Page 8730 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 12:57
by doo_much
Toodles.

En ek moet gaan.

So cheerio van my ook!

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 13:05
by SykomantiS
Cheers doo

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 13:08
by Bladerunner
Doo, het jy my reply gesien?
Bladerunner wrote:
doo_much wrote:Lemmetjie, lurk jy?
Ja ek wag vir julle om tot julle sinne te kom en te skuif :wink:
doo_much wrote: Ek het nodig dat jy vir my 'n stukkie (Windows) sagteware op daai Raspberry van jou aan die loop probeer kry.

Daar mag dalk selfs 'n monetêre inisiatiefopwekker betrokke wees!
Ek vra nie vir vriende geld nie. :)

Watse sagteware is dit?

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 13:15
by Kennyisalive
c0d3r wrote:Kenny since when het jy 'n vroulike counterpart?
HMMM jinne dis al lank..2009 rond

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 13:16
by Kennyisalive
Middag ete!!

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 13:19
by CapNemo
Nou eers?

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 13:31
by Kennyisalive
CapNemo wrote:Nou eers?
Besige dag.. nou eers uit die meetings uit gekom!!

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 13:33
by CapNemo
Ah die gevreesde meeting ding

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 14:01
by Kennyisalive
CapNemo wrote:Ah die gevreesde meeting ding
ja nee..



HMMMM always Coke-cola!!!!

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 14:17
by CapNemo
:lol: so wat maak jy deesdae Alf

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 14:29
by Kennyisalive
ek sukle met mense wat nie will luister nie!

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 14:30
by Kennyisalive
en jy cap?

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 14:33
by CapNemo
Ek sukkel om wakker te bly want het die grootste twee goed vir die dag nou klaar gemaak so nou is die motifering bietjie laag.

So wat wil die mense nie luister nie?

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 14:51
by Kennyisalive
Gmail en Google apps werk die beste op google chrome.. Maar nee mense is mos hardegat en will FF gebruik.. nou will FF nie Attachments laai nie.. LOL

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 15:22
by CapNemo
Wel dan moet hulle maar daarsonder gaan

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 15:31
by Kennyisalive
dis wat ek gese het..

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 15:46
by CapNemo
Nee maar dan is dit mos reg Kenny

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 15:50
by Kennyisalive
10 min.. net 10 min!!!

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 15:59
by CapNemo
Bastid :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 16:23
by ADT
middag julle

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 16:37
by CapNemo
Midag ADD

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 16:46
by CapNemo
Wel cheers mense ek gaan eers loop

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 17:52
by Hman
20x 400g macaroni
40x 50g koekies

R122

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 18:11
by doo_much
Jy koop grootmaat?

Re: Afrikaans

Posted: 11 Jul 2012, 19:39
by Hman
Ja, daar's 'n plek langs my werk wat kos versprei. Hulle het vandag 'n groot vrag ontvang toe gaan Koop ek toe daar kans is.