Afrikaans

Chat about anything and everything here!
Forum rules
The global forum rules are found here.

NOTE: posts in this section are not counted towards your total.
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

More mense.

Nog n dag voor die pc... help my...
DLS - Super natural sound
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

Mykhal wrote:
doo_much wrote:Wel.

More is 'n publieke vakansiedag?
Goeie rede!

Terloops ek wonder hoeveel mense besef nog (en gee nog om) waar dié vakansiedag vandaan kom? Die van julle wat op FB is, ek het gister 'n status-opdatering daaroor gepos!
Jamer, die gaan nou n bietjie van die gesprek af wees maar Gesigboek is iets wat ek baie min gebruik want ek hou nie so baie daarvan nie.

Wie voel/doen die selfde?
DLS - Super natural sound
ADT
Registered User
Posts: 19503
Joined: 07 Oct 2009, 08:34
Location: West of the desert

Re: Afrikaans

Post by ADT »

MK4 GTI 20VT wrote:More mense.

Nog n dag voor die pc... help my...

Welcome to my life.... :D
Image
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
Spoiler (show)
AMD Phenom II 3.47ghz ~ Gigabyte GA-890GPA-UD3H ~ XFX Radeon HD 5770 ~ CM eXtreme Power Plus 600W PSU ~ Samsung P2370H ~ Corsair 4GB DDR3 2000 Mhz ~ Win 7 64 Bit Ultimate ~
ADT
Registered User
Posts: 19503
Joined: 07 Oct 2009, 08:34
Location: West of the desert

Re: Afrikaans

Post by ADT »

MK4 GTI 20VT wrote:

Facebook is a FAIL ook vi my, ek hou net van di poker deel :D
Image
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
Spoiler (show)
AMD Phenom II 3.47ghz ~ Gigabyte GA-890GPA-UD3H ~ XFX Radeon HD 5770 ~ CM eXtreme Power Plus 600W PSU ~ Samsung P2370H ~ Corsair 4GB DDR3 2000 Mhz ~ Win 7 64 Bit Ultimate ~
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

ADT wrote:
MK4 GTI 20VT wrote:More mense.

Nog n dag voor die pc... help my...

Welcome to my life.... :D
Hoe meer ek werk hoe meer pay kry ek.

My bank balans gaan nie grooi as dit so aangaan nie :lol:
DLS - Super natural sound
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Mykhal wrote:
doo_much wrote:Wel.

More is 'n publieke vakansiedag?
Goeie rede!

Terloops ek wonder hoeveel mense besef nog (en gee nog om) waar dié vakansiedag vandaan kom? Die van julle wat op FB is, ek het gister 'n status-opdatering daaroor gepos!

Bloedrivier en Geloftedag?

Ek's miskien oud maar die dogma is in my ingemoker as kind. :?
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

doo_much wrote:

Lyk my eks agter die tyd of my brein het daai informasie uitgevee, lig my ook in asb :oops:
DLS - Super natural sound
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Toe die Voortrekkers by Bloedrivier die Zoeloes verslaan het, het hulle 'n eed gesweer aan hulle god dat hulle en hulle nasate die dag sou gedenk en eer aan hom gee.

Gelukkig het my voorouers met die trein opgetrek - so daai was nie my mense nie. :mrgreen:
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
Mykhal
Registered User
Posts: 2166
Joined: 14 May 2009, 19:56
Location: Here

Re: Afrikaans

Post by Mykhal »

MK4 GTI 20VT wrote:
doo_much wrote:

Bloedrivier en Geloftedag?

Ek's miskien oud maar die dogma is in my ingemoker as kind. :?
Lyk my eks agter die tyd of my brein het daai informasie uitgevee, lig my ook in asb :oops:
Dit is deesdae deel van die "verbode geskiedenis" 'n Klompie Voortrekkers het 'n groot klomp Zulu's opgeneuk! Hulle geestelike leier, Sarel Cilliers, het 'n gelofte afgelê dat as die Here hulle help, hulle en hulle nageslag vir ewig dié dag soos 'n Sondag gedenk, asook 'n kerk op die terrein bou. Terloops die naam Bloedrivier kom blykbaar van die rivier wat rooi van al die bloed was tydens die veldslag.

My punt was op FB dat of ons, ongeag of Sarel Cilliers by magte was om ons ook te bind, kan waag om die gelofte te ignoreer? En of die minagting nie dalk die oorsaak is van al die probleme in ons land is nie?
Image
Dual Core E2140@1.6GHz, 2 Gig Ram, 500 Gig Samsung HD, 80 Gig Maxtor, Geforce 7300se :oops:
Thanx Ama :notworthy:
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Errrr, kom ons begin NIE 'n gesprek oor geloof in die draadjie nie?

Dis gewaarborg om uit te draai op 'n bakleiery. :?
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

Nou onthou ek! Thanks julle!

So wats nog nuus? Ek is nie lus vir werk nie.
DLS - Super natural sound
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

doo_much wrote:Errrr, kom ons begin NIE 'n gesprek oor geloof in die draadjie nie?

Dis gewaarborg om uit te draai op 'n bakleiery. :?
HAHAHAHAHAHA dis so waar!

