So iets - ek moet suiker en carbs opgee. Klaarblyklik maak dit my siekdoo_much wrote:Tribble wrote:Wel as dit jou beter laat voel - is dit die laaste koek wat ek vir 'n lang tyd mag eet. En ek moet ook bier en ander alkohol opgee
Dieet?
Afrikaans
Forum rules
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
The global forum rules are found here.
NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Siek soos in 'sick' of 'ill'? En het die siekte 'n naam?Tribble wrote:So iets - ek moet suiker en carbs opgee. Klaarblyklik maak dit my siekdoo_much wrote:Tribble wrote:Wel as dit jou beter laat voel - is dit die laaste koek wat ek vir 'n lang tyd mag eet. En ek moet ook bier en ander alkohol opgee
Dieet?
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
Ill - seker. Ek was altyd 'n bietjie siekdoo_much wrote:Siek soos in 'sick' of 'ill'? En het die siekte 'n naam?Tribble wrote:So iets - ek moet suiker en carbs opgee. Klaarblyklik maak dit my siekdoo_much wrote:Tribble wrote:Wel as dit jou beter laat voel - is dit die laaste koek wat ek vir 'n lang tyd mag eet. En ek moet ook bier en ander alkohol opgee
Dieet?
Ja dit het - Candida Albicans. Het dit seker nou jare lank en het dit nie eers geweet nie. Die manier hoe meeste vroumense dit ontdek is ..... - wel laat ek net se dat ek nie probleme in daai riging het nie. Ek het ander symptome. Maar het net gedink dat ek oud word.
- Tribble
- Registered User
- Posts: 88465
- Joined: 08 Feb 2007, 02:00
- Processor: Intel Core i7-4770K CPU@3.50GHz
- Motherboard: ACPI x64-based PC
- Graphics card: GeForce GTX 780 Ti
- Memory: 16GB
- Location: Not here
- Contact:
Re: Afrikaans
Ek mag nie soya eet nie
Re: Afrikaans
Dans jou lewe mos verbyTribble wrote:Wel as dit jou beter laat voel - is dit die laaste koek wat ek vir 'n lang tyd mag eet. En ek moet ook bier en ander alkohol opgee
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Wel. Klas toe en Spar toe. En nou's dit donker buite.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
Re: Afrikaans
Hierdie is nie die moeder nie, maar die admin.Bladerunner wrote:Ek moes geweet het die moeder gaan nou weer hier opdaagjee wrote: Ek gaan dit in Engels se want ek wil he dat ALMAL dit moet verstaan want jy is nie die enigste een wat Katryn boelie nie.
"Integrity" and "integer" both contain a Latin root meaning "whole; complete." The root sense, then, is that people may be said to be acting with integrity when their beliefs, words, and actions have a sense of unity or wholeness.
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
En ek sien nog steeds nie hoe dit in die storie inpas nie.jee wrote:Hierdie is nie die moeder nie, maar die admin.Bladerunner wrote:Ek moes geweet het die moeder gaan nou weer hier opdaagjee wrote: Ek gaan dit in Engels se want ek wil he dat ALMAL dit moet verstaan want jy is nie die enigste een wat Katryn boelie nie.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
Re: Afrikaans
nee, en dis hoekom jy nie 'n mod of admin is nieBladerunner wrote:En ek sien nog steeds nie hoe dit in die storie inpas nie.jee wrote:Hierdie is nie die moeder nie, maar die admin.Bladerunner wrote:Ek moes geweet het die moeder gaan nou weer hier opdaagjee wrote: Ek gaan dit in Engels se want ek wil he dat ALMAL dit moet verstaan want jy is nie die enigste een wat Katryn boelie nie.
"Integrity" and "integer" both contain a Latin root meaning "whole; complete." The root sense, then, is that people may be said to be acting with integrity when their beliefs, words, and actions have a sense of unity or wholeness.
Re: Afrikaans
ja nee selfde hier, met die deurmekaar tyd
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Meh. Dis overrated en net 'n klomp werk.jee wrote: nee, en dis hoekom jy nie 'n mod of admin is nie
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
Re: Afrikaans
Hi ADT Hoe gaan in Nam? My niggie hou aan ek moet kom kuier... was nog nooit daar nie
"Integrity" and "integer" both contain a Latin root meaning "whole; complete." The root sense, then, is that people may be said to be acting with integrity when their beliefs, words, and actions have a sense of unity or wholeness.
