Page 8152 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 21 Nov 2011, 16:28
by Kennyisalive
ok baai

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 06:49
by SykomantiS
More julle. Hoe lyk dinge hier?

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 07:06
by RuadRauFlessa
Soos 'n swart Dinsdag.

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 07:14
by SykomantiS
Ek hoor daai ding ja.
Smaak my ek baklei nou eers weer met die stealership waar ek my Civic gekoop het :|

Toe ek die kar gaan haal by hulle sien ek die badge agter is 'n stuk van weg, en ook die een lig het geblaas. Hulle het toe gesê hulle sal dit regmaak vir my. 'n Maand later het hulle, nadat 'n 1 uur afspraak in 4 ure ontaard het- en gemaak het dat ek so paar uur laat vir werk is- in Joburg. Nou moet ek Saterdag werk... :x

ook vertel die sales exec dis omdat ek laat was- k.k storie, hy was laat en almal weet dit (al hoewel hy voor die tyd gesê het hy gaan wees)- hy't nie die afpsraak met die service department gereël nie en toe ek gister daar opdag toe weet niemand van niks. En toe vertel hy my nogal hy't my 'n "guns" gedoen, so ek moet seker nie kla nie. Watse guns? Dis ons ooreenkoms gewees om al daai goed reg te maak- dis jou belofte aan my as klient, nie 'n "guns" nie.

En ek het nou nog nie my diens boekie nie. Ek sou dit ook gister gekry het saam die res- toe vertel hy my ek kan dit Saterdag kom haal, of hy kan dit by my laat af lewer... Vir wat? Hoekom kon ek nie gister die boekie kry nie? Bestaan die blerrie ding ooit?

Maak my moer sommer suur.

Toe vind ek uit een van my vriendinne werk by die stealership. Toe vra sy my mooi om 'n mail te tik met al die goed in. Ons sal nou maar sien wat word van dit. :roll:

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 07:19
by ADT
More

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 07:25
by RuadRauFlessa
Syko gaan na 'n ander stealership toe in vervolg.

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 07:42
by doo_much
RuadRauFlessa wrote:Soos 'n swart Dinsdag.

+1 :?

Bladerunner wrote:
jee wrote:Blade - daar is 10 posisies wat gevul moet word.... o wag.. net 8... maar jy sal nie goed doen in my interviews nie... ;)
Ek het nogal daai irriterende effek op mense ja.
Reggemaak vir jou. ;)

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 07:56
by SykomantiS
Dis die idee RRF.

More oom doo :wave:

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 08:02
by Kennyisalive
More

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 08:08
by doo_much
FFFFUUUU.....!!!!

Ek's weg. Geniet die lekker weer. Ek werk vandag buite. :?

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 08:42
by Mori
more

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 09:04
by KatrynKat
more...

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 09:25
by Bladerunner
Ek is nou 'n Esquire reseller/distributor/watookal :mrgreen: Wil iemand iets bestel?

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 09:38
by Hman
Dagse. Dinge loop al weer vroeg skeef vanmore.

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 09:50
by Kennyisalive
Bladerunner wrote:Ek is nou 'n Esquire reseller/distributor/watookal :mrgreen: Wil iemand iets bestel?
Sweet ek will Baie bestel...

Intel Core i5 2500k
8GB DDR 1600MHz
1TB Seagate 7200 RPM
Asus P8h67 Rev 3 Mobo.

Betaling sal gemaak word deur Jan Van Der Linde :P

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 09:56
by Mori
*edit* nevemind...

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 09:58
by Mori
Jy's eintlik met min tevrede kenny ?

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 10:22
by Kennyisalive
Mori wrote:Jy's eintlik met min tevrede kenny ?
eintlik ja...

My PC is Darm al 4 jaar oud.. Dit tyd vir upgrade... En daai is die specs waar na ek kyk.. Sal sien of kersvader vir my n bonus gaan bring en dalk maar n bietjie spend :P

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 10:37
by Bladerunner
Kennyisalive wrote:
Bladerunner wrote:Ek is nou 'n Esquire reseller/distributor/watookal :mrgreen: Wil iemand iets bestel?
Sweet ek will Baie bestel...

