Page 6027 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:04
by Bladerunner
Mykhal wrote:Blade - waarin programmeer jy?
C#. Maar ek ken die algemene konsepte van baie tale.

Ek kan ook so bietjie sql doen. (As ons nou databasisse praat)

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:09
by Mykhal
Ek het al gewonder of ek nie ook een van die moderner tale moet aanleer nie, maar ek is al by Delphi van voordat dit Delphi was (begin met Turbo Pascal 3!) C# is mos maar basies Delphi en Java gemeng met C? Ek het gedink aan C++ as 'n ander opsie, veral noudat Delphi 2010 C++ en Delphi compile.

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:11
by Mykhal
En Dankie Kenny!

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:13
by Bladerunner
Mykhal wrote:Ek het al gewonder of ek nie ook een van die moderner tale moet aanleer nie, maar ek is al by Delphi van voordat dit Delphi was (begin met Turbo Pascal 3!) C# is mos maar basies Delphi en Java gemeng met C? Ek het gedink aan C++ as 'n ander opsie, veral noudat Delphi 2010 C++ en Delphi compile.
Mense wat Delphi doen is baie skaars. Meeste mense beweeg maar na .NET toe. C# is 'n baie lekker taal, dit kan ek met oortuiging se. Dink daaraan, ek kan vir jou 'n boek oor C# email (ebook) en jy kan mos Visual C# (of selfs Visual Studio) verniet download.

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:14
by Bladerunner
En laat ek net byvoeg, die verniet downloads is heeltemal wettig.

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:29
by Mykhal
Ons het 'n deal Blade!

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:36
by Bladerunner
Mykhal wrote:Ons het 'n deal Blade!
Kry solank vir jou visual c#, ek email more vir jou die boek ;)

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 21:39
by Bladerunner
Gaan slaap ek nou. Almal lekker slaap. Nagrus goeie he. Tata.

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 22:07
by CapNemo
Ek gaan ook maar slaap lekker aand vir julle almal

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 22:56
by DarkRanger
naand mensies.

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 22:57
by DarkRanger
Nuwe page. Wat 'n begin

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 23:00
by DarkRanger
Iemand wil nie dalk Crystal vir metal trade nie. Ek soek crystal

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 23:01
by Bladerunner
Hoeveel soek jy? Ek moet nog transports bou :p

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 23:06
by DarkRanger
Ek soek in totaal 16K. :D

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 05:11
by doo_much
Lekker soek! :D

Ek sukkel my gat af om gebou te kry!

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 05:33
by Tribble
doo_much wrote:
Mykhal wrote:
Tribble wrote:Ek het nou net 'n man ontmoed wat ek geken het toe ek geleer het. Sjoe dis 'n klein wereld! Ons het kinders in die selfde skool vir drie jaar al!
Sien!
Ag naaah, plphhhhh. Hy's nou oud - sy sal nie meer belangstel nie... :twisted:
Wat hy gese het ;-)

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 06:40
by Bladerunner
Ek haat vroeg opstaan.

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:25
by Hman
dagse

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:40
by Kennyisalive
more

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:49
by Kennyisalive
Nuwe Page?

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:50
by DarkRanger
Bladerunner wrote:Ek haat vroeg opstaan.
Ek neem aan 16K is te veel... :mrgreen:

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:51
by ADT
More....

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:52
by Kennyisalive
nou

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:53
by Kennyisalive
I want a new page

Re: Afrikaans

Posted: 26 May 2010, 07:54
by Kennyisalive
my gan ek nou nie n nuwe page kry nie!