Page 8320 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 09:54
by Kennyisalive
maar drank laat jou 10 keer erger voel die volgende dag!

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 09:56
by CapNemo
More almal

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:10
by Kennyisalive
More cap!

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:11
by KatrynKat
more sexy manne... :)

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:13
by ADT
Kennyisalive wrote:maar drank laat jou 10 keer erger voel die volgende dag!

True dat, maar hang ook af hoe baie jy drink en wat jy drink natuurlik

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:13
by ADT
More nemo en kk

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:19
by Hman
ADT wrote:Drank help natuurllik ook :roll:

Whiskey help ook
+9

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:23
by weasel
ADT wrote:Noob :lol: , ek't jou al baie ge-invite om HoN te jam pirate :roll:
Wats jou HoN ingame name?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:27
by KatrynKat
more ADT....

moet sê dis iets wat ek nie kry nie... babalas...

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:28
by Kennyisalive
weasel wrote:
ADT wrote:Noob :lol: , ek't jou al baie ge-invite om HoN te jam pirate :roll:
Wats jou HoN ingame name?
nou het jy iets begin ADT...


Weasel wanneer speel ons BF!

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:34
by Bladerunner
Seriously? Mis niemand Warcraft II nie? Of Starcraft I ?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:35
by weasel
Kennyisalive wrote:Weasel wanneer speel ons BF!
wag nog vir my sussie om dit vir my te pos van Londen af

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:37
by Kennyisalive
weasel wrote:
Kennyisalive wrote:Weasel wanneer speel ons BF!
wag nog vir my sussie om dit vir my te pos van Londen af
:roll:

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:38
by Kennyisalive
Bladerunner wrote:Seriously? Mis niemand Warcraft II nie? Of Starcraft I ?
wat is dit nou weer?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:40
by weasel
Kennyisalive wrote:
Bladerunner wrote:Seriously? Mis niemand Warcraft II nie? Of Starcraft I ?
wat is dit nou weer?
:lol: :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:45
by ADT
weasel wrote:
ADT wrote:Noob :lol: , ek't jou al baie ge-invite om HoN te jam pirate :roll:
Wats jou HoN ingame name?

doom26, en jou weasel?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:46
by CapNemo
Goed om jou weer te sien weasel

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:46
by ADT
KatrynKat wrote:more ADT....

moet sê dis iets wat ek nie kry nie... babalas...

Dan't jy clearly nog nie hard genoeg gekuier nie :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:48
by ADT
Bladerunner wrote:Seriously? Mis niemand Warcraft II nie? Of Starcraft I ?

WC1 - NEE!!!!

SC1 - JA, ek't dit laas jaar laas gespeel :(

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:49
by weasel
ADT wrote:
weasel wrote:
ADT wrote:Noob :lol: , ek't jou al baie ge-invite om HoN te jam pirate :roll:
Wats jou HoN ingame name?
doom26, en jou weasel?
weasel69 ... hoeveel ander ouens hier speel HoN?

hey Cap, hoe lykit buddy?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:49
by ADT
Kennyisalive wrote:
weasel wrote:
ADT wrote:Noob :lol: , ek't jou al baie ge-invite om HoN te jam pirate :roll:
Wats jou HoN ingame name?
nou het jy iets begin ADT...


Weasel wanneer speel ons BF!
Ja nee :)

Ek sal jou join as ek eendag daai moerse update kla geDL het :(

BTW jam jy nog saam met chris BF3?

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:51
by ADT
weasel wrote:
ADT wrote:
weasel wrote:
ADT wrote:Noob :lol: , ek't jou al baie ge-invite om HoN te jam pirate :roll:
Wats jou HoN ingame name?
doom26, en jou weasel?
weasel69 ... hoeveel ander ouens hier speel HoN?

hey Cap, hoe lykit buddy?

Add coming up, mmm is daar nie a HoN thread nie? moet a bietjie PCF try join, pirate sal kan HoN speel, hy was nie te bad nog in dota nie - hy's net te lui om dit te DL, en dota, LoL en HoN is gebase op dieselfde platform

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 10:57
by weasel
@ADT - het jou nou friend invite op HoN gestuur

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 11:02
by Kennyisalive
Jip.. ek en chris het gister gejol.. maar in opisite teams.. Hyt my geown ini jets... I can't fly that stuff to save my life!

Re: Afrikaans

Posted: 13 Feb 2012, 11:03
by ADT
weasel wrote:@ADT - het jou nou friend invite op HoN gestuur
HoN at work mmm :P

Approved