Intel Core i5 2500k - R1903
8GB DDR 1600MHz - Esquire lys net tot 1333 :?
1TB Seagate 7200 RPM - Baie duur op Esquire pryslys
Asus P8h67 Rev 3 Mobo - Ek het 3 P8h67 hier op my lys, tussen 940 en 1100

Betaling sal gemaak word deur Jan Van Der Linde :P

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 10:49
by Bladerunner
Ek wil kyk of ek dalk 'n website kan opsit en die pryse in 'n DB laai. Dan kan jy oor so 2 of 3 dae dalk self rondloer of jy iets sien.

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 11:20
by Bladerunner
Bladerunner wrote: Intel Core i5 2500k - R1903
8GB DDR 1600MHz - Esquire lys net tot 1333 :?
1TB Seagate 7200 RPM - Baie duur op Esquire pryslys
Asus P8h67 Rev 3 Mobo - Ek het 3 P8h67 hier op my lys, tussen 940 en 1100
Jammer, ek sien daai sluit VAT uit. So maal net met 1.14 ;)

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 12:21
by Kennyisalive
Bladerunner wrote:
Bladerunner wrote: Intel Core i5 2500k - R1903
8GB DDR 1600MHz - Esquire lys net tot 1333 :?
1TB Seagate 7200 RPM - Baie duur op Esquire pryslys
Asus P8h67 Rev 3 Mobo - Ek het 3 P8h67 hier op my lys, tussen 940 en 1100
Jammer, ek sien daai sluit VAT uit. So maal net met 1.14 ;)
Sjoe hulle is bietjie Duur.. Gee my n pryse op 1333 DDR3 e

watse 3 P8H67 het jy daar op jou lys..

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 12:31
by Bladerunner
Al die pryse sluit VAT in.

=============================================

Kingston 2.0GB DDR3 1333MHZ Non ECC Desktop Memory Module(PC3-10600 240-Pin 2 Rank DIMM)CL9
R189

Kingston 4.0GB DDR3 1333MHZ Non ECC Desktop Memory Module(PC3-10600 240-Pin 2 Rank DIMM)CL9
R251

Axtrom 4.0GB DDR3 1333MHZ Non ECC Desktop Memory Module(PC3-10600 240-Pin 2 Rank DIMM)
R202

Samsung 2.0GB DDR3 1333MHZ Non ECC Desktop Memory Module(PC3-10600 240-Pin 2 Rank DIMM)
R126

Samsung 4.0GB DDR3 1333MHZ Non ECC Desktop Memory Module(PC3-10600 240-Pin 2 Rank DIMM)CL9
R251

=============================================

ASUS P8H67-M LE-H67,STK1155,2X DD3,GBLAN -(MAX 16GB 1333MHZ),1X PCI EXPRESS 2.0 X16, 1X PCI EXPRESS 2.0 X4, 2X PCI, 4X SATA (RAID 0,1,5,10),7.1SND,HDMI,VGA,DVI,14X USB2.0,2XUSB3.2X SATA 6GB/0
R1066

ASUS P8H67-M LX,STK 1155,2XDDR3,GBLAN - 1X PCI EXPRESS 2.0 X16, 1X PCI EXPRESS 2.0 X4, 2X PCI, 4X SATA (RAID 0,1,5,10) 2X SATA 6GB/S, 10/100/1000 GB LAN, ALC887 8CHL SND,PANEL: 1X PS2 MOUSE, 1X VGA, 1X DVI, 6X USB 2.0, 1X LAN (RJ45)
R1004

ASUS P8H67-MR - INTEL H67 CHIPSET (NEW B3 STEPPING) - LGA 1155 FOR INTEL 2ND GENERATION CORE I7 / CORE I5 AND CORE I3 PROCESSORS - MICRO ATX FORM FACTOR, 4X DDR3 (MAX 32GB 1333MHZ), 1X PCI EXPRESS 2.0 X16 (BLUE), 1X PCI EXPRESS 2.0 X16 (BLACK), 1X PCI EXP
R1254

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 12:49
by Bladerunner
Lyk daai beter kenny?

Re: Afrikaans

Posted: 22 Nov 2011, 13:21
by Bladerunner
...