Afrikaans

Chat about anything and everything here!
Forum rules
The global forum rules are found here.

NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
User avatar
KatrynKat
Insane in the Membrane
Posts: 24490
Joined: 18 Jul 2010, 17:42
Location: In my BDSM dungeon - aka Lockdown

Re: Afrikaans

Post by KatrynKat »

howdy...
"This eBook is displayed using 100% recycled electrons."
c0d3r
Registered User
Posts: 8752
Joined: 18 Jan 2009, 10:24
Location: Istanbul, Turkey

Re: Afrikaans

Post by c0d3r »

Ganit hierso mensies? Ek moes nou al vir drie dae in 'n ry ys van my voorruit afkrap in die oggend voor werk.
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
Bladerunner
Registered User
Posts: 14338
Joined: 04 Sep 2004, 02:00
Processor: i386DX Sooper
Motherboard: A blue one
Graphics card: A red one
Memory: Hard drive
Location: On a Möbius strip
Contact:

Re: Afrikaans

Post by Bladerunner »

KatrynKat wrote:howdy...
Image
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
SykomantiS
Registered User
Posts: 14085
Joined: 06 Oct 2004, 02:00
Location: Location, Location...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by SykomantiS »

c0d3r wrote:Ganit hierso mensies? Ek moes nou al vir drie dae in 'n ry ys van my voorruit afkrap in die oggend voor werk.
Ja, ek stem, jou drinks moet ys in hê...
c0d3r
Registered User
Posts: 8752
Joined: 18 Jan 2009, 10:24
Location: Istanbul, Turkey

Re: Afrikaans

Post by c0d3r »

So van drinks gepraat... ek kry die mees ergste sooibrand as ek wyn drink. Of dit nou een glas is of een boks wyn, dit voel asof ek battery suur wil opgooi.

Syko, wat's nuus? Het jy nog jou ysterperd? Hier in NZ het hulle die cc's opgestoot vir learners. Voorheen kon jy net tot by 'n 250cc ry as jy learners het. Dit is nou opgestoot tot 600cc toe (met 'n paar uit sonderinge). Ek het learners maar ek kan myself nie sien 'n 600cc ry nie!
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
SykomantiS
Registered User
Posts: 14085
Joined: 06 Oct 2004, 02:00
Location: Location, Location...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by SykomantiS »

Hi c0d3r. Ek het die bike nog ja- het juis vandag werk toe gery met die ding. En die 600cc ding in blerrie awesome!! Jy hoef nie 'n 600 sportsbike te kry vir 'n 1ste bike nie- soos ek dit sien beteken dit net jy't baie meer opsies vir 'n 1ste fiets as voorheen.

En wat die wyn betref, al wat dit vir my sê is jy moet dan maar die wyn so by die bokse drink om die beste van 'n slegte situasie te maak :P
Kennyisalive
Registered User
Posts: 17269
Joined: 26 Feb 2007, 02:00
Contact:

Re: Afrikaans

Post by Kennyisalive »

c0d3r wrote: Ek het learners maar ek kan myself nie sien 'n 600cc ry nie!
Ek ook nie.. ek dink jy moet maar jou lesensie gaan doen en dan vir jou n 1000cc koop ;)
Gan groot of gan huistoe!
Don't Click me
Image
Forum Points:10018000
SykomantiS
Registered User
Posts: 14085
Joined: 06 Oct 2004, 02:00
Location: Location, Location...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by SykomantiS »

Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
Hman
Registered User
Posts: 28520
Joined: 06 Oct 2003, 02:00
Processor: Intel i5 650
Motherboard: Asus P7H55-M LX
Graphics card: Gigabyte 7850 2GB OC
Memory: 8GB Kingston DDR3
Location: In my skin
Contact:

Re: Afrikaans

Post by Hman »

Dagse
"Every thinking man is a drinking man."


Member of the Barberton Tigers
c0d3r
Registered User
Posts: 8752
Joined: 18 Jan 2009, 10:24
Location: Istanbul, Turkey

Re: Afrikaans

Post by c0d3r »

Wel, ek het al tegnieslik op 'n 1000cc geklim. Maar nie self gery nie. Ek die grootste wat ek self gery het was 'n 400cc wat glad nie 'n sport fiets was nie. Dit was blerrie swaar en ek het maar net so 100 m gery met die ding. Solank ek nie die wyn en die fiets saam meng nie, anders gaan die 'n slegte uitkoms aan 'n slegte situasie wees :P

Haai hman.
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
Kennyisalive
Registered User
Posts: 17269
Joined: 26 Feb 2007, 02:00
Contact:

Re: Afrikaans

Post by Kennyisalive »

SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val! :mrgreen:
Don't Click me
Image
Forum Points:10018000
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

gHello.
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Kennyisalive wrote:
SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val! :mrgreen:
Ek dink jy moet liewer by 4 wiele stick?

