Search found 14338 matches

by Bladerunner
04 Jul 2013, 08:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Sê maar?
My forum is baie meer lewendig as die een. Wil oom nie kom hallo seg nie? :mrgreen:
by Bladerunner
04 Jul 2013, 08:28
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Ja-nee, as perdedrolle vye was...
Weet oom wat?
by Bladerunner
04 Jul 2013, 07:55
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Wat bedoel oom hy is n steun pilaar van die gemeenskap
Kyk ek het al baie bullshyte gehoor in my lewe, maar die een vat die koek.
by Bladerunner
28 Jun 2013, 16:37
Forum: Windows
Topic: Server 2008 R2 routing
Replies: 4
Views: 2085

Re: Server 2008 R2 routing

MuPp3t33r forgot to reply here, but his issue has been solved.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 11:22
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Maar dan moet jy mos goed in pas
Nee, ek is mos 'n kardinaal van die katolieke kerk.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 11:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Wat het die forum dan aan jou gemaak?
Dit is 'n bose kongregasie van boosheid.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 11:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

CapNemo wrote::lol: hoekom redirect jy nie net die site na jou forum toe nie dan :dontknow:
Want die forum moet teruggaan na die vure van hel toe waar dit vandaan gekom het.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 10:57
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Blade ek weet nie Doo het gese ons is drenkelinge so hy sal seker weet :dontknow:
Wag tot ek admin word.

Code: Select all

DROP DATABASE PCFormat
:twisted:
by Bladerunner
20 Jun 2013, 10:47
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

CapNemo wrote:Ons verdrink eerder as om in die sand te dehidreer
Verdrink in wat? Stilte en eensaamheid?
by Bladerunner
20 Jun 2013, 10:31
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Nee wat. Ek sal die laaste paar drenkelinge hier te veel mis. Maar dankie vir die gedagte.

En nou moet ek aandag skenk aan die WL - klaarblyklik verwag mense dat ek vandag alweer moet werk!
Maar hoekom nie? :cry:
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:32
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Chicken.

Waarnatoe wil jy skuif Lemmetjie - jou sandbak?
Korrek.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:30
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

Kom ons los net die ding laat hy in die verderf in ploeter. Hy's verby reddenskap. Ons kan baie beter doen.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:29
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:En die misbruikers se k k opvreet.

Begin jy verstaan hoekom ons vorige admin se persoonlikheid bietjie gedraai het?

:lol:
Ek dink nie die pos is vir my nie. :lol:
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:28
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

Kan ons nie net skuif nie asseblief oom? Soos'n groot asseblief die keer?
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:28
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

Jis die forum is faktap. Ek kry die heeltyd errors. Sorrie, nou kan jy nie search nie. Sorrie, nou's die forum unavailable.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:25
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Inderdaad.
Maar ek moet werk vir hulle en alles in stand hou?
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:22
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Lemmetjie - die graf het nie nog 'n onbetaalde egosentriese narcissus nodig as oppasser nie.

Maar as jy rerig dit aan jouself wil doen is hierdie dalk 'n goeie plek om te begin?
Wat? Ek word nie betaal nie? :shock:
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:13
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Hmmm, moeilike een.

Ek sou sê en trek 'n bloue op hulle - raak van almal ontslae wat nie jou broekspype pruim nie. Veral die oues van dae.
Wie neem hierdie besluit? Hoekom sal hulle my vat en nie 'n huidige admin/mod nie?
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:09
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

Het ek die ondersteuning van die mods of sal ek hulle moet uitwis en my eie mods aanstel soos in Game of Thrones?
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:07
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

Kan ek nou die nuwe admin word? Sal julle my nomineer? Lui hierdie 'n klokkie? Shyte. :lol: 1) Ek het nie gedink hier's enigiemand in die thread wat enige seggenskap het of stemreg in die forum se sake nie. 2) Ek het gedink almal gaan lag en hulle gatte daaran afvee. :lol: So julle's ernstig hieroo...
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:06
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

As julle ernstig is hieroor en my wil he as admin sal ek dit seker aanvaar.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 09:03
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

Net wat ek sê. Sies man. Jy behoort jou te skaam. En dis nie eens Vrydag nie! Ek's rerig deurmekaar. Ek waardeer dat julle my nomineer en vertroue het in my, maar ek onthou rerig nie dat ek aansoek gedoen het vir die posisie nie. :shock: Ek onthou ek het 'n grap gemaak en gese daar's 'n rumour dat ...
by Bladerunner
20 Jun 2013, 08:58
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

doo_much wrote:Jy vra vir die werk en nou speel jy 'hard to get'?

Swak.
Hoe meen oom nou? :shock:
by Bladerunner
20 Jun 2013, 08:44
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

Maar ja, ek sal meer features install. Solank as wat die site die moeite werd gaan wees om te onderhou.
by Bladerunner
20 Jun 2013, 08:43
Forum: General Chat
Topic: Afrikaans
Replies: 226816
Views: 1890809

Re: Afrikaans

O ja, jammer. Ek het vergeet. Toemaar in daai geval. As jy die admin word, sal jy weer die sidebar terugbring? :whistling: Die vraag is of ek wil admin word. Die site is dood en die tydskrif mense worry nie daaroor nie. Ek is gevlei deur jou ondersteuning maar gaan ek nie op die ou einde koning van...