Gaan kyk op so ander forum, as hulle begin praat oor geloof dan verander dit in a bloedbad daar :lol:
DLS - Super natural sound
Mykhal
Registered User
Posts: 2166
Joined: 14 May 2009, 19:56
Location: Here

Re: Afrikaans

Post by Mykhal »

jammer :oops:

My argument gaan NIE oor geloof nie, maar oor Afrikaner wees - op sigself 'n riskante onderwerp!
Image
Dual Core E2140@1.6GHz, 2 Gig Ram, 500 Gig Samsung HD, 80 Gig Maxtor, Geforce 7300se :oops:
Thanx Ama :notworthy:
SykomantiS
Registered User
Posts: 14085
Joined: 06 Oct 2004, 02:00
Location: Location, Location...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by SykomantiS »

Err, voor ons baklei, wil ek die laaste woord he. Ek is saam Mykhal op die ene. En so ook gaan ek more Voortrekker Monument toe saam 'n paar vriende :mrgreen:
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

Ek sal more n lekker koue een drink op die dag 8)
DLS - Super natural sound
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

Nog net 4 posts dan het ek 100!

Yay, ek wil die classifieds bietjie beloer. Opsoek na parte...
DLS - Super natural sound
Mykhal
Registered User
Posts: 2166
Joined: 14 May 2009, 19:56
Location: Here

Re: Afrikaans

Post by Mykhal »

doo_much, Ja, ons is maar lekker geïndoktroneer - onthou jy al die dinge wat saam met Republiekdag gegaan het - eed van getrouheid, vlaglied, die Stem? Niemand het ooit dit bevraagteken nie, net saamgedoen!
Image
Dual Core E2140@1.6GHz, 2 Gig Ram, 500 Gig Samsung HD, 80 Gig Maxtor, Geforce 7300se :oops:
Thanx Ama :notworthy:
ADT
Registered User
Posts: 19503
Joined: 07 Oct 2009, 08:34
Location: West of the desert

Re: Afrikaans

Post by ADT »

Thanxs Mykhal, :D , ek dink jy en marius sal rerig lekka gesels :D ,..
Image
Kanete naki mi koso yasukere yuki no michi
Spoiler (show)
AMD Phenom II 3.47ghz ~ Gigabyte GA-890GPA-UD3H ~ XFX Radeon HD 5770 ~ CM eXtreme Power Plus 600W PSU ~ Samsung P2370H ~ Corsair 4GB DDR3 2000 Mhz ~ Win 7 64 Bit Ultimate ~
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

SykomantiS wrote:Err, voor ons baklei, wil ek die laaste woord he. Ek is saam Mykhal op die ene. En so ook gaan ek more Voortrekker Monument toe saam 'n paar vriende :mrgreen:

Ek hoor daar's deesdae 'n lekker restaurant met 'n kroeg.... :twisted:
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Mykhal wrote:doo_much, Ja, ons is maar lekker geïndoktroneer - onthou jy al die dinge wat saam met Republiekdag gegaan het - eed van getrouheid, vlaglied, die Stem? Niemand het ooit dit bevraagteken nie, net saamgedoen!

Praat vir jouself. Ek het ALLES bevraagteken en is op skool gereeld gemoer oor my houding. :?
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
Mykhal
Registered User
Posts: 2166
Joined: 14 May 2009, 19:56
Location: Here

Re: Afrikaans

Post by Mykhal »

doo_much wrote:
Mykhal wrote:doo_much, Ja, ons is maar lekker geïndoktroneer - onthou jy al die dinge wat saam met Republiekdag gegaan het - eed van getrouheid, vlaglied, die Stem? Niemand het ooit dit bevraagteken nie, net saamgedoen!

Praat vir jouself. Ek het ALLES bevraagteken en is op skool gereeld gemoer oor my houding. :?
jou rebelse anarchis! :wink:
Image
Dual Core E2140@1.6GHz, 2 Gig Ram, 500 Gig Samsung HD, 80 Gig Maxtor, Geforce 7300se :oops:
Thanx Ama :notworthy:
SykomantiS
Registered User
Posts: 14085
Joined: 06 Oct 2004, 02:00
Location: Location, Location...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by SykomantiS »

doo_much wrote:
SykomantiS wrote:Err, voor ons baklei, wil ek die laaste woord he. Ek is saam Mykhal op die ene. En so ook gaan ek more Voortrekker Monument toe saam 'n paar vriende :mrgreen:

Ek hoor daar's deesdae 'n lekker restaurant met 'n kroeg.... :twisted:
Nou vertel jy my 'n ding :twisted:
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Ek hoor net so - jy kan my kom sê of dit regtig so is. :wink:

*edit

Wel die restaurant storie is waar...
MOOD - Thirsty

A surprising amount of modern pseudoscience is coming out of the environmental sector. Perhaps it should not be so surprising given that environmentalism is political rather than scientific.
Timothy Casey
MK4 GTI 20VT
Registered User
Posts: 101
Joined: 04 Nov 2009, 21:16
Location: P.E

Re: Afrikaans

Post by MK4 GTI 20VT »

Wat beplan julle mense om vanaand te doen?

Ek gaan bietjie tyd saam die vrou lief spandeer en dvd kyk... :twisted:
DLS - Super natural sound
doo_much
Registered User
Posts: 26022
Joined: 13 May 2004, 02:00
Location: Getting there...
Contact:

Re: Afrikaans

Post by doo_much »

Volla, ek is nie getroud nie so ek sal 'n ander plan moet maak... :twisted:

Maar nou gaan ek eers gou poskantoor toe. Skokkend genoeg gaan ek actually 'n brief pos. Ja. 'n Brief. Sommige mense het klaarblyklik 'n onvermoë om e-pos te kry.

Post Reply