Rissiepit - daar's niks fout met 'n 600 nie. Waarvoor wil jy haar gebruik? Stadsverkeer of oop paaie. Werk of pret?

Persoonlik sal ek van ietsie soos die hou. Nou weliswaar 650, maar...
Spoiler (show)
Image
*edit image fail
Last edited by doo_much on 11 Jul 2012, 12:14, edited 2 times in total.
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
Hman
Registered User
Posts: 28520
Joined: 06 Oct 2003, 02:00
Processor: Intel i5 650
Motherboard: Asus P7H55-M LX
Graphics card: Gigabyte 7850 2GB OC
Memory: 8GB Kingston DDR3
Location: In my skin
Contact:

Re: Afrikaans

Post by Hman »

Kennyisalive wrote:
SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val! :mrgreen:
As jy vinnig gaan gly jy oor die grond, as jy stadig gaan vaal jy reguit grond toe :P
"Every thinking man is a drinking man."


Member of the Barberton Tigers
Kennyisalive
Registered User
Posts: 17269
Joined: 26 Feb 2007, 02:00
Contact:

Re: Afrikaans

Post by Kennyisalive »

doo_much wrote: Ek dink jy moet liewer by 4 wiele stick?
Vrou lief se die sele ding..eks nie bang vir spoed nie!
Don't Click me
Image
Forum Points:10018000
Kennyisalive
Registered User
Posts: 17269
Joined: 26 Feb 2007, 02:00
Contact:

Re: Afrikaans

Post by Kennyisalive »

Hman wrote:
Kennyisalive wrote:
SykomantiS wrote:Stadig nou Kenny.
Mens klim nie sommer net op 'n 1000cc nie...
hoekom nie!! hoe vinniger die bike beweeg hoe kleiner is jou kaan van om val! :mrgreen:
As jy vinnig gaan gly jy oor die grond, as jy stadig gaan vaal jy reguit grond toe :P
Jy sien dis nie die val en gly oor die grond wat jou dood maak nie.. die die lampaal, taxi,Die D_0s se BWM wat jou stop wat jou dood maak..
Don't Click me
Image
Forum Points:10018000
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Dissie die spoed nie dis die vinnig stop en keer met jou hande...
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
c0d3r
Registered User
Posts: 8752
Joined: 18 Jan 2009, 10:24
Location: Istanbul, Turkey

Re: Afrikaans

Post by c0d3r »

Kenny since when het jy 'n vroulike counterpart?

Doo, ek het geen begeerte vir 'n motorfiets nie. Ek's klaar gering en geveer so ek kan dit nie meer as 'n "my motorbike brings all the boys to the yard" nie. Ek laaik my kar nog baie. En dit reen te veel in Aucks vir 'n bike om sy geld werd te wees. En die jaarlikse registrasie is soos $400 (+- R2400). Too much.
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Snap Hman!
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

c0d3r wrote: Doo, ek het geen begeerte vir 'n motorfiets nie. Ek's klaar gering en geveer so ek kan dit nie meer as 'n "my motorbike brings all the boys to the yard" nie. Ek laaik my kar nog baie. En dit reen te veel in Aucks vir 'n bike om sy geld werd te wees. En die jaarlikse registrasie is soos $400 (+- R2400). Too much.
O, OK - was onder die indruk jy's in die mark. En ek dink jy verstaan verkeerd hoekom (die meeste) mense motorfiets ry.
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
c0d3r
Registered User
Posts: 8752
Joined: 18 Jan 2009, 10:24
Location: Istanbul, Turkey

Re: Afrikaans

Post by c0d3r »

Om hopelik nie af te bliksem nie, ek hoop ;)
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

dubbel
Last edited by doo_much on 11 Jul 2012, 12:57, edited 1 time in total.
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Dit ook ja! Maar sommige is meer suksesvol as ander.


Nè, Hman...? :whistling:
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
c0d3r
Registered User
Posts: 8752
Joined: 18 Jan 2009, 10:24
Location: Istanbul, Turkey

Re: Afrikaans

Post by c0d3r »

Tjeers, ek moet slaap.
а плечьми буйство струйка. Дверь Твоем юдоли. Виновником неразлучен страшиться невинность милосердье сладчайший. Век под вне Оно Нет сия тук. Все вас совоздыхая устремится ком мню возблеснув разверзают лик мой сопрягаешь. Неправды но Ту светлеет Неправых Ни ум смотреть.
SykomantiS
Registered User
Posts: 14085
Joined: 06 Oct 2004, 02:00
Location: Location, Location...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by SykomantiS »

Lekker slaap :)
Post Reply