Page 8879 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:16
by Tribble
Ja - inderdaad - ek sal later email as ek alleen is ;-)

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:16
by Disrupter
:shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock:

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:17
by Tribble
Hallo Disrupter - wat makkeer?

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:24
by Disrupter
geskok van daai mooi kuns

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:25
by Tribble
Is baie mooi. Hulle weet hoe om te teken

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:34
by Hman
More ontwrigter

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:35
by Kennyisalive
aaaa now weet ek wie is vaatjie.. LOL


ek speel op iburst.. hulle 2p2 word heavy ge throttle.. so die xbox sukkle.. maar ek sal my lappy met 3G opstel vir die race!


Speel jy nog nie BF3 nie?

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:46
by SykomantiS
Ek sien ek's al weer nie op die mailing lists nie :cry:

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 10:51
by Disrupter
Kennyisalive wrote:aaaa now weet ek wie is vaatjie.. LOL


ek speel op iburst.. hulle 2p2 word heavy ge throttle.. so die xbox sukkle.. maar ek sal my lappy met 3G opstel vir die race!


Speel jy nog nie BF3 nie?
nee ek doen nog nie, is besig met Max payne 3 op die ooblim, ek gebruik mweb vir die online gaming die beste latency

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 11:57
by CapNemo
Sup mense

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:12
by Tribble
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:19
by Hman
nie veel nie

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:19
by Kennyisalive
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:22
by CapNemo
Klink omtrend reg Hman
Hi Kenny en Trib

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:24
by Tribble
Voel jy beter?

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:25
by CapNemo
Ja wat heel aan die gang vandag dankie en daar?

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:27
by Tribble
Ek is goed dankie - kry net nie veel gedoen nie. Ek leer om iets slims te doen ;-)

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:29
by CapNemo
Daai klink na fun Tribble en om een of ander rede vorder ek ook nie te wat wonders vandag nie

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:31
by Tribble
Dis die koue - dit moet wees

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:37
by CapNemo
Nah die koue hou my wakker dink dit is n gebrek aan motivering en koffie

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:43
by Kennyisalive
Tribble wrote:Voel jy beter?
Baie.. midagete het wonders gedoen!

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:50
by CapNemo
Hoekom het ek nie midagete gekry nie :(

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 12:58
by Tribble
Ek ook nie - ek is verk honger en lus vir slappies

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 13:05
by CapNemo
Ek sal ook kan doen met daai 2 Trib is besig om aan die slaap te raak hier voor die rekenaar

Re: Afrikaans

Posted: 01 Nov 2012, 13:16
by Tribble
Ek moet gou kinders gaan haal - sien julle nou