Page 6023 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:48
by Mykhal
Want jy is te besig om twak te praat?

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:49
by CapNemo
Nee ek het vergeet hulle is oop en daar is any way n rede hoekom hulle oop is

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:50
by Mykhal
Stink een van julle dan?

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:50
by doo_much
Mykhal wrote:CapN - jy maak my bang met tye - help die thorazine nie meer nie?
Net met tye?

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:51
by doo_much
Ek het nie 'n **** clue waarvan Cap praat nie. En julle is net meer noise. :?

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:51
by CapNemo
Ja nee hy is n brawe ou Doo :lol: ons maak die meeste mense bang die meeste van die tyd

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:51
by Mykhal
doo_much wrote:
Mykhal wrote:CapN - jy maak my bang met tye - help die thorazine nie meer nie?
Net met tye?
Af en toe gee hy die illusie dat hy normaal is, maar meeste van die tyd lyk dit of hy te veel dampe gesnuif het by Sasol!

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:52
by CapNemo
Wat ons praat net sin en antwoord die res van die stemme wat tussen deur praat

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:52
by CapNemo
Ja wel die medical se darm nog elke jaar ek is ok

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:53
by CapNemo
dalk n goeie ding hulle doen nie n pshyc nie

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:53
by CapNemo
Jy mag dalk n punt daar beet he

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:53
by CapNemo
Ek stem ook saam

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:54
by Mykhal
Die medical word deur Sasol se eie drs gedoen? G'n wonder nie! Hulle is bang vir die hofsake (en met al jou persoonlikhede kan dit 'n aardige bedraggie wees!)

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:54
by doo_much
CapNemo wrote:Ja wel die medical se darm nog elke jaar ek is ok
Ja maar dit meet jul fisiese gesondheid - nie die stand van julle brein nie.

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:54
by CapNemo
Niemand het jou ketting getrek nie so waarvoor gee jy jou opinie :?

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:55
by doo_much
CapNemo wrote:Niemand het jou ketting getrek nie so waarvoor gee jy jou opinie :?
Wat? Pla die opinie van iemand met eerstehandse kennis van breinprobleme jou?

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:55
by CapNemo
Mykhal daai klink na n plan wonder of elke personality sy eie vergoeding sal kry :plotting:

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:56
by CapNemo
huh nee dit was bedoel vir daai een wat net saam gestem het jy is welkom om n opinie te he doo

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:56
by Tribble
Ek het nou net 'n man ontmoed wat ek geken het toe ek geleer het. Sjoe dis 'n klein wereld! Ons het kinders in die selfde skool vir drie jaar al!

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:56
by doo_much
CapNemo wrote:Mykhal daai klink na n plan wonder of elke personality sy eie vergoeding sal kry :plotting:
Done elke personality 'n volle dag se werk?

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:57
by Mykhal
En ek lees jy het nou net jou man ontmoet! Oeps!

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:57
by Mykhal
Doo - altesaam sukkel hulle om 5 ure 'n dag te doen!

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:58
by CapNemo
Hmmm wie nou Mykhal?

Doo hulle doen n volle dag se k k aan jaag

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:58
by CapNemo
Ja nee dit is uitputtend om so baie mense te manage

Re: Afrikaans

Posted: 25 May 2010, 19:59
by doo_much
Mykhal wrote:En ek lees jy het nou net jou man ontmoet! Oeps!

Huh?