Page 8762 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 10:46
by Hman
Image
Untitled by HmanSA, on Flickr

Kliek vir volle weergawe.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:16
by ADT
Spicy-McHaggis wrote:phuza thursday...!!!!!!!!!
was meer van a Phuza wednesday vir my gewees :P

more julle

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:17
by Hman

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:19
by Bladerunner
doo_much wrote:More Kerrie.

@Lemmetjie
Daai was een van die redes waarom ek keen was om die Pi vir werk te gebruik.

*edit
"n 4Gb disk sal seersekerlik groot genoeg wees vir 'n Debian install? Waarom 16Gb?
Om goed op te stoor.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:20
by ADT
Hman wrote:BTW check e-mail
sal maar op my foon gaan kyk, so idee dit gaan weer dodge wees :P

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:21
by ADT
Aaaaar me matey :wave:

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:23
by ADT
Kennyisalive wrote:Waar is bernie
eks in die huis, was a () rowwe oggend gewees

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:28
by Hman
ADT wrote:
Hman wrote:BTW check e-mail
sal maar op my foon gaan kyk, so idee dit gaan weer dodge wees :P
Ek!? Nooit nie!

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 11:45
by ADT
:lol: ja ja biatches love crack

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:15
by doo_much
Bladerunner wrote:
doo_much wrote:More Kerrie.

@Lemmetjie
Daai was een van die redes waarom ek keen was om die Pi vir werk te gebruik.

*edit
"n 4Gb disk sal seersekerlik groot genoeg wees vir 'n Debian install? Waarom 16Gb?
Om goed op te stoor.
Bêreplek vir jou porn?

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:26
by Hman
Net so.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:36
by Bladerunner
Dis Blade Parow hier... In kenny se huisie.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:41
by Hman
boom tjiekie tjiekie boom pish

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:44
by Bladerunner
Ek voel so eksie perfeksie
Ek kry sommer 'n ereksie
Kenny dink dis seksie
Ek dink hy's so stout soos 'n heksie

Kyk bra, ek gooi die rympies
Soos Piet Pompies
Skud bietjie rond soos rondomtalies
Ja skud rond en beleef iets

Dis Blade Parow
Vuiler as 'n fkn vloerlap
Maar nietemin en diesnieteenstaande
Beter as 'n tjoppie op die vuur

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:46
by ADT
Bladerunner wrote:Dis Blade Parow hier... In kenny se moeder se huisie.

:P

corrected

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:47
by ADT
doo_much wrote:
Bladerunner wrote:
doo_much wrote:More Kerrie.

@Lemmetjie
Daai was een van die redes waarom ek keen was om die Pi vir werk te gebruik.

*edit
"n 4Gb disk sal seersekerlik groot genoeg wees vir 'n Debian install? Waarom 16Gb?
Om goed op te stoor.
Bêreplek vir jou porn?
Meh, 16gb van porn is maar min :P

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:56
by Mori
wat gaan hier aan ?

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:56
by Hman
Bladerunner wrote:Ek voel so eksie perfeksie
Ek kry sommer 'n ereksie
Kenny dink dis seksie
Ek dink hy's so stout soos 'n heksie

Kyk bra, ek gooi die rympies
Soos Piet Pompies
Skud bietjie rond soos rondomtalies
Ja skud rond en beleef iets

Dis Blade Parow
Vuiler as 'n fkn vloerlap
Maar nietemin en diesnieteenstaande
Beter as 'n tjoppie op die vuur
Goed begin, maar hiier teen die helfde het jou rym verlep soos 'n pienk angelier wat twee weke in die son lê.

Dus gee ek jou 5/10.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 12:57
by Hman
Mori wrote:wat gaan hier aan ?

Ons wag vir jou om iets te sê

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 13:00
by Kennyisalive
Mori wrote:wat gaan hier aan ?
Balde Parrow is weer los!

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 13:00
by Mori
maar daar het ek dan iets gese ! :)

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 13:02
by Mori
Kennyisalive wrote:
Mori wrote:wat gaan hier aan ?
Blade Parrow is weer los!
En apparently op jou case ! :lol: :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 13:16
by Bladerunner
Hman wrote: Goed begin, maar hiier teen die helfde het jou rym verlep soos 'n pienk angelier wat twee weke in die son lê.

Dus gee ek jou 5/10.
Ai daar stap ek nou van Idols af...

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 13:25
by Hman
Jammer, probeer maar weer volgende jaar.

Re: Afrikaans

Posted: 26 Jul 2012, 13:25
by Hman
Wat maak jy deesdae Franna?