bottom holes!RuadRauFlessa wrote: ek stem maar dit gee jou 'n idee van hoeveel voertuie daar wel op die pad is. As jy in ag neem dat meeste van die mense nognie ge registreer het nie kan jy dink dat daar 'n paar miljoen voertuie is wat daai bane gebruik elke dag. As jy op die figure werk van 200 000 voertuie wat deur een gantry gaan 2 keer 'n dag dan kan jy al 'n paar somme maak...
The Ihobe gantry located between Olifantsfontein (Grand Central) and New Road will cost you R3.36 for a one way trip. So double this and you get your R6.72
Then you take that over the 200 000 registered e-tag losers and you get a nice R1 344 000 for a single day. And that is only for the tools that already registered and already includes the discount. Quite a nice ripoff. Now if you take it that all of them will basically max their R550 cap then you sit with a nice R110 000 000 each month... An even better ripoff.
PS: got the pricing from the e-toll website http://tollcalc.ensightnetworks.com/etoll/
Afrikaans
Forum rules
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
-
- Registered User
- Posts: 28520
- Joined: 06 Oct 2003, 02:00
- Processor: Intel i5 650
- Motherboard: Asus P7H55-M LX
- Graphics card: Gigabyte 7850 2GB OC
- Memory: 8GB Kingston DDR3
- Location: In my skin
- Contact:
Re: Afrikaans
"Every thinking man is a drinking man."
Member of the Barberton Tigers
Member of the Barberton Tigers
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
DAN praat ons nie eers van die petrol prys nie.. Gan volgendemaand weer met 25c n liter op..
-
- Registered User
- Posts: 20576
- Joined: 19 Sep 2003, 02:00
- Location: Bloodbank
Re: Afrikaans
Moenie vergeet wat dit aan voedsel pryse gaan doen nie. Onthou dat die vervoer maatskappeie nie ge cap word op R550 nie en hulle betaal baie meer as die res van ons per kilometer.
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 20576
- Joined: 19 Sep 2003, 02:00
- Location: Bloodbank
Re: Afrikaans
Die Gautrain is nie 'n alternatief nie. Hy staan stil elke ander week en soos jy se hy is baie duur. Die busse gaan ook nie orals waar jy hulle nodig het nie.Kennyisalive wrote:Dis net NOG n geld maak skema!! ()ers!!!! Dis dat ZUMA en al daai drolle kan bonuses kry van R10mil en sulke ()..
Beste van als is daar is 1 alternatief as om die high way tegebruik en dis die gautrain.. Sure dis n awesome trein en werk.. Maar om van Hatfield tot in santon tery gan R1780 n maand kos.. dis nog sonder die bus vooi dis nog R200 n maand..
So dis ook n rippoff!
- Spoiler (show)
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
Ek is nou depressed.
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Welkom by die klub. Gryp 'n stoel en 'n glasie sweeto.Tribble wrote:Ek is nou depressed.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
AS RRF so praat het ek iets sterker nodig. En ek was in so goeie bui vanoggend. Dankie RRFBladerunner wrote:Welkom by die klub. Gryp 'n stoel en 'n glasie sweeto.Tribble wrote:Ek is nou depressed.
-
- Registered User
- Posts: 20576
- Joined: 19 Sep 2003, 02:00
- Location: Bloodbank
Re: Afrikaans
Jy het nog baie om voor dankbaar te wees... Jy kan byvoorbeeld dankbaar wees dat die ANC nog aanbewind is soos verkies in 'n demokratiese verkiesing
Demokraties my vet agterstewe...
Ek kan nie 'n stelsel waar jy vir 'n party stem en die party dan hulle eie leier kies demokraties beskou nie. Iemand wat vir die ANC ge stem het wou nie noodwendig vir Zuma in beheer ge had het nie. Ek hou baie meer van die Amerikaanse stelsel waar die persoon verkies moes word op sekere levels voor hy in 'n verkiesing kan staan en dan word daar vir daai persoon ge stem en nie 'n corporate wat intern 'n leier kies om hulle agterbakse agenda te verbeter nie.
Demokraties my vet agterstewe...
