Page 7761 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 21 Apr 2011, 21:05
by Synthesis
Wat okal vir jou werk... Ek sal maar op die een bly.

Nee, nie lus om te maak nie. Het redelik baie deur die dag geet, so dit sal my nou vol maak. Gaan maak vir jouself 'n lekker steak of iets.

Re: Afrikaans

Posted: 21 Apr 2011, 21:06
by Bladerunner
Ek dink daar's nog pasta oor.

Re: Afrikaans

Posted: 21 Apr 2011, 21:10
by Synthesis
Ek het gisteraan oorskiet pasta met mins gehad. Dit was rerig lekkerder as die vorige aand toe dit gemaak was.

Re: Afrikaans

Posted: 21 Apr 2011, 21:32
by KatrynKat
ok.... Ron in die afrikaanse draadjie en nou Synthesis ook..... dit gaan 'n koue winter wees.....

Re: Afrikaans

Posted: 21 Apr 2011, 21:34
by Synthesis
Dit reen ook ne.

Re: Afrikaans

Posted: 21 Apr 2011, 22:08
by Bladerunner
Ek het maar 'n granola bar gegryp.

Re: Afrikaans

Posted: 21 Apr 2011, 22:15
by Synthesis
hahaha, dis nogal 'n verandering. Ek het nou net 'n Toblerone geeet. Sal nogsteeds koffie later drink.

Re: Afrikaans

Posted: 22 Apr 2011, 04:49
by KatrynKat
môre :wave:

WAKKER WORD!! :mrgreen:
:wav:

Re: Afrikaans

Posted: 22 Apr 2011, 08:57
by Bladerunner
Ek kan nie glo ek het af nie :|

Re: Afrikaans

Posted: 22 Apr 2011, 17:54
by KatrynKat
boo!!

Re: Afrikaans

Posted: 22 Apr 2011, 18:05
by Tribble
:wave:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Apr 2011, 14:18
by KatrynKat
hello :wave:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Apr 2011, 14:20
by Tribble
Hoe gaan dit ?

Re: Afrikaans

Posted: 23 Apr 2011, 14:24
by RuadRauFlessa
snoesig :P

Re: Afrikaans

Posted: 23 Apr 2011, 14:26
by Tribble
lmga

Re: Afrikaans

Posted: 23 Apr 2011, 14:30
by KatrynKat
@Tribble: goed en met jou?
die son skyn so dit gaan goed... :)

Re: Afrikaans

Posted: 23 Apr 2011, 14:40
by Tribble
Dit is koud en nat hier.

Gaan met my goed dankie

Re: Afrikaans

Posted: 23 Apr 2011, 20:51
by weasel
Kyk ne, nou is ek darem al GATVOL geLAN ... 418 mense van gistermiddag 17:00 tot 19:00 vanaand (26 ure)

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2011, 07:11
by KatrynKat
môre :wave:

hoop die paashaas bring vir julle baja chocolate eiers... :)

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2011, 07:25
by doo_much
Eiers? Nee wat, nog 'n espresso sal beter wees...

More. :wave:

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2011, 07:32
by KatrynKat
lols... Oom kan die eiers later eet... :)

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2011, 07:40
by doo_much
Ek doen nie soetgoed nie - en die koffie hou my wakker.

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2011, 07:45
by Tribble
Môre mense

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2011, 07:45
by KatrynKat
shame.. moet Oom werk vandag?

Re: Afrikaans

Posted: 24 Apr 2011, 08:19
by Bladerunner
weasel wrote:Kyk ne, nou is ek darem al GATVOL geLAN ... 418 mense van gistermiddag 17:00 tot 19:00 vanaand (26 ure)
Watse LAN het so baie mense wat nie rAge is nie?