Page 8755 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:01
by doo_much
Kennyisalive wrote:
ek gan net gou self moord pleeg!
Smaak my die res het by jou aangesluit!

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:02
by Kennyisalive
pfft nee wat.. ek het nie extra gewig nodig nie..

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:03
by CapNemo
Dagse Doo

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:04
by ADT
doo_much wrote:
Kennyisalive wrote:
ek gan net gou self moord pleeg!
Smaak my die res het by jou aangesluit!
nee, longe en lewer is nog nie hard genoeg gestraf nie, gee dit nog a tydjie :P

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:04
by ADT
Kennyisalive wrote:pfft nee wat.. ek het nie extra gewig nodig nie..

pppft jou wus :P

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:08
by CapNemo
Ai is nou f all lus vir die vampires maar het hulle laas keer ook gedodge so moet seker maar gaan skenk :?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:10
by ADT
CapNemo wrote:Ai is nou f all lus vir die vampires maar het hulle laas keer ook gedodge so moet seker maar gaan skenk :?
lol jyt te veel, blade gekyk :P

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:12
by CapNemo
:lol: moet wees, maar nou dat ek daaraan dink ek kan dalk flou speel na die tyd en vir die baas se ek gaan huistoe :dontknow:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:19
by Hman
Spicy-McHaggis wrote:
Hman wrote:Voel spicy 'n bietjie klein? :P
wel ek is 183cm en vris gebou :lol:

check my pics op FB...
Nee dankie.

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:23
by Mori
bly om te sien julle hou die plek nog aan die gang !

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:26
by doo_much
Alweer toasted samis vir middagete...

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:28
by ADT
Hman wrote:
Spicy-McHaggis wrote:
Hman wrote:Voel spicy 'n bietjie klein? :P
wel ek is 183cm en vris gebou :lol:

check my pics op FB...
Nee dankie.
Ek check net Hman se sexy kiekies altyd :P

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:29
by ADT
CapNemo wrote::lol: moet wees, maar nou dat ek daaraan dink ek kan dalk flou speel na die tyd en vir die baas se ek gaan huistoe :dontknow:
kan werk :twisted:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:29
by Kennyisalive
doo_much wrote:Alweer toasted samis vir middagete...
Midag ete by doo se huis.. ek sal n toasted bacon tomato and cheese vat asb! maak dit sommer 2.

op bruin brood.. met n ys koue hunters dry om dit mee af tesluk..

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:31
by Hman
Ek het so 10 minute terug peri peri tjips met 'n russian gevreet.

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:32
by ADT
Hman wrote:Ek het so 10 minute terug peri peri tjips met 'n russian gevreet.
fop jou, ook honger :|

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:35
by Spicy-McHaggis
ek was party fotograaf in Amsterdam by die plek waar ek altyd heen gegaan het en ook deels bouncer :)

paar laaities al die club uit gedra...

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:35
by Kennyisalive
ADT wrote:
Hman wrote:Ek het so 10 minute terug peri peri tjips met 'n russian gevreet.
fop jou, ook honger :|
Dubble fop jou Hman!!!

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:36
by Spicy-McHaggis
Kennyisalive wrote:
ADT wrote:
Hman wrote:Ek het so 10 minute terug peri peri tjips met 'n russian gevreet.
fop jou, ook honger :|
Dubble fop jou Hman!!!
mmmm ham and bovril sarmies :D

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:36
by Kennyisalive
Spicy-McHaggis wrote:ek was party fotograaf in Amsterdam by die plek waar ek altyd heen gegaan het en ook deels bouncer :)

paar laaities al die club uit gedra...
lukraak?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:37
by Spicy-McHaggis
Kennyisalive wrote:
Spicy-McHaggis wrote:ek was party fotograaf in Amsterdam by die plek waar ek altyd heen gegaan het en ook deels bouncer :)

paar laaities al die club uit gedra...
lukraak?
? nous ek meer confused as n poep in n sandstorm...

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:41
by Kennyisalive
Spicy-McHaggis wrote:
Kennyisalive wrote:
Spicy-McHaggis wrote:ek was party fotograaf in Amsterdam by die plek waar ek altyd heen gegaan het en ook deels bouncer :)

paar laaities al die club uit gedra...
lukraak?
? nous ek meer confused as n poep in n sandstorm...
so lank dit net n poep is.. want as jy gedink het die n poep en dit was nie nat een het jy k_k :mrgreen:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 12:41
by ADT
se ek ook

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 13:00
by doo_much
Kennyisalive wrote:
doo_much wrote:Alweer toasted samis vir middagete...
Midag ete by doo se huis.. ek sal n toasted bacon tomato and cheese vat asb! maak dit sommer 2.

op bruin brood.. met n ys koue hunters dry om dit mee af tesluk..
Ham, kaas en tamatie gewees.

Re: Afrikaans

Posted: 24 Jul 2012, 13:03
by Kennyisalive
Ham.. Bacon.. Meh. ok!