013, 17:04
by KatrynKat
doo_much wrote:Sê as ek kan help.

Ek is seker ek het nog 'n brandyster êrens en die kaggel is reeds aangesteek... :twisted:
hoe miss ek my ma se kaggelvuur nou... sal moet klaar kom met 'n warm lyf lanks my...

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2013, 17:05
by ghett0_ghuru
KatrynKat wrote:met wie praat jy nou en watse katte van praat jy... die wat meow sê of die wat blonde en warm is?
kies self ... ek hou van dubbelsinnigheid

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 00:19
by CapNemo
Neem aan jy practise nog :dontknow:

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 12:11
by CapNemo
WTF nog niks vir vandag nie en dis al midag

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 12:25
by KatrynKat
sorry Cap... my vingers is styf van die koue kantoor...

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 12:25
by CapNemo
Nou maar spam dat hulle kan warm word

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 12:32
by Hman
Middag

So ek was gister opgeneem in die hospitaal, maar het vandag 'n pass gekry tot Sondag. Maandag moet hulle opereer om die gebreekte beentjies te heg.

Spar gaan **** wanneer ek daar uit kom.

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 12:34
by CapNemo
Nee maar dis reg Hman leer hulle die wet van Transvaal en sterkte met die op

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 13:55
by Hman
My arm is lekker seer

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 14:25
by ADT
Dagse

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 14:37
by CapNemo
Ek kan dink Hman sterkte

Sup STD gaan dit jou kant?

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 15:59
by Hman
As ek by die huis kom gaan ek loop braai

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 17:16
by CapNemo
klink fun geniet dit

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 17:20
by KatrynKat
ek vries in die kantoor.... brrrrr.....

Re: Afrikaans

Posted: 25 Apr 2013, 17:34
by ADT
CapNemo wrote:Ek kan dink Hman sterkte

Sup STD gaan dit jou kant?
dis al amper 4 jaar en jy kan nogsteeds nie my nick reg spel nie , iamdissapoint son :P

Re: Afrikaans

Posted: 26 Apr 2013, 00:09
by CapNemo
Jy was te lank weg so het al weer vergeet hoe om dit te spel :oops:

Re: Afrikaans

Posted: 26 Apr 2013, 09:16
by Hman
More

Re: Afrikaans

Posted: 26 Apr 2013, 09:41
by CapNemo
Dagse Hman

Re: Afrikaans

Posted: 26 Apr 2013, 09:52
by Tribble
Hallooooooooooooooooooo

Re: Afrikaans

Posted: 26 Apr 2013, 09:58
by Hman
Gelukkig is dit vryag