Afrikaans
Forum rules
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
Re: Afrikaans
my gat jeuk weer vir a dota jan, it's been a while
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
-
- Registered User
- Posts: 28520
- Joined: 06 Oct 2003, 02:00
- Processor: Intel i5 650
- Motherboard: Asus P7H55-M LX
- Graphics card: Gigabyte 7850 2GB OC
- Memory: 8GB Kingston DDR3
- Location: In my skin
- Contact:
Re: Afrikaans
ADT, hier's my ou Skyrim karakter.
- Spoiler (show)
"Every thinking man is a drinking man."
Member of the Barberton Tigers
Member of the Barberton Tigers
Re: Afrikaans
Se gou vir my, as ek nou gaan om die game te gaan koop, hoe groot is al die updates nou al altesaam?Kennyisalive wrote:wat van n BF3 server?
![Question :?:](./images/smilies/icon_question.gif)
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
+- 4-5GBADT wrote:Se gou vir my, as ek nou gaan om die game te gaan koop, hoe groot is al die updates nou al altesaam?Kennyisalive wrote:wat van n BF3 server?
Re: Afrikaans
Kennyisalive wrote:+- 4-5GBADT wrote:Se gou vir my, as ek nou gaan om die game te gaan koop, hoe groot is al die updates nou al altesaam?Kennyisalive wrote:wat van n BF3 server?
()
![Shocked :shock:](./images/smilies/icon_eek.gif)
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
origin block jou nie.. maar dit werk nie.. het al probeer...
Re: Afrikaans
Ai, dan sal ek maar moet haxxor ![evil4 :evil4:](./images/smilies/evil6.gif)
![evil4 :evil4:](./images/smilies/evil6.gif)
Re: Afrikaans
Bladerunner wrote:Ek wil hom eintlik he vir WC2ADT wrote:Bladerunner wrote: RoC & TFT
Ah yes die dota lingo
Wou nog gese het, DOTA 2 launch mos een van die dae
![Mr. Green :mrgreen:](./images/smilies/icon_mrgreen.gif)
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Ag nee wat, ek is oor dota. Het al my epic skills verloorADT wrote:my gat jeuk weer vir a dota jan, it's been a while
![Razz :P](./images/smilies/icon_razz.gif)
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
Re: Afrikaans
Kennyisalive wrote:origin block jou nie.. maar dit werk nie.. het al probeer...
Ek's gecap met 5gb a maand, so ya daai gaan nie werk by my nie
![Sad :(](./images/smilies/icon_sad.gif)
![Shocked :shock:](./images/smilies/icon_eek.gif)
Re: Afrikaans
Bladerunner wrote:Ag nee wat, ek is oor dota. Het al my epic skills verloorADT wrote:my gat jeuk weer vir a dota jan, it's been a while
Noob
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
![Rolling Eyes :roll:](./images/smilies/icon_rolleyes.gif)
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
wel.. n week is nie so lank nie... maar jy sal jou PC moet werk toe vat.. as jy net die update kon download en dan gan install was did easy. maar die game update deur originADT wrote:Kennyisalive wrote:origin block jou nie.. maar dit werk nie.. het al probeer...
Ek's gecap met 5gb a maand, so ya daai gaan nie werk by my nie, ek kan dit altyd by my werk try dl, maar dit letterlik soos a week vat
Re: Afrikaans
Se my kenny, kan die update gepause word?
Soos in disconnect van die internet en weer connect erens anders?
Soos in disconnect van die internet en weer connect erens anders?
-
- Registered User
- Posts: 28520
- Joined: 06 Oct 2003, 02:00
- Processor: Intel i5 650
- Motherboard: Asus P7H55-M LX
- Graphics card: Gigabyte 7850 2GB OC
- Memory: 8GB Kingston DDR3
- Location: In my skin
- Contact:
Re: Afrikaans
ADT, daai's nie die armor nie. Speel normaalweg met 'v volledige stel Glass Armor.
"Every thinking man is a drinking man."
Member of the Barberton Tigers
Member of the Barberton Tigers
Re: Afrikaans
Hman wrote:ADT, daai's nie die armor nie. Speel normaalweg met 'v volledige stel Glass Armor.
Oh, ek wou se
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
ja dit kan.. jy sal net nie jou PC kan afsit nie...ADT wrote:Se my kenny, kan die update gepause word?
Soos in disconnect van die internet en weer connect erens anders?
Re: Afrikaans
Kennyisalive wrote:ja dit kan.. jy sal net nie jou PC kan afsit nie...ADT wrote:Se my kenny, kan die update gepause word?
Soos in disconnect van die internet en weer connect erens anders?
LoL nee dit sal nie werk nie
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
EK se jou en a ciggiKennyisalive wrote:koffie sal nou werk??
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
Nee man Sies..marlboro menthol net eenetjieADT wrote:EK se jou en a ciggiKennyisalive wrote:koffie sal nou werk??
Re: Afrikaans
Ek't die stront mos gelos al soos laas jaar oktober heeltemal!, maar hey eks a bit stressed out atm, en hulle kan maar se wat hulle wil, a ciggi kalmeer mens
-
- Registered User
- Posts: 17269
- Joined: 26 Feb 2007, 02:00
- Contact:
Re: Afrikaans
daar mee kan ek nie stry nie. ek het al 6 jaar teruf(goeie koos dis lank terug) op gehou.. maar ja.. as jou bloed druk die hemel in vaar.. help n siggi darm ma baie!ADT wrote:Ek't die stront mos gelos al soos laas jaar oktober heeltemal!, maar hey eks a bit stressed out atm, en hulle kan maar se wat hulle wil, a ciggi kalmeer mens
Re: Afrikaans
Drank help natuurllik ook
Whiskey help ook
![Rolling Eyes :roll:](./images/smilies/icon_rolleyes.gif)
Whiskey help ook