Page 8813 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 12:39
by THE_STIG
CapNemo wrote:Ja nee hulle is maar lui vir klater deesdae
Dit klink soo :(
CapNemo wrote:So waar is al die klateraars dat die soutie my moet help om die draadjie aan die gang te hou :?
Die engelse draadtjie is 6ft under :?
CapNemo wrote:Beslis ons sal nog mense moet invoer of anders weet ek nie
Ons moet probeer......

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 12:44
by Hman
Werk hou ons besig

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 12:52
by CapNemo
Nou maar hou op werk dagnabit
en met daai is ek oppad om met die boss te gaan chat end dat gaan ek () weet huistoe
later mense
:cya:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 12:59
by THE_STIG
cheers

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 13:05
by doo_much
THE_STIG wrote: Die engelse draadtjie hele forum is 6ft under :?

Dit vir jou reggemaak! :thumbup:
CapNemo wrote:Nou maar hou op werk dagnabit
en met daai is ek oppad om met die boss te gaan chat end dat gaan ek () weet huistoe
later mense
:cya:
Gelukkige bliksem!

Geniet dit.

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 13:07
by KatrynKat
eks hier :hello2:

net besig om "Fifty Shades of Grey" te lees en te leer bietjie van C++...

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 13:10
by THE_STIG
doo_much wrote:
THE_STIG wrote: Die engelse draadtjie hele forum is 6ft under :?

Dit vir jou reggemaak! :thumbup:
:lol: Dit is reg
KatrynKat wrote:eks hier :hello2:

leer bietjie van C++...
:wave: en GL

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 13:21
by doo_much
KatrynKat wrote:
net besig om "Fifty Shades of Grey" te lees .
Nieteenstaande die feit dat ek glo lees is 'n goeie ding, weet ek nie of daai gemors tel as 'goeie' leesstof nie. :?

Maar dan weer - dis 'n 'best-seller' so ek moet maar seker stilbly?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 13:51
by KatrynKat
met al die artikels en boeke wat ek moet lees vir die narvorsing vir my tesis is so 'n bietjie "recreational" lees boeke, die waar jy nie hoef te dink oor wat aangaan in die boek nie, baja lekker :)

@Stig: dis so ek die grooi simulering model kan verstaan wat ek moet gebruik vir my tesis... dis in quick basic, 77 FORTRAN en C++ geskryf... sodra ek die model ten volle verstaan gaan ek en RRF sit en dit oor skryf in C# en dit 'n windows friendly application maak... gaan die res van my tesis makliker maak...

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 14:08
by Kennyisalive
THE_STIG wrote:Het iemand na 5FM se morning show geluister? Die RSG clip wat hulle gespeel het was snaaks :lol:
Nee.. maar vertel ons!

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 14:14
by THE_STIG
Ek moet die clip gaan vind, ek kan nie dit vertel nie. Jy moet dit hoor

@KK, dit klink interesant. Ek het n C# en a Java module hirdie semester

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 14:46
by CapNemo
Dankie Doo ek geniet dit al klaar
Hi almal

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 14:53
by Hman
Ek wil nie dink nie.

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 14:58
by KatrynKat
dan moet jy "Fifty shades of Grey" lees... jy hoef nie te dink nie... net jou imagination gebruik om te picture wat aangaan in die boek... whips en chains en 'n "Red Room of Pain/Pleasure" :P

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 15:09
by doo_much
Hman wrote:Ek wil nie dink nie.
Maklik genoeg? 'Wees net jouself!


:run4hills:

KatrynKat wrote:dan moet jy "Fifty shades of Grey" lees... jy hoef nie te dink nie... net jou imagination gebruik om te picture wat aangaan in die boek... whips en chains en 'n "Red Room of Pain/Pleasure" :P
Hman het nie 'n carpy boek nodig om daai te imagine nie!

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 15:20
by doo_much
Ag nee wat, julle ouens is geen pret vandag nie! :?

La'k maar liewers aan 'n ou biertjie gaan teug! :mrgreen:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Aug 2012, 15:56
by Kennyisalive
nou ja.. laat ek opak!!

Re: Afrikaans

Posted: 25 Aug 2012, 08:14
by CapNemo
Dagse Almal

Re: Afrikaans

Posted: 25 Aug 2012, 10:37
by Sojourn
doo_much wrote:
THE_STIG wrote: Die engelse draadtjie hele forum is 6ft under :?

Dit vir jou reggemaak! :thumbup:
Ja-nee - Meng jou persoonlike lewe met 'n pseudo online "lewe" en jy kry dit waarmee ons nou sit.

Re: Afrikaans

Posted: 25 Aug 2012, 11:08
by doo_much
Sojourn...in die klaterdraadjie? :shock:

Dieselfde knaap wat so hewig te velde gaan teen spammers?

Ek is geskok.

Re: Afrikaans

Posted: 25 Aug 2012, 12:12
by CapNemo
:lol: :wave:

Re: Afrikaans

Posted: 25 Aug 2012, 12:48
by Cyrax

Re: Afrikaans

Posted: 26 Aug 2012, 00:03
by Sojourn
doo_much wrote:Sojourn...in die klaterdraadjie? :shock:

Dieselfde knaap wat so hewig te velde gaan teen spammers?

Ek is geskok.
haha Oom Doo.
Die rest van die foorim is so friken dood soos 'n mossie.
Ek kon myself nie keer toe ek daai post gelees het nie.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Aug 2012, 14:19
by doo_much
Inderdaad. Wel, jy's 'n welkome stem in die bulderende stilte wat PCF is. ;)

Re: Afrikaans

Posted: 26 Aug 2012, 17:49
by Tribble
Halllooooooooooooooooooooooo