Page 8720 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 13:56
by Tribble
Ek moet seker winkels toe :( Nie lus nie

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 13:58
by c0d3r
Wag, ek verander my mind. Nie jik nie, want jik is alkanies en nie acid nie. Drie braai kole en 'n goedkoop bottel asyn.

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 13:59
by CapNemo
:? sterkte Tribble

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 13:59
by CapNemo
:lol:

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:00
by Hman
Jy kort 'n yskou bier om daai sooibrand weg te was.

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:02
by c0d3r
Ek wonder wel... aangesien jik alkanies is, dalk kan ek 'n mondvol drink en dit sal die acid neutraliseer?


*soek jik*

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:05
by Kennyisalive
c0d3r wrote:
Kennyisalive wrote:
c0d3r wrote:Dalk moet ek nie kerrie vir middagete en pasta vir aandete eet nie. Ek het die mees terribaalse sooibrand wat mens kan aan dink.
Touch wood ek het nog Nooit sooibrand gehad nie!
Ek is seker dis iets wat met ouderdom kom. Jislaaikit, dit voel asof ek drie braai kole gesluk het en sommer 'n bottel jik vir "good measure".
ek is ook darm nou nie meer 15 nie :mrgreen:

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:08
by c0d3r
Eintlik het ek al sooibrand vandat ek kan onthou. As dit op 23 so gaan dan wil ek nie weet hoe gaan dit wees op 53 of 83 nie :(

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:09
by Tribble
Ag gaan eers later - dis pizza dag en moet later koop. Gannie twee keer uit nie

Hallo Koder. How is die getroude lewe?

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:10
by Kennyisalive
c0d3r wrote:Eintlik het ek al sooibrand vandat ek kan onthou. As dit op 23 so gaan dan wil ek nie weet hoe gaan dit wees op 53 of 83 nie :(
:shock: eks ouer as jy

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:11
by c0d3r
Tribble! Gaan goed, getroude lewe is maar dieselfde as ongetroude lewe behalwe dat sekere dinge nou "legal" is :P

Kenny, ek is al vir 6 jaar 23. Ek sal ewiglik 23 bly.

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:12
by c0d3r
Ganit met jou Tribble? Jy al by die winkels?

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:13
by Tribble
Nee gaan eers na 5 uit gaan. Besig met kliente se probleme :P Anders gaan dinge goed dankie

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:29
by Kennyisalive
c0d3r wrote: Kenny, ek is al vir 6 jaar 23. Ek sal ewiglik 23 bly.
Hahah BTW kom net elke jaar by :wink:

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:37
by c0d3r
Ok bed tyd. My sooibrand het semi kalmeer tot op 'n punt waar ek nou gemaklik sal voel om nie heeltemal vertikaal te wees nie. Tot wedersiens mannemerakke.

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:39
by Kennyisalive
baaaaai Cod3r!

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:44
by Tribble
lekker slaap

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 14:47
by Kennyisalive
Tribble wrote:lekker slaap
Dankie...




O wag ek kan nog nie slaap nie :(

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 15:00
by Tribble
Hoekom nie? Maak jou deur toe en maak jouself gemaklik

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 15:02
by Hman
ITT spring chickens en Tribblets.

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 15:06
by Tribble
lol Hallo Hman

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 15:23
by Kennyisalive
Tribble wrote:Hoekom nie? Maak jou deur toe en maak jouself gemaklik
oopplan kantoor.. FML

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 15:30
by Tribble
Dis nie goed nie

Ek is sommer lus om 'n tattoo te kry. Miskien een van die?
Spoiler (show)
Image
miskien hier
Spoiler (show)
Image
of
Image
of
Image

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 15:52
by Kennyisalive
Jy sal meer van daai laaste een moet post.. waar sy niks aan het nie en n full body pic ek kanie mooi sien nie :P

Re: Afrikaans

Posted: 06 Jul 2012, 16:18
by Hman
Wil jy my nou katools maak Tribs?