lol. ek het nou lekker gelag. ek sit met so 11mil se res op my een planeet (is besig om n lvl 4 nanite te bou) nou wag ek vir een fleet om in te kom met die res van my resources. n ou probe my, ek stuur vir hom n boodskap, ek's online. hy probe my weer so 4 keer. kon seker nie sy luck glo nie. any way, hy stuur toe 4 fleets na my toe (n klein huisie vol ships) ek stuur toe weer vir hom n boodskap, dude, i'm online. by the time you get here there won't be any resources. think about that for a minute... maar sy fleet kom nog steeds. toe stuur ek weer vir hom fine, waste yoour deuterium. toe trek hy sy ships terug. ek het nie gesien hoeveel ships oppad was nie, maar die eerste fleet was 1800 ships.
muffinman wrote:lol. ek het nou lekker gelag. ek sit met so 11mil se res op my een planeet (is besig om n lvl 4 nanite te bou) nou wag ek vir een fleet om in te kom met die res van my resources. n ou probe my, ek stuur vir hom n boodskap, ek's online. hy probe my weer so 4 keer. kon seker nie sy luck glo nie. any way, hy stuur toe 4 fleets na my toe (n klein huisie vol ships) ek stuur toe weer vir hom n boodskap, dude, i'm online. by the time you get here there won't be any resources. think about that for a minute... maar sy fleet kom nog steeds. toe stuur ek weer vir hom fine, waste yoour deuterium. toe trek hy sy ships terug. ek het nie gesien hoeveel ships oppad was nie, maar die eerste fleet was 1800 ships.
pupid stoes!!!!
Ironman SA 2011 Finisher - 15h10min
3.8km swim, 180km cycle & 42.2km run