Re: Afrikaans
Jy kan maar gerus in nam kom kuier jy sal nie spuit wees nie, dis mos maandag vandag so ons kla nie, () netjee wrote:Hi ADT Hoe gaan in Nam? My niggie hou aan ek moet kom kuier... was nog nooit daar nie
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
*kug kug*ADT wrote:spuit wees
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
Re: Afrikaans
Bladerunner wrote:*kug kug*ADT wrote:spuit wees
wat mompel jy?
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 20576
- Joined: 19 Sep 2003, 02:00
- Location: Bloodbank
Re: Afrikaans
Die feit dat jy kicks daaruit kry deur ander mense seer te maak spreek baie rondom wie en wat jy is.Bladerunner wrote:Ek sukkel met almal. Die enigste rede hoekom Katryn mee gesukkel word, deur my (en skynbaar ander mense), is juis omdat sy dit nie kan hanteer nie. As sy nie elke keer so reaksie opskop nie sal niemand met haar sukkel nie.Tribble wrote:Blade - KK word genuine seer as jy haar so terg. Ek weet dat jy met haar spot maar jy doen dit aanhoudend en dan lyk dit asof jy iets teen haar het.
By By Forum... Sien julle weer in 'n ander leeftyd. Blade reken hy het 'n bogemiddelde inteligensie en as hy so optree wil ek nie meer deel wees van die gemeenskap waar hy reken hy bogemiddeld is nie. As jy nie goeie besluite kan maak oor hoe om mense te hanteer nie is jy rerig nie inteligent nie. So Blade hierso is dit nou. 'n Uitdaging vir jou. Gebruik jou inteligensie en probeer 'n biekie besluite maak wat darm bewys dat jy enige so iets het om mee te begin.
So long and thanks for all the fish...
Losers.
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Kan ek asb die 'staf' vra om hierdie issue PM toe te vat?
Jammer maar ek weier om te glo julle persoonlike gevoelens is nie besig om in te meng in die kwessie nie.
Jammer maar ek weier om te glo julle persoonlike gevoelens is nie besig om in te meng in die kwessie nie.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
En jy's bang vir die donker, nè?Bladerunner wrote:Wel. Klas toe en Spar toe. En nou's dit donker buite.
So, jy sal maar moet begin vleis eet!Tribble wrote: Ek mag nie soya eet nie
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
Re: Afrikaans
Nee man doo, nou maak jy my honger weer vir daai braai vleis van laas nag
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
- Spoiler (show)
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
ADT wrote:Bladerunner wrote:*kug kug*ADT wrote:spuit wees
wat mompel jy?
Ons wonder maar net wat Gee nou eintlik gaan spuit...
Maar wat dit ookal is - iemand gaan spyt wees!
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 26022
- Joined: 13 May 2004, 02:00
- Location: Getting there...
- Contact:
Re: Afrikaans
Hmmm, ek het toasted ham en kaas broodjies gemaak vir aandete. Te frikken moeg om nog te sukkel met kosmaak.
MOOD - Thirsty
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Ek voel presies dieselfde. Die feit dat KK se ma en bf 'n probleem het hiermee spreek boekdele.doo_much wrote: Jammer maar ek weier om te glo julle persoonlike gevoelens is nie besig om in te meng in die kwessie nie.
In die eerste plek hoef niemand enigiets wat hier gebeur ernstig op te neem nie.
Tweedens is ek definitief nie die enigste troll op die forum nie, en nie die enigste een wat met Katryn sukkel nie. Ek verstaan ook nie wtf julle issue is nie. Julle is besig om 'n berg uit 'n molshoop te maak.
Derdens, as ek KK aangevat het oor iets persoonliks soos hoe sy lyk of regtig persoonlik geraak het met wat ek gese het sou ek myself hersien en herondersoek het. Maar sover dit my aangaan het ek nie so iets gedoen nie.
So ek worry regtig nie wat julle dink of doen nie. Katryn is definitief nie geisoleer sover my tergery aangaan nie. Sodra julle enige teenbewyse kan lewer, sal ek myself hersien.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker
-
- Registered User
- Posts: 14338
- Joined: 04 Sep 2004, 02:00
- Processor: i386DX Sooper
- Motherboard: A blue one
- Graphics card: A red one
- Memory: Hard drive
- Location: On a Möbius strip
- Contact:
Re: Afrikaans
Ek het noodles gehad. En suurwurms.doo_much wrote:Hmmm, ek het toasted ham en kaas broodjies gemaak vir aandete. Te frikken moeg om nog te sukkel met kosmaak.
If I weren't insane: I couldn't be so brilliant! - The Joker