Page 8919 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 07:58
by SykomantiS
Dagsê

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 10:13
by Hman
Ek's lekker moeg

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 10:23
by CapNemo
Nou maar wat het jy weer gistraand aan gevang Hman

Hi Syko

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 10:54
by Hman
Geslaap

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 12:34
by CapNemo
Nou ma dan moet jy mos nie moeg wees nie

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 13:04
by Hman
Dit weet ek

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 13:07
by CapNemo
Nou maar dan sal jy n plan moet maak

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 13:51
by Hman
Ek dink ook so

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 13:57
by KatrynKat
middag :hello2:

lê lekker in die son en swem wanneer ek wil :P

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 13:58
by CapNemo
Ons dislike jou nou baie KKK

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 14:02
by Hman
biets :P

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 15:39
by KatrynKat
lols :D

maar dit bring nie in die geld nie en dis wat ek nodig het...

Re: Afrikaans

Posted: 12 Feb 2013, 16:08
by Hman
Ek kort ook van daai

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 00:27
by CapNemo
Ons almal kort seker so bietjie ekstra van daai neem ek aan

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 11:07
by Hman
MIDDAG

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 11:07
by Disrupter
:vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :vuvuzela: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :withstupid: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum: :mumum:

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 11:17
by Hman
Hoe lyk dit ontwrigter.

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 11:20
by Disrupter
stil en daar hman, ek het maar gedink ek kan so bietjie hier kom ontwrig maar hier is omtrent niemand nie

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 11:22
by Hman
Ook maar stil.

Dis hartseer.

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 11:28
by Disrupter
so in watse geweste is jy nou eintlik van Hman

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 12:03
by CapNemo
Hy bly langs courage

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 12:05
by Hman
Lolwut.

Bly in Nelspruit

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 12:13
by CapNemo
In the midle of nowhere kyk jy nie daai stupid cartoon nie

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 12:18
by Hman
nee

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2013, 13:33
by Kennyisalive
Whooohooo 5MB fiber line installed by die werk :D