Ek kan nie 'n stelsel waar jy vir 'n party stem en die party dan hulle eie leier kies demokraties beskou nie. Iemand wat vir die ANC ge stem het wou nie noodwendig vir Zuma in beheer ge had het nie. Ek hou baie meer van die Amerikaanse stelsel waar die persoon verkies moes word op sekere levels voor hy in 'n verkiesing kan staan en dan word daar vir daai persoon ge stem en nie 'n corporate wat intern 'n leier kies om hulle agterbakse agenda te verbeter nie.
- Spoiler (show)
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
*Sit in die hoekie - te serious vir my vandag*
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Demokrasie is net daar om jou te laat dink dat die mense aan bewind is. Maak nie saak of dit ons stelsel of die amerikaanse stelsel is nie. Die mense is nooit aan bewind nie. Dis altyd die party; en die party se wil wat geskied.RuadRauFlessa wrote: Ek kan nie 'n stelsel waar jy vir 'n party stem en die party dan hulle eie leier kies demokraties beskou nie.
Anargie is die enigste werklike demokratiese stelsel.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
-
- Registered User
- Posts: 20576
- Joined: 19 Sep 2003, 02:00
- Location: Bloodbank
Re: Afrikaans
Die naweek is verby... dit is tyd om ernstig te raak.
As ek die R550 cap samet die nuwe petrol prys inreken in my petrol budget dan is dit net so goed ek het gladnie 'n verhoging ge kry die jaar nie. Oh damn ek moet nog die elektrisiteit hike ook inreken... arrgggg....
As ek die R550 cap samet die nuwe petrol prys inreken in my petrol budget dan is dit net so goed ek het gladnie 'n verhoging ge kry die jaar nie. Oh damn ek moet nog die elektrisiteit hike ook inreken... arrgggg....
- Spoiler (show)
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
Ek het nie 'n verhoging gekry nie. Moet dringend met my baas praat.
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Wat is hierdie "verhoging" ding?RuadRauFlessa wrote:verhoging gekry
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Ai maar julle is sonstraaltjies vanoggend!
Lighten up. Julle kon in Sirie of een van daai plekkies gebly het?
Lighten up. Julle kon in Sirie of een van daai plekkies gebly het?
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
en 'n geweer gehad en mense daarmee geskiet Dit is vaarvoor ek lus is vandagdoo_much wrote:Ai maar julle is sonstraaltjies vanoggend!
Lighten up. Julle kon in Sirie of een van daai plekkies gebly het?
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Sirië.doo_much wrote:Ai maar julle is sonstraaltjies vanoggend!
Lighten up. Julle kon in Sirie of een van daai plekkies gebly het?
Dag oom.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Jy? Iemand skiet irl?Tribble wrote:en 'n geweer gehad en mense daarmee geskiet Dit is vaarvoor ek lus is vandagdoo_much wrote:Ai maar julle is sonstraaltjies vanoggend!
Lighten up. Julle kon in Sirie of een van daai plekkies gebly het?
Ek twyfel!
In elk geval is dit 'n highly overrated ondervinding. Te veel papierwerk na die tyd.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 20576
- Joined: 19 Sep 2003, 02:00
- Location: Bloodbank
Re: Afrikaans
Ja Tribble ek dink ook Sirië is dalk 'n goeie opsie vandag.
@doo: ek dink nie daar is papierwerk betrokke in Sirië nie
@doo: ek dink nie daar is papierwerk betrokke in Sirië nie
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Bladerunner wrote:Sirië.doo_much wrote:Ai maar julle is sonstraaltjies vanoggend!
Lighten up. Julle kon in Sirie of een van daai plekkies gebly het?
Dag oom.
Ek kan 'e' click of ek kan ALT+137 click.
Synde ek vanoggend bietjie lui is raai watter een het ek gekies?
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Sirie klink soos daai hopelose ding wat ou Steve op die iCraps laat install het.doo_much wrote: Ek kan 'e' click of ek kan ALT+137 click.
Synde ek vanoggend bietjie lui is raai watter een het ek gekies?
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Jong RRF, die VN is alweer betrokke. Daai rakkers hou van papierwerk. En dan sal ons natuurlik weer rondomtalie gaan speel in Den Haag na die tyd.RuadRauFlessa wrote:Ja Tribble ek dink ook Sirië is dalk 'n goeie opsie vandag.
@doo: ek dink nie daar is papierwerk betrokke in Sirië nie
NOG papierwerk.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
Ek ook nie. En in my kop skiet ek mense gereeld.