Page 4733 of 9073

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:28
by doo_much
Ogame
As jy Energy Tech research sal jou solar sats meer produce?

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:28
by muffinman
doo_much wrote:
MIA wrote:Ek het nou verlof ingesit. Vrydag is my laaste werksdag vir die jaar :D

Ek kan daai een beat.

Ek het Vrydag amptelik bedank.
As alles goed afloop maak ek Vrydag 30 Januarie 2009 KLAAR! :mrgreen: :P 8)
En ek kan dit beat as ek wil.

Ek is so naby aan bedank dis nie snaaks nie, en ek het nie n kontrak nie...

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:30
by doo_much
Ja - maar WIL jy? :twisted:

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:30
by muffinman
doo_much wrote:Ogame
As jy Energy Tech research sal jou solar sats meer produce?
En jou solar plants en fusion reactors..

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:30
by muffinman
doo_much wrote:Ja - maar WIL jy? :twisted:
Nee, ek wil nie sonder werk sit nie maar ek is bitter naby om my baas te moer met n stoel..

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:31
by MIA
Cheers mense, sien more

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:33
by doo_much
muffinman wrote:
doo_much wrote:Ja - maar WIL jy? :twisted:
Nee, ek wil nie sonder werk sit nie maar ek is bitter naby om my baas te moer met n stoel..
Sterkte, dis 'n moeilike keuse.

Ek wou ook nie sonder werk wees nie maar ek is wragtig oppad om nog 'n hartaanval te kry met my huidige werkgewer.

Gaan nie maklik wees nie maar dit gaan my siel geen skade doen nie....

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:33
by falkon
Middag aan almal hier , wat se pratery is dit oor bedank, werk is skaars hoor .

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:34
by doo_much
Baai MIA

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:35
by oukie
muffinman wrote:
doo_much wrote:Ogame
As jy Energy Tech research sal jou solar sats meer produce?
En jou solar plants en fusion reactors..

umm nee. NET fusion reactors is afhangend van energy tech. Solar sats is afhangend van planeet temperatuur. En solar plants gee net n sekere hoeveelheid energy, maak nie saak van jou tech of temperatuur nie.

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:35
by doo_much
falkon wrote:Middag aan almal hier , wat se pratery is dit oor bedank, werk is skaars hoor .
Dit is so ja...

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:37
by muffinman
oukie wrote:
muffinman wrote:
doo_much wrote:Ogame
As jy Energy Tech research sal jou solar sats meer produce?
En jou solar plants en fusion reactors..

umm nee. NET fusion reactors is afhangend van energy tech. Solar sats is afhangend van planeet temperatuur. En solar plants gee net n sekere hoeveelheid energy, maak nie saak van jou tech of temperatuur nie.
Mmmm. Al die tyd dog ek solar plants gee ok meer krag soos jou energy techs verhoog. Leer elke dag iets nuuts.

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:40
by falkon
het die wat praat oor bedank darem al ander werk

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:40
by doo_much
Thanks. So ek moet regtig 10344.827 solar sats bou vir Graviton...


FLECK! :lol:

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:41
by doo_much
falkon wrote:het die wat praat oor bedank darem al ander werk

Nee maar ek is oop vir aanbiedinge! :P

Omgewingsbeampte nodig enigiemand?

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:46
by muffinman
Lekker middag vir almal

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:47
by doo_much
En op daardie stil noot wuif ek julle vaarwel toe!!!

Klater julle later!

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:48
by weasel
cheers mia, muff, doo

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:49
by falkon
gaan goed mense :D

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 16:57
by weasel
hier loop ek ook maar eers ... sien julle more

Re: Afrikaans

Posted: 09 Dec 2008, 17:29
by Mori
cheers

Re: Afrikaans

Posted: 10 Dec 2008, 06:04
by doo_much
Users browsing this forum: doo_much and 1 guest

:?


Goeie more in elk geval! :P

Re: Afrikaans

Posted: 10 Dec 2008, 06:56
by oukie
dag

Re: Afrikaans

Posted: 10 Dec 2008, 07:32
by Mori
more more

Re: Afrikaans

Posted: 10 Dec 2008, 07:41
by weasel
more