Page 7326 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:11
by KatrynKat
heya :hello2:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:12
by CapNemo
:hello2:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:20
by KatrynKat
:hello1:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:37
by Y0da
Wat's die, 'n yoga klas? :bounce:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:43
by KatrynKat
yip...

:toothy7:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:44
by Y0da
Pfff...op my ouderdom sal ek in traksie opeinding as ek my bene agter my ore probeer inkry.

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:46
by KatrynKat
jy hoef nie so ver te gaan nie.....

ek kon op 'n stadium die splits doen..............................................

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:50
by Y0da
KatrynKat wrote:jy hoef nie so ver te gaan nie.....

ek kon op 'n stadium die splits doen..............................................

Ooooh...kon nog nooit split nie. Nie dat dit ooit nodig was nie....

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 19:55
by KatrynKat
:lol:

kannie meer nie.... out of practice....

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 20:02
by Y0da
Hmmm...net sê as jy oefining nodig het. :twisted:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 20:08
by KatrynKat
ooohhh.... ek het nie geweet yoda doen oefenings nie....

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 20:15
by Y0da
Natuurlik. Moet anners hou my lightsaber op werk. :p

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 20:18
by KatrynKat
LMGA!!!

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 20:43
by SykomantiS
Yoda! Long time no see :D

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 20:54
by Y0da
SykomantiS wrote:Yoda! Long time no see :D
The galaxy is a big place my son. ;)

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 20:57
by KatrynKat
:facepalm:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:01
by SykomantiS
:lol: Err, jou alliance moet dalk gefix word :wink:
Maar welkom terug in elk geval. Is jy net tydelik terug of vir goed?

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:05
by KatrynKat
:notworthy: CONGRATS!!! SYKO 10K!! :notworthy:
:occasion9:

:wav:

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:10
by Y0da
Kittie kat ek het jou gewaarsku oor die facepalm ne? Lyk my jy wil nou regtig hê oom y0da moet daai boudjies warm maak... :twisted:

Edit: SykomantiS ons sal maar sien. Is nooit goed om te lank vooruit te beplan nie. Maar ek sal probeer om meer gereeld oë te wys.

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:15
by KatrynKat
Y0da wrote:Kittie kat ek het jou gewaarsku oor die facepalm ne? Lyk my jy wil nou regtig hê oom y0da moet daai boudjies warm maak... :twisted:

Edit: SykomantiS ons sal maar sien. Is nooit goed om te lank vooruit te beplan nie. Maar ek sal probeer om meer gereeld oë te wys.
eks nie bang vir oom nie.... :whistling:

@Syko: geen gutter talk hier nie!!

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:50
by Bladerunner
Desperate mans op hierdie forum sien ek.

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:52
by Bladerunner
As ek maar op skool geweet het hoe belangrik a = nq + r was.

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:56
by Bladerunner
The almagtige delings algoritme. So klein tog so belangrik.

Terloops, wie hier wou nog altyd geweet hoekom 1 nie 'n priemgetal is nie? :P

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 21:57
by Bladerunner
Ek is so vaak. Ek sal julle maar more die antwoord gee. Slaap daaroor.

Re: Afrikaans

Posted: 23 Nov 2010, 22:05
by KALSTER
Bladerunner wrote:As ek maar op skool geweet het hoe belangrik a = nq + r was.
Reguit lyn formule?