Page 7740 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:22
by CapNemo
Dis mos hoe dit moet wees Weasel :lol:

Gaan dit nog daai kant?

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:24
by KatrynKat
heya....

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:27
by weasel
.. nee wat Cap ek weet nog nie ... sal jou sĂȘ na die Stormers game (ek's nogal bekommer oor Peter Grant wat beseer is)

Hi KK

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:29
by KatrynKat
teen wie speel die Stormers?

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:37
by weasel
Lions ... so dit behoort maklik te wees ... maar 'n game word dikwels gewen of verloor op die skopvoet

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:42
by KatrynKat
weasel wrote:Lions ... so dit behoort maklik te wees ... maar 'n game word dikwels gewen of verloor op die skopvoet
yip....

het die Lion vs Sharks gaan kyk laas week.... :)

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:43
by CapNemo
Waneer speel hulle weasel?

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:45
by weasel
CapNemo wrote:Waneer speel hulle weasel?
17:00

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:46
by Tribble
:lurk:

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:46
by CapNemo
Thanks weasel

:shock: Tribble lurking now I have seen everything

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:54
by Tribble
Jy wel julle praat oor dinge waarin ek nie belang stel nie. Ek laat julle net weet dat ek hier is

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:56
by CapNemo
Ah ek sien soos jy sien is ek nou maar ook nie juis die grootste sport supporter nie, maar dis goed om te weet wanneer somige games is

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:59
by weasel
Bulle speel nou teen die Reds ... al 20min in die 2de helfte in Reds 27 - 16 Bulle .. hak hak die Bulle is K@K!!!!!

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 12:59
by Tribble
Ek kry alles op Twitter. Daat is a Bulls en Reds game op nou

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:01
by CapNemo
Ah ek doen nog nie die twiter ding nie, maar dit klink useful soms Tribble

Weasel dan gaan daar weer n paar omgekrapte mense Maandag by die werk wees :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:05
by KatrynKat
lols....

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:06
by weasel
CapNemo wrote:Weasel dan gaan daar weer n paar omgekrapte mense Maandag by die werk wees :lol:
ja nee ... tell me about it!!! :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:06
by weasel
10 minute in die game oor ... Reds 32 - 23 Bulls

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:07
by CapNemo
Man daar is mense wat hulle sport supporting te ernstig op vat

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:08
by Tribble
Jy weet mos dat jy Twitter op die pc kan kry ne? En dis verniet.

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:09
by CapNemo
Ah thx Tribble ek sal later bietjie daarna kyk klink interesant

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:13
by Tribble
Dit is - kry all die nuus, weer, verkeer - wel sport ook. Baie dinge.

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:14
by CapNemo
Ok ek sal jou weer daar oor vra as ek kans gehad het om daarna te kyk

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:20
by Tribble
Perfek

Ek moet kos gaan koop - weer Spar toe

Re: Afrikaans

Posted: 16 Apr 2011, 13:21
by weasel
Full Time : Reds 39 - 30 Bulls