Page 8721 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 18:30
by Tribble
Kennyisalive wrote:Jy sal meer van daai laaste een moet post.. waar sy niks aan het nie en n full body pic ek kanie mooi sien nie :P
Ek sal sien wat ek kan kry ;-)

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 18:30
by Tribble
Hman wrote:Wil jy my nou katools maak Tribs?
katools? Ek verstaan nie

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 20:49
by Hman
Dink aan 'n kombinasie van jags en simpel.

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 21:23
by Tribble
:twisted:

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 21:46
by Hman
Ek sien jy verstaan.

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 23:57
by c0d3r
Goeie more dames.

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 01:12
by CapNemo
Goeie more c0d3r en jy gaan my nou moet verskoon ek gaan nou gaan uit pass die 3 ure slaap van gistraand is nou uit gewerk
Lekker dag daar

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 08:03
by Tribble
Lekker slaap Kap

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 08:23
by CapNemo
Dankie dankie was heel oraait
Gaan dit daai kant Trib?

Re: English Spam Thread and General Rubbish

Posted: 07 Jul 2012, 11:10
by Tribble
Goed dankie. Ons is by die Kolonade. Kinders yskaats

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 13:51
by doo_much
gHello?

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 18:07
by Tribble
Doooooo!

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 19:40
by Hman
My kos was darem nou lekker.

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 20:10
by Tribble
My Whiskey is baie lekker

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 20:31
by Hman
Jy maak my dors!

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 21:47
by Tribble
Dit is baie lekker. Maar dit maak my dronk lol

Re: Afrikaans

Posted: 07 Jul 2012, 21:54
by Hman
Dis die punt is dit nie? :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 08:59
by c0d3r
Naand dames.

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 09:20
by Tribble
Hman wrote:Dis die punt is dit nie? :lol:
presies.

Hallo c0der

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 10:34
by c0d3r
Haai tribbel. Wat's nuus vandag?

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 10:38
by Tribble
Hallo

Geen nuus nie. Doen so min as moontlik

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 10:47
by doo_much
Goeie oggend / aand dames! :wave:

So min as moontlik klink na 'n goeie idee Tribs!

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 10:56
by Tribble
Dit is - ek gaan nou vir 'n rukkie D3 speel

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 11:00
by doo_much
Geniet dit. :/

Re: Afrikaans

Posted: 08 Jul 2012, 11:00
by CapNemo
More mense :wave: