Page 8540 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 17 Apr 2012, 16:53
by doo_much
Net omdat ek aan vervolgingswaansin ly beteken nie hulle is noe tog uit om my te kry nie!

Re: Afrikaans

Posted: 17 Apr 2012, 16:59
by Hman
Jy moet nie verbaas wees as hule jou in die donker van die nag kom haal nie.

Cheers vir eers.

Re: Afrikaans

Posted: 17 Apr 2012, 17:03
by doo_much
Baai Hman.

Re: Afrikaans

Posted: 17 Apr 2012, 17:15
by ADT
Dis maar gevrek hier

Re: Afrikaans

Posted: 17 Apr 2012, 19:40
by doo_much
SĂȘ jy my...

Re: Afrikaans

Posted: 17 Apr 2012, 20:54
by ADT
erg

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 05:57
by Tribble
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 06:44
by SykomantiS
More

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 06:48
by Tribble
HAllo

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 07:06
by doo_much
Veearts toe weer vanoggend. :?

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 07:19
by KatrynKat
more...

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 07:32
by Hman
More

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 07:37
by SykomantiS
doo_much wrote:Veearts toe weer vanoggend. :?
Jou pille al weer op? :P

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 07:42
by doo_much
Jip.

En die skuim om my mond begin in my bier drup.

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 07:43
by Tribble
Laat ons weet hoe sy reageer

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 07:49
by SykomantiS
Ja nee kyk, kan nie die bier so besoedel nie!

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 08:12
by ADT
more

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 08:56
by Hman
Ek's nie lus vir die () plek nie

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 09:12
by ADT
selfde

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 09:30
by Hman
En nou is ek honger.

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 10:51
by Hman
Pastel is ()

Die een vrou sukkel met Pastel. Sy gaan in en doen haar werk, dan gaan sy uit. Dan stuur sy 'n email met Outlook, daarna kan sy nie meer die company oop maak nie. Status 116, wat ek kan aflei is dit 'n netwerk probleem volgens die internet.

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 10:52
by CapNemo
:lol: Accounting is () in die algemeen

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 10:54
by Hman
Het 'n page op die net gekry wat my 'n lang lys instruksies gee. Ek moet nou goed gaan verander op al die rekenaars wat Pastel gebruik. Gaan 'n rukkie vat. :(

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 10:56
by CapNemo
Klink boring uninstall maar pastel en install n paar games mag dinge meer fun maak

Re: Afrikaans

Posted: 18 Apr 2012, 10:57
by Hman
Wat vir my dom is is dat jy hul databasis server program op al die rekenaars moet he en op almal dieselfde settings verander. Kan die dom donners nie dit so maak dat die settings op die server alleen verander word en die clients 'n config file lees van die server af nie?