Page 8727 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 08:01
by doo_much
Nou daai is wat ek noem 'positive thinking'!

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 08:03
by SykomantiS
Behalwe Sondae... :|
Sondag vorder jou net tot by Maandag en weg van Saterdag af.

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 08:04
by doo_much
En ek's weg. Klater later.

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 08:15
by ADT
More

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 08:28
by Kennyisalive
SykomantiS wrote:Behalwe Sondae... :|
Sondag vorder jou net tot by Maandag en weg van Saterdag af.
Moet nou nie negatief raak nie!

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 08:59
by Spicy-McHaggis
more mense

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 09:59
by Kennyisalive
Spicy-McHaggis wrote:more mense
more

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 10:09
by Tribble
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 10:20
by Kennyisalive
Hi tribbs

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 10:32
by CapNemo
Goeie dag almal

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 10:33
by CapNemo
Ok sienons is nou klaar met die bladsy van more
So wat klater ons vandag?

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:09
by Bladerunner
Klaarblyklik f-ol want hier is nie meer mense nie. ;)

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:09
by Tribble
Hallo Kenny - hoe gaan dit vandag?

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:14
by CapNemo
So hou op so skaars wees ()en pirate :lol:
Hey Tribble

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:17
by c0d3r
Too much spam. Goeie more dames.

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:22
by Tribble
Daar is geen spam nie - dis hoekom ons kla

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:26
by c0d3r
Jis mense, wie se gal blaas is al uit gehaal? Ek dink myne is besig om te poop.

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:26
by doo_much
Te veel koffie en te min bier.

*edit

Myse geriatriese ou tante - diep in haar 60s - se galblaas is so rug terug uitgehaal. Net een aand in die hospitaal geslaap en die volgende dag ~60 km huis toe gery. Self.

So dit kan nie te bad wees nie?

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:27
by c0d3r
Ek dink te veel wyn en te veel koffie.

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:28
by doo_much
Suiplap!

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 11:38
by doo_much
Ai, die plek is gevrek stil!

Soos gewoonlik?


Sien later weer...

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 12:02
by c0d3r
Ja dalk moet ek ook maar in die kooi gaan klim en warm kry.

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 12:11
by CapNemo
Totsiens dan julle 2

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 12:19
by Tribble
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 10 Jul 2012, 12:24
by CapNemo
Hi Tribble