Search found 14083 matches

by SykomantiS
16 Nov 2015, 14:46
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Ek het nog die Silver Sputnik- daai gaan nêrens heen nie, bank het selfs vir my die papiere ook gegee... Ek het wel 5 jaar lank gesukkel om daai papiere uit hulle uit te kry :lol:

Ek hoor dit reën in die Noorde van Pretoria, of te wel, dit het. Kurkdroog hier in Midrand waar ek werk :(
by SykomantiS
16 Nov 2015, 11:40
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Einste, maar tradisionele blou en wit gewees. :love4:

Het die oorspronklike link op gespoor. click
by SykomantiS
16 Nov 2015, 06:55
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Ek het nou die dag uit gemis op 'n spotgoedkoop TL-R
Minder kilo's op as my K6 vir soos R35 000 gewees. Spotless. Die advertensie was op 'n Donderdag op gesit, Vrydag toe is daai fiets weg. En ek wou nog altyd 'n TL-R gehad het. :evil:
by SykomantiS
30 Oct 2015, 22:37
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

Hoe? Die game sal jou nie toelaat om die vlug te begin as jy nie planet slots oop het nie. Au contraire Jy kan. Ook: http://board.en.ogame.gameforge.com/board1-news/board2-game/799624-a-lot-of-fun-stuff-for-all/ So wie's lus om die ou gang bymekaar te maak? :mrgreen: Nuwe server? Ek's in. Wel ek he...
by SykomantiS
28 Oct 2015, 17:21
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

Ook:
http://board.en.ogame.gameforge.com/boa ... f-for-all/

So wie's lus om die ou gang bymekaar te maak? :mrgreen:
by SykomantiS
28 Oct 2015, 13:29
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

Hoe? Die game sal jou nie toelaat om die vlug te begin as jy nie planet slots oop het nie.
by SykomantiS
22 Oct 2015, 14:51
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

Nope. DIt was 'n issue gewees, many, many moons ago. Maar dit is nie meer nie, hulle het dit geupdate lank terug. Solank die phalanx jou aanval na syne wys is als goed. Ek het 'n combat report ook vir daai ene (die translation is net nie orals heeltemal lekker nie) :mrgreen: http://logserver.net/ind...
by SykomantiS
21 Oct 2015, 08:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Dis so lekker as jy 5 uur op 'n Woensdag middag uit jou werk uit stap en jou motorfiets, die enigste vervoer wat jy het, soos mis voor die son verdwyn het. Lekker tye. Eish... jy's seker die mees ongelukkigste ou ooit as dit by bikes kom. Het dit nie so rukkie terug ook gebeur nie? Vat jou 'n wed d...
by SykomantiS
20 Oct 2015, 09:37
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

Oh look... a zero-second 'lanx... :twisted:
http://prntscr.com/8t86q6
by SykomantiS
13 Oct 2015, 23:02
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

Speel nie in/op hyperion nie.
Dis nou jammer jy't nie 'n draadjie kom maak in deimos nie, maar ek smaak dis al bietjie laat om nou daar uit te slaan.

Hoe nuut is hyperion?
by SykomantiS
13 Oct 2015, 22:59
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Wel, jy het die fotos gesien so jy sal die judgement call moet maak. En synde ek met die helmet gebore is, skat ek dat ek weet wat jy gaan doen...

Gniet dit en sterkte!
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
by SykomantiS
11 Oct 2015, 00:07
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

Nope... Most have the tech, but haven't really seen them being used. Though deimos itself isn't a year old, I just meant this thread revival is almost a year now, and I'm still playing.
by SykomantiS
09 Oct 2015, 11:42
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Ek dog jy doen daai lawwe niks-drink ding in Februarie?
by SykomantiS
09 Oct 2015, 11:42
Forum: PC Gaming
Topic: Ogame
Replies: 10142
Views: 112542

Re: Ogame

And almost a year later, I'm still playing :D
Current Top 60 in Deimos.
by SykomantiS
06 Oct 2015, 18:30
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

En vir so oomblik het ek opgewonde geraak toe ek al die unread posts opmerk...

Wie van julle Ogame nog?
by SykomantiS
17 Apr 2015, 21:11
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

:lurk:
by SykomantiS
30 Sep 2014, 12:21
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Die hele forum is erg af geskeep.
by SykomantiS
21 Aug 2014, 21:37
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Waar is daai ADT? As mens die man soek is hy skaars... :?
by SykomantiS
16 Jul 2014, 09:44
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Daai lyk lekker Hman. Geluk! :D
More julle
by SykomantiS
03 Jul 2014, 17:46
Forum: The Forums
Topic: Sidebar
Replies: 21
Views: 5066

Re: Sidebar

Awesome!
by SykomantiS
30 Jun 2014, 19:45
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

Blixems! :x
Sterkte met die fiets koop.
Ek self is nog hard opsoek na 'n KTM Duke 390. Wil die GSX-R se las ligter maak. Maar ek kan ongelukkig nie 2 bikes en 'n kar gelyk bekostig nie. So nou moet ek maar wag en die GSX-R af betaal. Darem nog net 14 paaiemente oor.
by SykomantiS
30 Jun 2014, 19:40
Forum: General Chat
Topic: Birthdays and birthday wishes!
Replies: 5171
Views: 198367

Re: Birthdays and birthday wishes!

Veels geluk met die birthday KK! :hug:
by SykomantiS
26 Jun 2014, 18:43
Forum: Online
Topic: Internet packages
Replies: 6
Views: 1851

Re: Internet packages

Noooope. Don't agree there. Firstly, they've never really taken away the +GB- at least not on DSL- it's been there for a while now, I would think the same would hold true for the mobile packages- and htose dates have been revised at least once that I can remember. They've actually replaced MTN packa...
by SykomantiS
21 Jun 2014, 23:55
Forum: Online
Topic: Internet packages
Replies: 6
Views: 1851

Re: Internet packages

Afrihost? They use the MTN network.
Afrihost mobile data
by SykomantiS
17 Jun 2014, 12:55
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1876932

Re: Afrikaans

:lurk: